Semi-finals, Monday, March 22 | ||||
UCT v Shimlas | Groote Schuur Rugby Fields | 27 – 21 | ||
Maties v Pukke | Danie Craven Stadium | 47 – 11 |
So which of the semifinal sides are the most settled from the last time these sides met?
Have a look for yourself, here:
UCT v SHIMLAS:
The line-ups last time out (February 1 – Shimlas 30 UCT 30):
Shimlas: 15 George Whitehead, 14 Divandré Strydom, 13 Earl Snyman, 12 Wayne Stevens (captain), 11 Rashied Isaacs, 10 Reinhardt Erwee, 9 Jaco Colyn, 8 Boom Prinsloo, 7 Willie Britz, 6 Hanno Pieterse, 5 Henjo van Niekerk, 4 Joubert Horn, 3 Vaatjie Koorsen, 2 PW van Vuuren, 1 Charles Marais.
Replacements: 16 Gert Erasmus, 17 Ian Potgieter, 18 Lebo Zietsman, 19 Pieter Labuschagné, 20 Marlin Ruiters, 21 Beast Ndwandwa, 22 Johan van Schalkwyk, 23 James Hellawell.
UCT: 15 Therlow Pietersen, 14 Marcello Sampson, 13 Marcel Brache, 12 Tim Whitehead, 11 Paul Cohen, 10 Matt Rosslee, 9 Stu Commins (vice-captain), 8 JJ Gagiano, 7 Michael Morris, 6 Nick Fenton-Wells (captain), 5 Martin Muller, 4 Don Armand, 3 Grant Kemp, 2 Dayne Jans, 1 Ash Wells.
Replacements: 16 Mark Goosen, 17 Chris Heidberg, 18 Yaya Hartzenberg, 19 Levi Odendaal, 20 Nic Groom, 21 Sean van Tonder, 22 Douglas Mallett, 23 Wes Chetty.
The line-ups for this Monday:
(Changes from last time in bold)
UCT: 15 Therlow Pietersen, 14 Pete Haw, 13 Marcel Brache, 12 Sean van Tonder, 11 Marcello Sampson, 10 Matt Rosslee, 9 Stu Commins (vice-captain), 8 JJ Gagiano, 7 Mike Morris, 6 Nick Fenton-Wells (captain), 5 Donovan Armand, 4 Levi Odendaal, 3 Grant Kemp, 2 Mark Goosen, 1 Ash Wells.
Replacements: 16 Matt Page, 17 Chris Heiberg, 18 Mike Ledwidge, 19 Sam Peter, 20 Nic Groom, 21 Douglas Mallett, 22 Mark Esterhuizen, 23 Wesley Chetty.
Total UCT changes: Nine.
Shimlas: 15 George Whitehead, 14 Jamba Ulengo, 13 Earl Snyman, 12 Wayne Stevens (captain), 11 Beast Ndwandwa, 10 Franna du Toit, 9 Gerrie Odendaal, 8 Boom Prinsloo, 7 Sybrand Mostert, 6 Gerrit Theron, 5 Wilken Heyns, 4 Joubert Horn, 3 Ian Potgieter, 2 Hans Grobler, 1 Charles Marais.
Replacements: 16 PW van Vuuren, 17 Vaatjie Koorsen, 18 Lebo Zietsman, 19 Erik le Roux, 20 Marlin Ruiters, 21 Johan van Schalkwyk, 22 Divandré Strydom, 23 Johnny Harris.
Total Shimlas changes: Fourteen.
MATIES v PUKKE:
The line-ups last time out (March 15 – Pukke 17 Maties 33):
Pukke: 15 Theuns Kotzé, 14 Ghafoer Luckan, 13 Ruan Jacobs, 12 Wouter Watermeyer, 11 Johannes Seerane, 10 Neill Jacobs, 9 Andries Mahoney, 8 PJ van Zyl, 7 Thabo Molete, 6 Siya Mdaka, 5 Markus Fourie, 4 Francois Robbertse, 3 Stephanus Bezuidenhout, 2 Stoffel Duvenage (captain), 1 BG Uys.
Replacements: 16 BW van Dyk, 17 Dewald Coetzee, 18 Edwin Hewitt, 19 Jaco Lötter, 20 Janis Terblanche, 21 Willem Barnard, 22 Dane Johnson, 23 Johan Coetzee.
Maties: 15 Adnaan Oesman, 14 Wilhelm Loock, 13 Danie Poolman, 12 Charl Weideman, 11 Jonathan Francke, 10 André Kemp, 9 Johan Laker, 8 Cameron Peverett (captain), 7 Sam Mabombo, 6 Josh Strauss, 5 Hugo Kloppers, 4 Marinus Pretorius, 3 Andrew Crausaz, 2 Matthew Dobson, 1 Johan Roets.
Replacements: 16 Gareth Light, 17 Suan Havenga, 18 Andrew Prior, 19 Jonathan Adendorf, 20 Johan Herbst, 21 Hayden Groepes, 22 Tythan Adams, 23 Lourens Adriaanse.
The line-ups for this Monday:
(Changes from last time in bold)
Maties: 15 Adnaan Oesman, 14 Wilhelm Loock, 13 Danie Poolman, 12 Charl Weideman, 11 Tythan Adams, 10 André Kemp, 9 Johan Herbst, 8 Josh Strauss, 7 Jonathan Adendorf, 6 Sam Mabombo, 5 Hugo Kloppers, 4 Andrew Prior, 3 Lourens Adriaanse (captain), 2 Matthew Dobson, 1 Mike De Neuilly-Rice.
Replacements: 16 Gareth Light, 17 Johan Roets, 18 Marinus Pretorius, 19 Hannes van Wyk, 20 Johan Laker, 21 Hayden Groepes, 22 Jonathan Francke, 23 Andrew Crausaz.
Total Maties changes: Thirteen.
Pukke: 15 Theuns Kotzé, 14 SP Marais, 13 Kempie Rautenbach, 12 Wouter Watermeyer, 11 Johannes Seerane, 10 Neill Jacobs, 9 Janis Terblanche, 8 PJ van Zyl, 7 Thabo Molete, 6 Siya Mdaka, 5 Markus Fourie, 4 Francois Robbertse, 3 Stephanus Bezuidenhout, 2 Stoffel Duvenage (captain), 1 BG Uys.
Replacements: 16 BW van Dyk, 17 Dewald Coetzee, 18 Edwin Hewitt, 19 Jaco Lötter, 20 Willem Barnard, 21 Ghafoer Luckan, 22 Dane Johnson, 23 Johan Coetzee.
Total Pukke changes: Five.
Penalty Pukke amazing kick
17-8
Tamaties 17 / 8
Die ding wil he ek moet ‘n spvod player install. Is dit OK, ek trust nie die chinese nie!
Boerboel
Daar is n menu aan die linkerkant ook, click daar enige plek en kyk waar sien jy n rugbybal en click….miskien werk dit.
spvod player is OK
Ja Boerboel, install!
Dit vat n paar sekondes en is dood veilig.
Mumbai Indians 96/1 (12.1/20 ov)
Maties 20 / 8
Halftyd 20-8 Maties
Naand aan GBS en al die ander antiekes.
OK, het die ding install, wat te hel. Die beeld is sommer lekker
Lyk of die Pukke so bietjie sukkel daar in die Kaap ?
Naand bdb
70@ BiDiBiDi – Naand, hoe gaan dit in Potjiestroompie?
73/74: naand julle, baie goed dankie, behalwe dat die Pukke agterloop.
bdb naandse
As jy klaar hier is gaan kyk hoe prys die NZ manne die Bulle, maak my sommer senuagtig.
Boerboel
Sien jy iets nou?
Daai ding is so 30 sekondes agter die spel, maar jy sal kan volg, so jy kan darem die finaal kyk, en al die ander rugby van Supersport. As die spul dalk vries, refresh net….
76: ja, het dit gelees. Laasjaar was ons mos ook daar bo op die wolke voor die Landers wedstryd, en toe kom ons hard aarde toe. Hoop nie dit gebeur nou weer met Force nie !
Soek bietjie ‘n wedstryd van die Bulle waar hul op aanval en verdediging kook.
Pukke gaan verloor… want daai studente kan ookie juis drink nie… demmit met Aardklop in Oktober moes ek en Os (BonzaiHandbriekie se kêrel) mos vir daai lot wys hoe drink mens Jeagie Bombs!
Dankie Pietman, ek sien sommer lekker.
Ek hou ‘n spesiale bottel wyn op die ys vir jou as ek terug is innie land van sonskyn….
Moet sê ek het die S14 hierdie jaar geniet totdat …
Boerboel
Saak is reg, wyn is op my hierdie keer!
Pukke senter, Wouter Watermeyer, speel goed.
Good evening everyone. Boerboel, just read that post about your sister. Very sorry to hear that my friend.
Maties 20 / 11
Thanks Puma
Naand Puma
Nou kort ons nog net Supa, Carol en Loosehead, dan is al die RT voorspelers ‘online’ !
Try Maties
Jissie, daai stutte hanteer soos senters… hehehe
86 – Boerboel, I feel for you my friend. It is very sad to lose a sibling. I lost my brother in 2003. Took me many years to get over it.
Time heals and now just think of the happy times.
Het julle gesien hoe hardloop ‘n voorry?
Users Online
Total 123 users including 0 member, 123 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,833,796 Page Impressions
_