Chiefs (13) 19 / Bulls (15) 33 (Final Score)
The Chiefs hosted the Bulls at the Waikato Stadium, Hamilton at 09:35 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA. The Bulls won 33 / 19 but for most of the match the Bulls supporters had their hearts in their mouths. The Bulls managed to score 4 tries for an added bonus point and are back at the top of the Log on 33 Log points after their 8 games.
[cincopa 10579039]
The Bulls web site describes the win as follows:
The Vodacom Bulls are back on top of the Vodacom Super 14 log after beating the Chiefs 33-19 in Hamilton on Friday.
The Bulls, who scored twice in each half, was 15-13 up at the break, but some ill-discipline saw the home side surge ahead 19-15 through the boot of Stephen Donald. Mornè Steyn, who had a mixed day with the boot, kicked two penalties to get his side in front again and then Fourie du Preez struck.
The Bulls scrumhalf broke clear from halfway and although he was stopped short of the line, the Bulls held on to the ball and worked Gary Botha over. Steyn converted and with the Bulls 28-19 ahead with ten minutes to go, a first-ever win at Waikato stadium seemed imminent.
It was even more so when Du Preez intercepted a Chiefs pass and ran 80 meters to score, only for the try to be disallowed. Touch judge Kane Mcbride picked up a late tackle by Deon Stegmann in an earlier movement and instead of celebrating their bonus point try, the Bulls were looking at the Chiefs flyhalf to cut the deficit and bring the home side back in the game.
Incredibly, he missed from right in front. The Bulls then stepped it up once again and when Dewald Potgieter crashed over from a line-out maul, the home side were truly beaten.
The Bulls will be happy with their performances in the scrums and line-outs, where the rolling maul became more and more effective as the game wore on.
The backs defended stoutly and ran in a great try via Gerhard van den Heever. Zane Kirchner was outstanding in defence and the Chiefs could only break the Bulls defense lines with an opportunistic try by Brendon Leonard.
Scores:
Chiefs: 1 Conversion & 4 Penalties Stephen Donald, 1 Try Brendon Leonard
Bulls: 3 Penalties & 2 Conversion Morné Steyn, 1 Try Gerhard van den Heever, 1 Try Pierre Spies, 1 Try Gary Botha, 1 Try Dewald Potgieter
Teams:
Chiefs: 15 Tim Nanai-Williams, 14 Lelia Masaga, 13 Richard Kahui, 12 Stephen Donald, 11 Dwayne Sweeney, 10 Mike Delany, 9 Brendon Leonard, 8 Sione Lauaki, 7 Tanerau Latimer, 6 Liam Messam (captain), 5 Culum Retallick, 4 Craig Clarke, 3 Ben Afeaki, 2 Hika Elliot, 1 Sona Taumalolo.
Replacements: 16 Vern Kamo, 17 Toby Smith, 18 Jarrad Hoeata, 19 Colin Bourke 20 Junior Poluleuligaga, 21 Callum Bruce, 22 Jackson Willison.
Bulls: 15 Zane Kirchner, 14 Gerhard van den Heever, 13 Stephan Dippenaar, 12 Wynand Olivier, 11 Francois Hougaard, 10 Morné Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Dewald Potgieter, 6 Deon Stegmann, 5 Victor Matfield (captain), 4 Danie Rossouw, 3 Werner Kruger, 2 Gary Botha, 1 Gurthrö Steenkamp.
Replacements: 16 Bandise Maku, 17 Bees Roux, 18 Flip van der Merwe, 19 Pedrie Wannenburg, 20 Heini Adams, 21 Jacques-Louis Potgieter, 22 Jaco van der Westhuyzen.
Referee: Jonathan Kaplan
Assistant referees: Kane McBride, Shane McDermott
TMO: Ben Skeen
FH se verdediging was vandag “non-existant” !!!
Here comes the storm, rain just belting down.
@ 510… en die skoppe was nie takties goed nie.
504: stem ou Ash, hy moet in die laaste rondte weer ‘n strafskop oorsit uit die hoekie op ‘n sekere plek om ‘n sekere span uit te skakel van ‘n semi-plek ! 😀
505: FDP was weer pure klas, wat ‘n speler.
510 – gbs, Don’t worry, they done the job and never allowed the Chiefs a bonus point either. 😀 Just look at the end result that all that matters now.
Bulls get a win against the Reds that will be it. Don’t see any team coming close to them at the top.
OK, I suppose I have to work…
I have a little one here in my office, our Home Executive’s son, Dennis… and I promised him I would show him how I fix computers…. and he’s waited patiently whilst the game was on….
bdb @ 514
dié keer donner ek hom myself!! 😆
Morne missed some today, needs to get those kicking boots on. While the Bulls are scoring tries it don’t matter much, in a close game it will. So need him back on form with the boot.
‘n Hele paar spelers het verbeter op hul vertonings van verlede week, maar as ‘n span is daar nog BAIE werk imo.
Miskien was meeste van die druk agv. Morne se swak skopwerk in die game 😕 Takties…
Wat doen Bulle as Akona weer op tops is ?
Kan nie vir Shadow drop nie.
Ek hou wel daarvan dat FH oppie veld is. Hy maak baie keer skoon as FDP vas is of in die agterlyn is.
My voorstel sal wees om hom op buitesenter te speel.
Now hope the Stormers can win tomorrow, that would be a very good weekend for the saffa teams.
516 – gbs, Nice boeta.
Okay out of here for now. Catch up later.
@ 518 Puma – His tactical kicking worried me more today !!!
But yes, he must slot those kicks at goal aswell…
519: die grootste verbetering van die Bulle hierdie jaar, is hul skrum. Guthro speel hom binne die Bokspan in, en Werner kom al nader. Almal het gedink Bakkies is die verskil, toe nie, lyk my Gary is die verskil.
bdb
FH did’nt defend today, seems to be lacking in some pace on defence on the wing aswell…
Van den Heever coming through nicely though..
Made up for his brain fart of last weekend.
@ 524
Ons almal vergeet ou Bakkies moet nog terug kom ook !!!
Maar Guthro speel moer goed, in die los, in die scrums, op die dryf !!!
Mees verbeterde speler van laas jaar.
Beste Loskop in die land op die stadium by verre imo.
O ja, en die BULLE maak toe vandag vir hulself weer ‘n stukkie geskiedenis !!! 😆
Well done boys !!!
Dis nie mooi nie die FOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOKING mooi!!!
Net so KWAGGA !!!!
Hallo Julle
Baie tevrede, het wel in die middel bietjie gepanic. Net een ding meer gepla as ander: Hougard en van den Heever moet leer tackle…vinnig. Of eerder nie leer nie, maar meer toegewyd raak. Watse probeer onderskeppe is dit van v/d Heever.
Caplan ook goed geblaas dink ek.
Is ek reg as ek wil he die Crusaders moet more wen. Dis nou uit ‘n Bull oogpunt.
530@ The Chosen One (Chosen by whom?) – Ek gee nie regtig om wie wen more nie… ek het die Saders gepick op Bru en op SportsPool Club…. miskien sal dit goed wees as die Tahs wen, Bulls het hulle klaar gespeel en gewen….
Andersom, as Saders wen… ook maar orraait.
530: ja, ons speel nog Saders, so hul moet wen, dan lyk dinge goed vir ons. Stormers moet ook wen, Blues moet uitgehou word.
528@ Pampierperd – Helloooooo tjom, flok ek is verlig ons het gewen!
#530
presies
sal die tahs se momentum so bietjie stuit
stormers moet natuurlik wen
As Blues hul spelpeil kan hou gaan hulle ‘n gevaarlike span wees !!!
Hulle was unlucky in ‘n paar games…
Kan nie sien hoe die Stormers hulle more gaan wen nie, sal great wees maar sien dit nie gebeur nie.
Dan weer kan die Blues een week goed wees en dievolgende een hondk@k…
As die Tahs dalk more wen sien ek hulle dit nie met ‘n bonuspunt doen nie…
En dan het ons nog ‘n “game in hand” nie waar nie ?
So Bulle bly bo….
Wel, een ding wat die Bulle vandag bewys het, is dat hul nog steeds kan wen as MS se skopvoet skeef is. As hy weer vorm slaan, gaan hul nog moeiliker geklop word.
bdb
Hoeveel punte het Morne actually met die skoen gemis vandag?
10 ? As ek reg onthou…
Imagine ‘n 43 – 19 score… OK Donald het ook ‘n paar gemis 😉 Hoeveel deur elk ?
538: Morne het 4 skoppe gemis, maar twee was nie te maklik nie. Die ‘shocker’ was die een voor die pale, en die 7-punter wat hy afgestaan het. Maar, ek glo hy sal regkom !
Baie interesant die bulle se wedstrydstrategie. Ek het gewonder hoe hulle die bloudruk wat die blues verskaf het gaan teenvoeter. Blues het opgelyn en die Gary Botha driemanskap-stormram telkens teryug geforseer met ‘n tackle van laag opwaarts in die bors in en dan dryf hulle in nommers oor Botha en sy twee helpers.
Chiefs het opgelyn om dieselfde te doen. Wat die bulls toe doen is om Gary en st twee makkers as ‘n decoy te gebruik. Danie Roussow kom toe op ‘n skerphoek ingehardloop en die bal word verby die decoy (Gary en sy twee helpers) gegooi vir Danie wat toe agter die groepie verdedigers (opgelyn vir Gary en sy twee helpers) verby storm. Bulle het dit paar keer gedoen in die eerste helfte en dit is ook hoe Spies sy drie gedruk het.
Toe die Chiefs die taktiek begin lees en die gat toemaak in die tweede helfte toe begin die bulle met hul;le hoogskop en pas druk toe. Nou die skoppe was nie altyd akkuraat nie en die verdediginging nie altyd sekuur nie maar die doel was om die Chiefs te laat begin terug hang en wag vir die hoogskop. Die hoogskop taktiek is veral in middel van die tweede helfte gebruik en in die laaste 15 minute het die bulle (na die chiefs begin terughang het op verdediging) die hoogskop begin afwissel met vier vorme van spel naamlik 1. die Gary Botha stormram, 2. Die DR en PS inkom op ‘n hoek net langs die GB-stormgroepie, 3. die bal wydspeel, en 4. dryfmaal van die lynstane af.
Die manier hoe hulle gereeld spel op aanval afgewissel het was in my opinie die rede vir die wen. Hulle was onvoorspelbaar op ‘n manier wat die chiefs gedink het hulle is voorspelbaar. Om dit ander te stel hulle het die Chiefs gewoond gemaak aan ‘n skere manier van iets doen om aanval en net as die Chiefs daarvoor begin verdedig dan wissel hulle dit af met iets anders.
Bulle was ook baie geduldig met die bal in die hand. Baie indrukwekkende vertoning.
Users Online
Total 78 users including 0 member, 78 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,845,674 Page Impressions
_