Semi-finals, Monday, March 22 | ||||
UCT v Shimlas | Groote Schuur Rugby Fields | 27 – 21 | ||
Maties v Pukke | Danie Craven Stadium | 47 – 11 |
So which of the semifinal sides are the most settled from the last time these sides met?
Have a look for yourself, here:
UCT v SHIMLAS:
The line-ups last time out (February 1 – Shimlas 30 UCT 30):
Shimlas: 15 George Whitehead, 14 Divandré Strydom, 13 Earl Snyman, 12 Wayne Stevens (captain), 11 Rashied Isaacs, 10 Reinhardt Erwee, 9 Jaco Colyn, 8 Boom Prinsloo, 7 Willie Britz, 6 Hanno Pieterse, 5 Henjo van Niekerk, 4 Joubert Horn, 3 Vaatjie Koorsen, 2 PW van Vuuren, 1 Charles Marais.
Replacements: 16 Gert Erasmus, 17 Ian Potgieter, 18 Lebo Zietsman, 19 Pieter Labuschagné, 20 Marlin Ruiters, 21 Beast Ndwandwa, 22 Johan van Schalkwyk, 23 James Hellawell.
UCT: 15 Therlow Pietersen, 14 Marcello Sampson, 13 Marcel Brache, 12 Tim Whitehead, 11 Paul Cohen, 10 Matt Rosslee, 9 Stu Commins (vice-captain), 8 JJ Gagiano, 7 Michael Morris, 6 Nick Fenton-Wells (captain), 5 Martin Muller, 4 Don Armand, 3 Grant Kemp, 2 Dayne Jans, 1 Ash Wells.
Replacements: 16 Mark Goosen, 17 Chris Heidberg, 18 Yaya Hartzenberg, 19 Levi Odendaal, 20 Nic Groom, 21 Sean van Tonder, 22 Douglas Mallett, 23 Wes Chetty.
The line-ups for this Monday:
(Changes from last time in bold)
UCT: 15 Therlow Pietersen, 14 Pete Haw, 13 Marcel Brache, 12 Sean van Tonder, 11 Marcello Sampson, 10 Matt Rosslee, 9 Stu Commins (vice-captain), 8 JJ Gagiano, 7 Mike Morris, 6 Nick Fenton-Wells (captain), 5 Donovan Armand, 4 Levi Odendaal, 3 Grant Kemp, 2 Mark Goosen, 1 Ash Wells.
Replacements: 16 Matt Page, 17 Chris Heiberg, 18 Mike Ledwidge, 19 Sam Peter, 20 Nic Groom, 21 Douglas Mallett, 22 Mark Esterhuizen, 23 Wesley Chetty.
Total UCT changes: Nine.
Shimlas: 15 George Whitehead, 14 Jamba Ulengo, 13 Earl Snyman, 12 Wayne Stevens (captain), 11 Beast Ndwandwa, 10 Franna du Toit, 9 Gerrie Odendaal, 8 Boom Prinsloo, 7 Sybrand Mostert, 6 Gerrit Theron, 5 Wilken Heyns, 4 Joubert Horn, 3 Ian Potgieter, 2 Hans Grobler, 1 Charles Marais.
Replacements: 16 PW van Vuuren, 17 Vaatjie Koorsen, 18 Lebo Zietsman, 19 Erik le Roux, 20 Marlin Ruiters, 21 Johan van Schalkwyk, 22 Divandré Strydom, 23 Johnny Harris.
Total Shimlas changes: Fourteen.
MATIES v PUKKE:
The line-ups last time out (March 15 – Pukke 17 Maties 33):
Pukke: 15 Theuns Kotzé, 14 Ghafoer Luckan, 13 Ruan Jacobs, 12 Wouter Watermeyer, 11 Johannes Seerane, 10 Neill Jacobs, 9 Andries Mahoney, 8 PJ van Zyl, 7 Thabo Molete, 6 Siya Mdaka, 5 Markus Fourie, 4 Francois Robbertse, 3 Stephanus Bezuidenhout, 2 Stoffel Duvenage (captain), 1 BG Uys.
Replacements: 16 BW van Dyk, 17 Dewald Coetzee, 18 Edwin Hewitt, 19 Jaco Lötter, 20 Janis Terblanche, 21 Willem Barnard, 22 Dane Johnson, 23 Johan Coetzee.
Maties: 15 Adnaan Oesman, 14 Wilhelm Loock, 13 Danie Poolman, 12 Charl Weideman, 11 Jonathan Francke, 10 André Kemp, 9 Johan Laker, 8 Cameron Peverett (captain), 7 Sam Mabombo, 6 Josh Strauss, 5 Hugo Kloppers, 4 Marinus Pretorius, 3 Andrew Crausaz, 2 Matthew Dobson, 1 Johan Roets.
Replacements: 16 Gareth Light, 17 Suan Havenga, 18 Andrew Prior, 19 Jonathan Adendorf, 20 Johan Herbst, 21 Hayden Groepes, 22 Tythan Adams, 23 Lourens Adriaanse.
The line-ups for this Monday:
(Changes from last time in bold)
Maties: 15 Adnaan Oesman, 14 Wilhelm Loock, 13 Danie Poolman, 12 Charl Weideman, 11 Tythan Adams, 10 André Kemp, 9 Johan Herbst, 8 Josh Strauss, 7 Jonathan Adendorf, 6 Sam Mabombo, 5 Hugo Kloppers, 4 Andrew Prior, 3 Lourens Adriaanse (captain), 2 Matthew Dobson, 1 Mike De Neuilly-Rice.
Replacements: 16 Gareth Light, 17 Johan Roets, 18 Marinus Pretorius, 19 Hannes van Wyk, 20 Johan Laker, 21 Hayden Groepes, 22 Jonathan Francke, 23 Andrew Crausaz.
Total Maties changes: Thirteen.
Pukke: 15 Theuns Kotzé, 14 SP Marais, 13 Kempie Rautenbach, 12 Wouter Watermeyer, 11 Johannes Seerane, 10 Neill Jacobs, 9 Janis Terblanche, 8 PJ van Zyl, 7 Thabo Molete, 6 Siya Mdaka, 5 Markus Fourie, 4 Francois Robbertse, 3 Stephanus Bezuidenhout, 2 Stoffel Duvenage (captain), 1 BG Uys.
Replacements: 16 BW van Dyk, 17 Dewald Coetzee, 18 Edwin Hewitt, 19 Jaco Lötter, 20 Willem Barnard, 21 Ghafoer Luckan, 22 Dane Johnson, 23 Johan Coetzee.
Total Pukke changes: Five.
Flok, ek kan watookal maar tik, die mense groet my nie meer nie… groet my nie meer nie…
(Mmmmm klink soos een of ander song…. daai ene van “Sy soen my nie meer nie”… hehehehe)
Flok julle, van nou af groet ek ookie meer nie… fokkol, niks, boggerol!
sB
Thx, sal haar se, sy plant enige ding!
Hallo GBS was jy dan weg
Ek wonder waar is GBS, hy is darem besonder stil?
Naandse, veral aan Karen wat darem die Maties support!
RSG saai nie eens die game uit nie! Shit.
Try Maties
12-0
Naand GBS, ek sal maar vir jou groet, miskien groet iemand my dan
Try Dobson vir die Tamaties
Neewat Tamaties gaan deur… julle kan maar daai wind innie Kaap vat en hou!
Nou kuk die mielieboertjies……hulle sal moet jol….
Naand ou Boel… ek het jou mail gekry, maar nog nie daai song gesoek nie, ek is moer lui!
Naand Boerboel jy nog daar in die koue wereld?
Regs GBS
As ek terug is gaan ek baie in JHB werk. Ons moet dop gaan maak
Try Pukke
Maties 12-5
Mooi drietjie in die hoek vir die Puk, game is weer aan!
SB, die weer het baie verbeter, was 15 grade vandag, maar nou raak dit sommer weer koel.
Daar score die Pukkies.
Drie Maties
Try Maties… Herbst
Boerboel
Probeer spvod.com, ek het laasjaar die Varsity Cup daar gekyk, stroom is nie te sleg nie….
maties 17-5
42@ Boel – Reg so, gooi net ‘n skrou, dan doen ons die dop!
Hallo Pietman, gaan nou probeer.
Al weer net die ouuuuuuu bloggers wat blog… die 3 antiekes en ekke….
GBS, ek was 3 maande terug in jou dporp, vinnig in en uit. Was nie ‘n lekker besoek, was daar vir my sussie se begrafnis.
Foutjie MR Ref
54@ Boel – Jammer om te hoor!
Pietman, die geskrifte is alles chinese!
Dobson van die Maties is orals!
Boerboel, jammer om te hoor van die sus man.
Boerboel
Kyk bo en click op die Amerikaanse vlag, en dan vrerander dit na Engels…
Ja Boel en Karen het in die selfde tyd smart gehad.
Users Online
Total 109 users including 0 member, 109 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,838,259 Page Impressions
_