Friends,
As has become the habit with this Super 14 Competition, we have put up a Page (under TEAMS just below the Rugby-Talk header graphics) with the Teams of all participating Franchises this week.
Also, remember to go make your SuperBru and Rugby-Talk SportsPool Club picks sometime today or tonight, the first Super 14 game is early on Friday (tomorrow) morning, and it’s one we have been looking forward to, the wounded Crusaders against the damaged Sharks.
This weekend is full of rugby, 7 Super 14 games, 3 SIX Nations games, Vodacom Cup games.
I’m away for a bit of a breather this weekend, at a game farm, so in my absense the ship will be steered by SuperBul and our team of fellow-Authors.
Enjoy the rugby, brothers and sisters…. and gooooooooooooi mieliessssssssss!
GBS
btw
vandag was mini-me se eerste dag waarop hulle mondeling sou doen. nogal opgewonde (en ñ bietjie senu-agtig)om te hoor hoe die ou gevaar het!!
het natuurlik BAIE seker gemaak dat die ou sy sinne leer … veral aangesien dit oor die GESIN gaan!!
rede daarvoor?
hy was nou eendag saam met my by die werk. om hom besig te hou het ek hom ñ bladsy gegee om “bietjie sy skrif te oefen”!!
nie lank daarna nie het ek een van my kollegas hoor giggel …
eerste sin op bladsy?
…..
“Pappa poep elke dag” 😆
31: Middag Poepley !
31@ Asblik – In watter standerd is klein Vullisblikkie hierdie jaar?
😀
middag ben!!
gbs @ 33
graad 1
35: graad 1 parabeen !
#31……hahahaha ja daar is ‘n goue reel wat elke ouer moet onthou…………ALWAYS CHECK THE KIDS HOMEWORK!!!
Glo my, daar is baie snaakse goed wat by die onnies uitkom…
Ash miskien moet jy gaan vir ‘n colonoscopy of soos my seun sê ‘n holonoskopie……sodat hulle kan kyk waar kom daai gasse nou vandaan? 🙂
O ja sorry almal…..Hallooooooooooo
Middag almal.
Lyk my elke week is daar ‘n verrassing:
week 1: Stormers het gewen
week 2: Stormers het twee in ‘n ry gewen
Wonder wat gaan die verrassing van week 3 wees ?
38: middat tripples, gaan jou span wen die naweek ?
35@ Asblik – Graad 1 is ‘n baaaaaie belangrike jaar op skool, die vakke is nogal moeilik… Rooiklei en Blouklei is bliksems, Inkleur Prakties is net so moeilik, Stories en Gediggies is g’n grap nie.
Wonder of hulle nog al die jare Baas- en Mossieboeke lees….
tripples @ 37
ek check!! ek check!!
VERAL na daai een!!
gbs @ 41
nee flok gbs
HOE OUD IS JY?
40 Of course yes!!!!! enjou span 🙂
gbs
ekt nog nie van een van daai vakke gehoor wat jy in #41 genoem het nie?
#45
moes !! in plaas van ? gewees het!!
Ash maar hoe oud is jy? gedog jy is soos ons ouderdom en nou hoor ek jy het ‘nkind in Gr1…..my baby word die jaar al 22….okay okay het so ‘n ‘titseltjie’ vroeg begin maar really
41: my gunsteling klasse (deur my hele skoolloopbaan), in volgorde:
1. kort pouse
2. lang pouse
3. huistoe gaan
Baas eet kaas.
Waar is Mossie?
Mossie lag vir Baas.
Pofmuis se maag is seer.
Onthou enigeen van julle hierdie sinne? Flok, ek het ‘n geheue soos ‘n olifant!
#48 het jy darrem goed gedoen in daai vakke? ek het hulle ge-ace!!!!!
Wonder of Asblik voor sy kind klaar gaan maak met skool ? 😉
49 Al die afrikaanse kinders het baas en mossie gelees, ek was egter in engelse laarskool gewees en het ditnie gelees nie maar ek onthou ek het my maatjie s’n gelees vir haar
51 Bwaaaaaaahahahahahahahahaha…..ag shame man BDB, nou maak jy hom skaam 🙂
gbs @ 49
nee flok gbs
het julle darem al op papier geskryf daaaaaaaai tyd?
50: In elkeen van daardie vakke was ek elke jaar eerste in my klas … elke keer eerste by die deur uit as dit pouse is of huistoe gaan tyd !
tripples @ 53
lol
ok ouens
eks uit
sien julle na lunch
54 Hoekom? wat het julle gedoen, modder koekies gebak? 😉
57 Enjoy Ash, praat later
53: Skuus, sal jou maar van nou af Tannie Tripples noem !
Users Online
Total 526 users including 0 member, 526 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,828,281 Page Impressions
_