Lions (5) 26 / Reds (24) 41 (Final Score)
The Lions hosted the Reds at Coca-Cola Park, Johannesburg at 19:10 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA. The Reds won comfortably by 41 / 26, after already securing their bonus point for four tries scored after only 17 minutes of play in the first half. They then took the foot off the pedal and allowed the Lions to come back at them… and when the lions were too close, they just stepped up a gear again to put the result out of doubt.
Scores:
Lions: 3 Conversions & 1 Try Herkie Kruger, 2 Tries Michael Killian, 1 Try Franco van der Merwe
Reds: 2 Tries Rod Davies, 4 Conversions & 1 Penalty & 1 Try Quade Cooper, 1 Try Saia Faingaa, 1 Try Peter Hynes, 1 Try Ezra Taylor
Teams:
Lions: Michael Killian, Wigan Pekeur, Walter Venter, Doppies la Grange, Wandile Mjekevu, Carlos Spencer, Jano Vermaak, Derick Minnie, Wikus van Heerden, Cobus Grobbelaar (c), Franco van der Merwe, Nico Luus, Gert Muller, Hannes Franklin, Heinke van der Merwe.
Replacements: Hans van Dyk, JC Janse van Rensburg, Willem Stoltz, Todd Clever, Jacque Coetzee, Herkie Kruger, Marius Delport.
Reds: Peter Hynes, Rod Davies, Will Chambers, Anthony Faingaa, Digby Ioane, Quade Cooper, Will Genia (c), Leroy , 1Houston, Daniel Braid (vc), Scott Higginbotham, Van Humphries, Rob Simmons, Laurie Weeks, Saia Faingaa, Ben Daley.
Replacements: Sean Hardman, Greg Holmes, Ezra Taylor, Jake Schatz, Ben Lucas, Ben Tapuai, Luke Morahan.
Match Officials
Referee: Mark Lawrence (South Africa)
Assistant referees: Stuart Berry (South Africa), Christie du Preez (South Africa)
Television match official: Shaun Veldsman (South Africa)
Ag nee o flok, sa die leeuwens so gaan verdedig kan hulle maar nou al die jop innie kraal ja….
Foute, foute… geen verdediging nie….
Try Quade Cooper
Cooper maak my bang , daai ou ghost deur die manne
Another pathetic start from the Lions
Kyk hoe leeg is die coke blik
5 minutes 12-0
Reds 12 / ZIP
rugbybal@54
Wat meen jy?
Ek sal nooit daai kuk smaak van Luke Watson as WP-kaptein uit my bek kry nie…..ek het Supwrbul verlede jaar gese toe hy by my gekuier het, as daai ou kaptein word, dan waai ek…
Is dit Coke Park of Wanderers ?
40- Pietman, ek het dit ook so. My fraaie vroutjie kan ook nogal ‘n ou soppie aanmekaarsit as sy die dag haar kop tussen die plante in die tuin uit lig.
41- superBul, ek het dit ook so oor Van Veldze! Nog een om dop te hou is CJ Stander.
Soo sit ek en blog en doer loop druk die REDS sommer twee keer in die eerste 5 minute.
Iets se my daai CD gaan ‘n blank wees!
Not good this really, feel for the Lions supporters out there at the game.
No defence at all.
@69 Ek het so gedink 🙂
Daasie meer Coke in die Coke Blik nie!
rugbybal
Kyk jy, waar?
Try Faiinga!
The Reds make it look so easy
Australia network, op my tv, ek is klaar met streaming
Ne o hel, wat nou?
Moet man verder kyk, hier kom n fokkin rekord score…
O hel en hulle kan nie eers Rosie blame nie, sal graag DM se gesig wil sien. Hulle wys nie meer deesdae die coach baie nie
Ek wonder wat is die vinnigste bonus punt vir driee
19/0 Reds.
Reds 19 / ZIP
nice play Lions, get some confidence going.
Daai nr.11 vleuel van die Leeus is 5 meter lank maar weeg net 11 kg ! Kan nie so super rugby speel nie.
Genia en Cooper is seker nou die beste skakelpaar in die wereld
Kom hier dalk 80 punte??
Die Leeus se Fordjie het bearings geslaan…
Spencer het ‘n shocker so ver
Users Online
Total 190 users including 0 member, 190 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,460,184 Page Impressions
_