Blues (16) 32 / Bulls (11) 17 (Final Score)
The Blues hosted the Bulls at Eden Park, Auckland at 06:30 SA Time on Saturday. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast on SuperSport 1 on DSTV in SA. The Blues brought their A-Game to the match and won 32 / 17.
Scores:
Blues: 6 Penalties & 2 Conversions Stephen Brett, 1 Try Isaia Toeava, 1 Try Joe Rokococo
Bulls: 2 Penalties & 1 Drop Goal Morné Steyn, 1 Try Pierre Spies
Teams:
Blues: 15 Isaia Toeava, 14 Joe Rokocoko, 13 Rene Ranger, 12 Benson Stanley, 11 Rudi Wulf, 10 Stephen Brett, 9 Alby Mathewson, 8 Viliami Ma’afu, 7 Serge Lilo, 6 Jerome Kaino, 5 Anthony Boric, 4 Kurtis Haiu, 3 John Afoa, 2 Keven Mealamu, 1 Charlie Faumuina.
Replacements: 16 Tom McCartney, 17 Tevita Mailau, 18 Filo Paulo, 19 Peter Saili, 20 Chris Smylie, 21 Luke McAlister, 22 Paul Williams.
Bulls: 15 Zane Kirchner, 14 Gerhard van den Heever, 13 Jaco Pretorius, 12 Wynand Olivier, 11 François Hougaard, 10 Morné Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Dewald Potgieter, 6 Deon Stegmann, 5 Victor Matfield, 4 Danie Rossouw, 3 Werner Kruger, 2 Gary Botha, 1 Gurthrö Steenkamp.
Replacements: 16 Bandise Maku, 17 Bees Roux, 18 Flip van der Merwe, 19 Derick Kuün, 20 Jacques-Louis Potgieter, 21 Jaco van der Westhuyzen, 22 Pedrie Wannenburg.
Referee: Craig Joubert (South Africa)
Assistant referees: Jonathon White (New Zealand), Matthew Stanish (New Zealand)
TMO: Ben Skeen (New Zealand)
Try Blues and Brett converts.
Come now Bulls.
Hoop hul gee vir Stegman n trui halftyd wat nie n 6 op het nie
Flok, hierdie Blues hardloop ALLES!
More kerels!!
Bulletjies maak my bekommerd maar then again ons het nog nie die bal in die hand gehad nie.
Lemoenetyd
Some hard words now needed… and some coffee for me!
64@ Pampierperd – Hellooooooooooooooooooooo Vrind!
Ek kan regtig nie ons ‘gameplan’ verstaan nie. Ons weet hul is gevaarlik met bal in hand, en tog gee ons gereeld die bal vir hul met swak skoppe. Die paar keer wat ons balle behou het en gehardloop het, het ons gedruk en gevaarlik aangeval.
Hoop hul maak plan na halftyd.
Hoesiiiiiit GB. Steggies maak bietjie kak vandag
63 – gbs, That is how Blues play their rugby. Bulls should just revert to their strength. Falling into the trap of the Blues to run it from everywhere.
67 – bdb, Agree Blues are dangerous with ball in hand.
Bulls needs to play ten man rugby…..en blerrie gou ook ander gaan ons pak kry vandag
68@ Pampierie – Dissie net Steggies nie, die Blues het 90% van die bal…..
Moenie worry nie, ons gaan nou afdraende begin speel…. hehehe
Ek stem, ons moet bal kry en hou…. weer ons driving mauls keer op keer opsit….
GB Stem dis nie net hy nie maar hy staan uit met daai drie strafskoppe. Maar soos jy se ons sien nie die bal nie.
bekommerd oor daardie strafskoppe, as ons geelkaart kry, is dit nag nella !
Speel darem die helfte saam die wind. Watch nou vir Morne en Fourie…..hou mooi dop
71 – Kwagga, I think they need too, Bulls can play that kinda rugby better than any team. Slow it down.
BDB
Stem en as dit n loosie is…probleme. Pedrie is te stadig vir vandag se game
Nou gaan ‘n Koffie en ‘n Kameeltjie goed af!!
Pale toe!!!!!
Kom Morné… skop pale toe en maak seker!
Te vroeg vir n castletjie vir my. Sal maar vasbyt
Daar met die afskop, toe hul die bal gesteel het, was altwee daai blues spelers nie so bietjie onkant nie ?
Mooooooooi
Blues 16 / 14
Yes take those 3 points. Nice one Morne.
Flip and P3 on.
82 – Kwagga.. 😀 Just strong coffee.. hehehe.
Too easy for the blues. Kak defence
Dis jammer Potties is af, soos Pampierperd sê, Pedrie is te stadig
FFS!!!!!!!
Users Online
Total 116 users including 0 member, 116 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,838,754 Page Impressions
_