Yes, it’s Varsity Cup Monday and we have 4 games again.
Week Seven, Monday, March 15 | ||||
Pukke v Maties | Fanie du Toit Stadium | 4.30pm (TV) | 17-33 | |
UCT v Tuks | Groote Schuur Rugby Fields | 6.30pm | 38-24 | |
Shimlas v UJ | Shimla Park | 6.30pm (TV) | 51-32 | |
TUT v NMMU | TUT Stadium | 6.30pm | 45-40 |
The fixtures and team line-ups for Monday 15 March 2010:
FNB Pukke v FNB Maties, Fanie du Toit Stadium
Kick-off: 4.30pm (Live on SuperSport One)
Referee: Ben Crouse
The teams:
Pukke: 15 Theuns Kotzé, 14 Ghafoer Luckan, 13 Ruan Jacobs, 12 Wouter Watermeyer, 11 Johannes Seerane, 10 Neill Jacobs, 9 Andries Mahoney, 8 PJ van Zyl, 7 Thabo Molete, 6 Siya Mdaka, 5 Markus Fourie, 4 Francois Robbertse, 3 Stephanus Bezuidenhout, 2 Stoffel Duvenage (captain), 1 BG Uys.
Replacements: 16 BW van Dyk, 17 Dewald Coetzee, 18 Edwin Hewitt, 19 Jaco Lötter, 20 Janis Terblanche, 21 Willem Barnard, 22 Dane Johnson, 23 Johan Coetzee.
Maties: 15 Adnaan Oesman, 14 Wilhelm Loock, 13 Danie Poolman, 12 Charl Weideman, 11 Jonathan Francke, 10 André Kemp, 9 Johan Laker, 8 Cameron Peverett (captain), 7 Sam Mabombo, 6 Josh Strauss, 5 Hugo Kloppers, 4 Marinus Pretorius, 3 Andrew Crausaz, 2 Matthew Dobson, 1 Johan Roets.
Replacements: 16 Gareth Light, 17 Suan Havenga, 18 Andrew Prior, 19 Jonathan Adendorf, 20 Johan Herbst, 21 Hayden Groepes, 22 Tythan Adams, 23 Lourens Adriaanse.
************************************
FNB UCT v FNB Tukkies, Groote Schuur
Kick-off: 6.30pm
Referee: Tiaan Jonker
The teams:
UCT: 15 Marcel Brache, 14 Pete Haw, 13 Mark Esterhuizen, 12 Sean van Tonder, 11 Marcello Sampson, 10 Douglas Mallett, 9 Stu Commins (captain), 8 JJ Gagiano (vice-captain), 7 Mike Morris, 6 Sam Peter, 5 Donovan Armand, 4 Levi Odendaal, 3 Grant Kemp, 2 Mark Goosen, 1 Ash Wells.
Replacements: 16 Matt Page, 17 Chris Heiberg, 18 Mike Ledwidge, 19 Greg Mallett, 20 JP Robert, 21 Matt Rosslee, 22 Zubayr Abrahams, 23 Wesley Chetty.
Tuks: 15 Shaun Davids (captain), 14 Dirk Dippenaar, 13 Ernie Kruger, 12 Gertjie Smith, 11 Clayton Blommetjies, 10 Justin van Staden, 9 Ettiene Greeff, 8 Dan Nichols, 7 Oswin Mentoor, 6 Marius Weber, 5 Franco Mostert, 4 Tiaan Nel, 3 Hein Viljoen, 2 Chris Crous, 1 Corné Fourie.
Replacements: 16 Sylvester Booysen, 17 Musa Tukela, 18 Joe Walters, 19 Ntokoza Mashele, 20 Louis van Biljon, 21 Terrence Jacobs, 22 Stanley Twiname, 23 Peet Vorster.
************************************
FNB Shimlas v FNB UJ, Shimla Park
Kick-off: 6.30pm (Live on SuperSport One)
Referee: Mlungiseli Mdashe
The teams:
Shimlas: 15 Francois du Toit, 14 Jamba Ulengo, 13 Earl Snyman, 12 Wayne Stevens (captain), 11 Beast Ndwandwa, 10 Reinhardt Erwee, 9 Gerrie Odendaal, 8 Boom Prinsloo, 7 Willie Britz, 6 Sybrand Mostert, 5 Wilken Heyns, 4 Joubert Horn, 3 Ian Potgieter, 2 Hans Grobler, 1 Charles Marais.
Replacements: 16 PW van Niekerk, 17 Marcel van der Merwe, 18 Lebo Zietsman, 19 Gerrit Theron , 20 Marlin Ruiters, 21 Johan van Schalkwyk, 22 Divandré Strydom, 23 Johnny Harris.
UJ: 15 Aubrey McDonald, 14 Bernado Botha, 13 Clinton de Klerk (captain), 12 Luhan Steenkamp, 11 Lola Waka, 10 Ryno Luus, 9 Jaco Snyman, 8 Hennie Killian, 7 Wiehan Roos, 6 JP Janse van Rensburg, 5 Marnus van Huyssteen, 4 Corné Cordier, 3 Clint van Niekerk, 2 Edgar Marutlulle, 1 Charl du Plessis.
Replacements: 16 Brett Claassens, 17 JP Olivier, 18 Martin Lombard, 19 Quintin Minnaar, 20 Earl Lewis, 21 André Smith, 22 Jaco Taute, 23 Jaco Claassen.
***************************************
FNB TUT v FNB NMMU, TUT Stadium
Kick-off: 6.30pm
Referee: Bongani Maloni
The teams:
TUT: 15 Hansie Graaff, 14 Johan Swartz, 13 Simphiwe Mtkulu, 12 Lutho Nyeka, 11 Thabo Motau, 10 Jaco Oosthuizen, 9 Manny Raposo, 8 Wikus Botes, 7 Emile Verster (captain), 6 Vincent Gwavu, 5 Dewald van Deventer, 4 Johan Steenkamp, 3 Braam van der Merwe, 2 Dean Muir, 1 Juan Pike.
Replacements: 16 Alfred Khoza, 17 Jacques van Rooyen, 18 Werner Lourens, 19 Ryno Lopes, 20 Theunis Schoeman, 21 Adillio Coutriers, 22 Ruan van Loo, 23 Marco van Deventer.
NMMU: 15 Oscar Mazaka, 14 Christopher Juries, 13 Mlindazwe Nqoro, 12 Braam Gerber, 11 Williams Heydenrych, 10 Carl van Niekerk, 9 Hugo van Heerden, 8 Samuel Borsaah, 7 JP Kellerman, 6 Thomasau Forbes, 5 Mathew Lutge, 4 Jannie Fourie, 3 Pierre Hammand, 2 Werner Kapp, 1 Hanre Basson.
Replacements: 16 Bathabile Mtimka, 17 Thabiso Mgomezulu, 18 De Wet De Lange, 19 Kemsley Wesso, 20 Wade Roos, 21 Phiwokhule Lalendle, 22 Stefan de Klerk, 23 Chariel van Jaarsveld.
Ok, Pukke and Tamaties game has just started.
Maties 3 / 0
o flok
my superbru vergeet!!
Mataties 6 / 6
Mataties 6 / 3
Maties 9 / 6
Try Strauss for Maties
Maties 16 / 6
Lemoenetyd
Maties 16 / 9
Hello grootblousmile,
en ander wat loer.
Jy weet GBS dit is lekker om hier rugby te gesels, so beskaafd, kyk die naweek weer, selfs die arme Leeus het nie gas gekry nie.
Daar op WTR is dit nou droewig, hoeveel keer kan jy ouens moed inpraat om lojaal te bly, gelukkig was hulle moerse slim, die posts verdwyn. En jy kan dit nooit weer sien nie. So hulle kan dieselfde ding oor en oor se en nog steeds glo hulle is op pad.
Daai verdwaalde Bul daar dien nie as hul sielkundige berader, hy bly moed inpraat maar die manne is gatvol van verloor. Ek se gou hierdie goed hier want ek kan mos nie daar nie. En ek weet hulle lees en volg ons konstant. Ons word baie vermeld daar.
Nou klaar keel skoon gemaak. Ek het baie skietgoed en hulle flokol.
Maties 19 / 9
10@ SuperBul – Ag weet jy wat, los nou maar daai ouens anderkant, laat hulle begaan… ons doen ons ding en hulle hulle ding… en daar’s vrede die kant en niemand beskuldig ons van kleinlikheid nie.
hierdie Kaapse challenge is serious, hoor wat ek jou se baie van hul strukture is in plek. Laasjaar was hul juniors in elke ouderdomsgroep finaal. Kan nie onthou wat hulle alles gewen het nie en dan is die twee Universiteite aan die kook.
Nou die groot vraag wie is die beste aankopers in so groot mark. Daar is ook te veel om vir hulself te hou, dis onmoontlik om almal vas te maak met kontrakte. So wie koop slim, wie koop net vir koop.
Maties 19 / 12
GBS jammer man, ek sal nie hierdie plek laat daal nie sorry my bloed kook maar net as ek dinge sien gebeur.
Let us talk Rugby, what do you think of the talent down there in the Cape. For me it seems like the best place for a student to go, the good life …… but at he end of your studies you must work. And a good rugby contract will sway anybody. Thats were the Unions must be clever , buy right.
Middag maters
Super, gelukkig hoef jy nie te worry, die Bulle koop mos nie as ek jou posts van die verlede reg verstaan!
Go Maties.
Lots of young talent in the Cape…. but also at UJ, Pukke and to a lesser extent Tuks…. but you know what, Unions like the Bulls already identify future stars at school, before they even enter a Varsity… then they purchase them… and they get developed at the Bulls Rugby Academy….
The old days of relying on a Varsity(ies) or the Defence Force to supply young talent is loooooooong gone!
Maties 19 / 17
Try Maties
Maties 26 / 17
Rom Rom Stellenbosch kom!
Hoeveel speeltyd is verstreke?
12 minute oor
Thanks GBS
Niemand op die site groet ook terug nie?
Cheers
23@ Boerboel – Sorry, ek werk moer hard tussendeur.
Pukke probeer nou alles, hulle gooi die hele wasbak nou in die game in, maar die Maties vedediging hou mooi.
Maties get an intercept try, Charl Weideman
Final score Maties 33 / 17
16
Boerboel, ek dink daai een het jy verkeerd ek weet die Bulle koop, ek weet ook hulle koop baie min duds.
Eish Boerboel sorry, ek is nounou net terug van die werk , post maar so hit en run. Sal netnou al my aandag hier gee.
Waars my Krieket maters?
Rajasthan Royals 141/6 (20/20 ov)
Delhi Daredevils 35/0 (2.3/20 ov)
Delhi Daredevils require another 107 runs with 10 wickets and 17.3 overs remaining
Users Online
Total 75 users including 0 member, 75 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,845,355 Page Impressions
_