Maties (12) 17 / UCT (6) 14 (Final Score)
Maties hosted UCT today in the final of the Varsity Cup of 2010. Maties won a hard-fought enconter by only 3 points, maties 17 / UCT 14.
Finals, Monday, March 29 | ||||
Maties v UCT | Danie Craven Stadium | 6.30pm (TV) |
Scores:
Maties: 1 Conversion Andre Kemp, 1 Try Tythan Adams, 1 Try Charl Weideman, 1 Try Daniel Poolman
UCT: 2 Penalties Douglas Mallett, 1 Penalty Marcel Brache, 1 Try S Peter
Teams:
Maties: 15 Adnaan Oesman, 14 Wilhelm Loock, 13 Danie Poolman, 12 Charl Weideman, 11 Tythan Adams, 10 André Kemp, 9 Johan Herbst, 8 Josh Strauss, 7 Jonathan Adendorf, 6 Sam Mabombo, 5 Hugo Kloppers, 4 Andrew Prior, 3 Lourens Adriaanse (captain), 2 Matthew Dobson, 1 Johan Roets.
Replacements: 16 Gareth Light, 17 Mike De Neuilly-Rice, 18 Marinus Pretorius, 19 Cameron Peverett, 20 Johan Laker, 21 Hayden Groepes, 22 Jonathan Francke, 23 Andrew Crausaz.
(Oesman, Loock, Adendorf, Kloppers, Adriaanse, Dobson, Roets, Crausaz, Pretorius, Peverett and Herbst all appeared in last year’s final against the Pukke – either as starting players, or on the bench.)
UCT: 15 Therlow Pietersen, 14 Pete Haw, 13 Marcel Brache, 12 Sean van Tonder, 11 Marcello Sampson, 10 Douglas Mallett, 9 Stu Commins (vice-captain), 8 JJ Gagiano, 7 Mike Morris, 6 Nick Fenton-Wells (captain), 5 Donovan Armand, 4 Levi Odendaal, 3 Grant Kemp, 2 Mark Goosen, 1 Ash Wells.
Replacements: 16 Matt Page, 17 Chris Heiberg, 18 Mike Ledwidge, 19 Sam Peter, 20 Nic Groom, 21 Matt Rosslee, 22 Mark Esterhuizen, 23 Wesley Chetty.
Maties is ‘n goed-afgeronde span… ordintlik gecoach!
Penalty Brache… van UCT
Maties 12 / 6
Arnold Palmer Invitational Tot Thru Tod Rnd1 Rnd2 Rnd3 Rnd4
1 Ernie Els -11 17 -1 68 69 69
2 Kevin Na -10 17 -4 68 70 72
3 Edoardo Molinari -9 17 -3 70 70 70
4 Retief Goosen -8 F -3 71 67 73 69
Ben Curtis -8 17 +1 70 67 70
Flip Ernie maak my senuwees meer klaar as die Bulle
Dankie tog Na het n shot gedrop, nou is Ernie 2 voor , laaste gat vir hom
UCT playing against a strongish wind….
Poolman senter is goed hoor!
Dink die Tukkies girl gaan die Mej Varsity titel vir Pretoria wen
38@ SuperBul – Wel, ons weet mos Pretoria het die mooiste girls….
37@ Pietman – Ja, hy is goed
Ernie Els het GEWEN, jippppeeee
Ernie Els reaffirmed his game is back with his second straight victory in Florida.
Els is n stoere Bul.
Manne ek is baie bly Ernie is op n comeback. Baie bly, maak my sommer weer lus om gholf te speel.
Ek eet nou, maak backups, comment hier, update scores… gaan rof.
Ek’s bly Ernie het gewen.
Lemoenetyd
Who is the fairest of them all?
Maties (30.1%)
NMMU (0.7%)
Pukke (0.2%)
Shimlas (3.9%)
Tuks (40.9%)
TUT (7.3%)
UJ (16.9%)
You voted for ‘Maties’.
Total Votes: 438Voting Ended: 3/28/2010
Lyk my my feite is verkeerd, dit gesien op Varsity cup webblad
2nd half on…
Die mooiste girl het gewen, maar daai klein Sammy van PE is self ougat hoor!
Die een van Maties staan my nie juis aan nie….maar n klomp blondes daar hierdie keer.
Nie eintlik my smaak nie…
Nie een van daai kinners was nou juis vir my mooi nie…. ek raak seker oud… hehehe
Wat is die storie agter die pienk broeke
JL1
die ou wat laasweek man of the match was dra daai broek. Die stut van Maties was laasweek die MOM en het lekker gelag omdat hy daai broek moet dra.
52@ JL1 – Beste speler van laasweek kry ‘n Pienk broek…. daar is ‘n drive teen kanker vir rugbyspelers aan die gang.
Thanks,ek dag hulle wil Frans wees
Try Poolman
daai pienk broek is gesog maar kom ook met lekker studente spot.
Maties 17 / 6
Naand SuperKoei….
hi oom
Users Online
Total 41 users including 0 member, 41 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,832,631 Page Impressions
_