Stormers (13) 21 / Cheetahs (5) 8 (final score)
The Stormers hosted the Cheetahs at Newlands, Cape Town at 17:05 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The game was broadcast on SuperSport 1 on DSTV in SA. The Stormers won this difficult encounter 21 / 8, but it comes at a cost, there are injuries both sides.
[cincopa 10569697]
Scores:
Stormers: 2 Penalties 1 Conversion & 1 Try Joe Pietersen, 1 Try Jaque Fourie, 1 Penalty Willem de Waal
Cheetahs: 1 Try Meyer Bosman, 1 Drop Goal Naas Olivier
Teams:
Stormers: 15 Joe Pietersen, 14 Gio Aplon, 13 Jaque Fourie, 12 Tim Whitehead, 11 Bryan Habana, 10 Willem De Waal, 9 Dewaldt Duvenage, 8 Duane Vermeulen, 7 Francois Louw, 6 Schalk Burger (captain), 5 Andries Bekker, 4 Anton van Zyl, 3 Brok Harris, 2 Tiaan Liebenberg, 1 Wicus Blaauw.
Replacements: 16 Deon Fourie, 17 JC Kritzinger, 18 De Kock Steenkamp, 19 Pieter Louw, 20 Ricky Januarie, 21 Fabian Juries, 22 Sireli Naqelevuki.
Cheetahs: 15 Hennie Daniller, 14 Lionel Mapoe, 13 Robert Ebersohn, 12 Meyer Bosman, 11 Jongi Nokwe, 10 Naas Olivier, 9 Sarel Pretorius, 8 Frans Viljoen, 7 Juan Smith (captain), 6 Hendro Scholtz, 5 Waltie Vermeulen, 4 Nico Breedt, 3 WP Nel, 2 Adriaan Strauss, 1 Wian du Preez.
Replacements: 16 Ryno Barnes, 17 Coenie Oosthuizen, 18 Barend Pieterse, 19 Kabamba Floors, 20 Tewis de Bruyn, 21 Corné Uys, 22 Danwel Demas.
Referee: Chris Pollock (New Zealand)
Assistant referees: Vinny Munro (New Zealand), Reuben Rossouw (South Africa)
TMO: Johann Meuwesen (South Africa)
I’m shocked,the Stormers dominated that scrum.
Daar wys Pollock vir Walsh hoe blaas ‘n mens by die uppies.
Moosa game hierdie, Staat is n gevaarlike span!
JoeP is die gevaarman vir WP, kinteressante stryd tussen Habana en nNokwe wat wag….
Stormers 3-0.
32. That Pollack ref is rubbish. Lets hope he is just fair though..
Ou Nasie, nie Nasie Botha nie, is besig om baie druk op die Ctahs te sit met sy foute.
Naas Olivier showing again why he is average at best..
Helloooooooooo, toe verslaap ek… flok!
Jaque Fourie is looking very slick at the moment.
GI Joe skop goed.
bdb
JoeP is een van die mees onderskatte spelers in die land, moenie verbaas wees as hy WB toe gaan volgende jaar nie.
Ek weet nie of Jantjes ooit weer by hom sal kan oorneem nie.
41@ Pieta – Jantjes moet maar liewer wegbly, Pietersen is myle beter as daai ou has-been!
41: Pietman, hy speel goed en skop baie goed, maar ek verkies ‘n groter heelagter, ‘n FS of ‘n Zane. Maar Joe sal definitief daar moet wees, as tweede skopper na MS.
Stormers is behoorlik omgesukkel!
Cheetahs defended well!
This does’nt look like bonus point rugby, this looks like lekker tawwe moer mekaar rugby!
Try Joe Pietersen!
Hectic game , Stormers lyk awesome, maar die lywe kry pak vandag, hoop maar nie te veel besering kom vandag nie.
JoeP is die game breaker, hy en Jacque Fourie….potent!
Goeie drie vir Joe.
Weet nie wie het Ctahs se skopplanne uitgedink nie, want dit werk duidelik nie.
Stormers 13 / 0
Dag manne, Het iemand ‘n url vir die game online?
weet julle vandag al baie ouens gesien opstaan en verder speel terwyl hy nog gasgehou word.
51@ Balle – Ongelukkig nie!
Try Meyer Bosman.
Flok, dis goeie rugby.
Daarsy Cheetahs!!!….keep it up boys!!
Stormers 13 / 5
Goeie hande van Eber se seun.
Naas, kry vir jou ‘n ander naam as jy so wil skop ! 😉
dank die Vader vir RSG….sky sports wys nie die game nie 🙁
rugbybal
Jammer man, ek het die een vergeet wat ek in Korea gehad het!
Is justin af. Soek net daar by rugbylive, iets soos spvod.com(sp?), check.
Superbul, boodskap van ma, wanneer kom jy Clanwilliam toe (weet nie waaroor dit gaan nie, iets wat jy haar oor die foon genoem het).
Naas Olivier is the Cheetahs weak point.
Users Online
Total 231 users including 0 member, 231 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,443,883 Page Impressions
_