Bulls (10) 19 / Hurricanes (15) 18 (final score)
The Bulls hosted the Hurricanes at Loftus, Pretoria at 19:10 on Friday night, SA Time. This is the match Thread for discussion of the game. The match was broadcast on SuperSport 1 on DSTV in SA. The Bulls slowly ground out an ugly win by 1 point, 19 / 18 and stay top of the Log, now with 24 Log Points!
Option taking by the Bulls were slow and ponderous but they know how to be patient and it showed!
Scores:
Bulls: 1 Conversion & 4 Penalties Morne Steyn, 1 Try Zane Kirchner
Hurricanes: 1 Conversion & 2 Penalties Willie Ripia, 1 Try Karl Lowe, 1 Try Jeremy Thrush
Teams:
Vodacom Bulls | Hurricanes |
19 March at 19:10 | Loftus Versfeld |
---|---|
Team: 15. Zane Kirchner, 14. Gerhard van den Heever, 13. Stephan Dippenaar, 12. Wynand Olivier, 11. Francois Hougaard, 10. Morné Steyn, 9. Fourie du Preez, 8. Pierre Spies, 7. Dewald Potgieter, 6. Deon Stegmann, 5. Victor Matfield (Captain), 4. Danie Rossouw, 3. Werner Kruger, 2. Gary Botha, 1. Gurthrö Steenkamp
Replacements: 16. Bandise Maku, 17. Bees Roux, 18. Flip van der Merwe, 19. Derick Kuun, 20. Jacques-Louis Potgieter, 21. Jaco van der Westhuyzen, 22. Pedrie Wannenburg |
Team: 15. André Taylor, 14. Tamati Ellison, 13. Conrad Smith, 12. Ma’a Nonu, 11. Alapati Leiua, 10. Willie Ripia, 9. Tyson Keats, 8. Rodney So`oialo, 7. Karl Lowe, 6. Victor Vito, 5. Michael Paterson, 4. Jeremy Thrush, 3. Neemiah Tialata, 2. Andrew Hore (Captain), 1. John Schwalger
Replacements: 16. Dane Coles, 17. Jacob Ellison, 18. Bryn Evans, 19. Nicholas (Nick) Crosswell, 20. Piri Weepu, 21. Aaron Cruden, 22. David Smith |
Referee: Nathan Pearce (Australia)
Assistant referees: Steve Walsh (Australia), Stefan Breytenbach
TMO: Shaun Veldsman
superBul, honest?
Vic hou nie van 3 punte nie, net van vyf’s en sewes’ !
The Cheetahs klappe this rubbish Hurricanes team.:lol:
Night All!
Well done Bulls.
VRYSTAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAT!
Ja LH, jy weet hulle was 14 man, die Bulle het baie minute geburn daar, hierdie span was voor die seisoen gerate as een van die bestes. Dat hulle hierdie game getargett het is duidelik.
So ja het ons die penaly geskop was die game na een minuut van die geel kaart weer in ons helfte. Ons het hulle bykans 5 minute daar vasgepen, dit sou offcourse beter gelyk het as ons gescore het.
244
En ja wie is ek om die suksesvolste s14 kaptein se oordeel te betwyfel…LH? 😆
Millers Genuine Draft is not such a kak beer… burp!
Drink Zamalek man, daars nou n bier
Michelle Morrisen of the Bulls asked whether we wanted an interview with Steve Walsh…. there was a unanimous vote that we do not want to speak to the fella…. fark him!
246: gaan jy weer vrae vra daar by hoofkantoor ?
Cheers all. Catch up tomorrow.
WELL DONE THE BULLSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSS.
Good luck on their away tour too.
5 from 5. Very impressive.
249@ Bidibidi – Yip!
248: sê vir hom dankie vir die S14 finaal in 2007 !
GBS, vra asb wat is Jaco P se situasie ?
OK, let me pack up for the Presser!
vra hoeveel wedstryde hul oorsee wil wen ?
253@ BidiBidi – OK!
vra hoeveel vrae jy kan vra ?
Se vir hom Superbul se hy het moerse slim besluite geneem en dankie dat hy beter as ons weet.
vra of Mapoe oppad is ?
255
bdb ek sal sommer vir jou antwoord , ALMAL.
Sê vir Matfield geluk namens ons almal
vra vir hul of daar ‘n man of die maan is ?
vra vir WO of hy bang is om teen onsself te verloor ?
bdb
sien jy is nou ons nuwe oneliner man, tshk. tshk
264: geluk met jou span, ‘n wen is ‘n wen.
Ek se ook so , as die ons swakste game gaan wees die jaar dan vat ek dit met graagte. Hoop hiervandaan gaan die kurwe weer opwaarts.
Supersport stel dit so.
The win continued their run as the only unbeaten side in this year’s Vodacom Super 14 and extended their winning run at Loftus Versfeld to 15 games, as well as 11 games in the Super 14 in a row.
But while their previous victories were full of flash, with three fifty pointers on the trot, the Bulls had to return to their age-old game plan of tactical kicking and grinding it out with the forwards to get what was a hard earned victory.
266: as jy die kampioenspan is, gaan al die spanne teen jou hul beste gee, en dit sien ons duidelik. Elkeen gaan ‘n taaie wees.
Ek het lankal so moeilike game verwag, laasweek was ek voor die game benoud. Maar soos ek se 5/5 is wat tel, hoe, nie so kwaai. Maar ons leer uit wenne nie soos Jake destyds uit verloor nie.
269: ons het laasjaar 5 in ‘n ry gewen, toe verloor. Hoop ons kan dit hierdie jaar verbeter.
Users Online
Total 193 users including 0 member, 193 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,825,672 Page Impressions
_