SA Super 14 Rugby-Talk team of the weekend.
1 st nominate the selectors, we need 5 , preferably 1 from each team.
Selectors then nominate the players , only 1 player per position, yes you must make up your mind. If you nominate 2 your picks will be discarded.
Try and make sure you pick a player in his regular playing position. (i know it will be difficult with coaches Β DM and JP)
Make picks before Monday 16h30.
RT will do the calculation and publish our team.
Bloggers not part of the selection panel is requested to submit their teams too. We will compare ours with the Team of the week picked by the Guru,s (read selectors).Lets make this a fun filled selection game.
# 117
As ons nou een besering MOET he, kan dit maar Jaco Pretorius wees π
120 hehehehe as mens dom is moet mens maar voel π
117: as FH reg is, sit hom op senter. Maar ek hoop hul laat al die beseerdes heeltemal herstel. Moenie manne speel met ‘niggles’ nie, anders word dit groot beserings, en kan dit nie later bekostig nie.
Dagse dowwe Polla…
Geen mens doen mos nou so ‘n stupid ding nie π
Geluk met jou spannetjie die naweek.
#121 ek stem Blouste, kyk hy het my nou nog glad nie baie impress vandat hy by die bulle kom speel het nie…..
Steyn you beaut !!!!
WICKET !!!
Badrinath OUT…
120: Polla, jy het duidelik nie mooi gedink nie. Dit is soos om met tanne by die spoorwegpawiljoen op Nuweland op te daag. Gaan hul gou-gou verloor !
Tripples
Ja nee, hy skuld die BULLE ‘n groot seisoen.
Dalk moet ons hom maar vleuel toe skuif as hy dieselfde vorm het as laasjaar…
#124, Soos ek genoem het..ek was nog baie jonk!..lol. Ja, dis nou jammer ons het net een helfte gespeel, maar dit was darem genoeg om die Lions te klop. Ons groot fout soos met verlede jaar se CC is dat ons nie 80 minute lank konsentreer nie. Ons het briljante oomblikke, maar niks konstants nie.
Manne by die krieket lyk of hulle nou nuwe lewe gekry het.
#130 dis alles goed en wel maar ek dink regtig die stormers gaan hierdie jaar gat skop!!! Dis as of daar ‘n ander vibe in die span is, asof hulle meer positief is, seker Habnananananana wat met sy positiewe bloubul houding daar is om hulle te leer :l0l:
Polla
Julle sal moet uithaal en wys die naweek ( asb. Stormers-ek praat van op die rugbyveld ), die Tahs was seker die mees teleurstellend van al die sogenaamde “contenders”, maar hulle sal ook verbeter na die naweek glo ek.
Wonner wat gee die Indiers daar vir tee, want alles begin eers lewe kry na Tee. Gister was ons net 2 wickets plat met Tee en toe sommer 9 plat met uiskeityd! Hoop dieselfde gebeur met hulle!
#132 Ja ou Bryantjie se hy het die bal in daai eerste 40 minute meer gesien as in al sy tyd by die bulle!…Al hoe hy bal gesien het is in die stort na die game!…lol
Ek sien AC noem dat Brock Harris dalk ‘n besering het. Hy kan sommer vir Ricky January op stut gebruik, hy is groot genoeg! Was merkbaar hoe moeliker die agterlyn oor die voordeellyn gekom het toe hy opkom. Weet nie wat hy daar bo in NH rugby gedoen het om lof te kry nie, maar die game hier onder is baie vinniger.
#135
Nou moet die arme man seker heeltyd keer vir sy wickets in die stort π―
Dis hoekom die Stormers geen rugby kon speel na halftyd nie, manne soos Bryan en Jacque het begin worry oor die “notorious” Stormers stort sessie en die ander manne het begin uitsien na die stort met die debutants daar… π
Jy sal nie daai ding vir ou Skalla in sy gesig se nie!…lol
Natuurlik sal ek !!!!
Die man het mos baie geld, en met ‘n goeie prokureur kan ek dalk aftree na die tyd… π
Daar verdwyn almal weer !!!
Ash, jy weer toegesluit die naweek vir wangedrag ?
Hoekom is jy so skaars vandag ?
En moenie met daai werk verskoning kommie π
superBul
Hoor die duiwel het weer die vuur gestook daar by julle die naweek…
Lekwar warm !!!
Hoor Uys is uit die Cheaters span met die besering van die naweek.
Nou skuif Mapoe na buite senter.
Gaan interessant wees !!!
Mapoe kan die naweek vir Waylon Murray mooi besig hou, het ‘n wilde aftrap !!!
143 yip en ek dink Waylon is bietjie stadig teen mapoe
Hier is iets vir al die aspirant keurders as julle die #6 flank kies…
Stegmann cleans up Vodacom Bulls match awards
15 February 2010 (11:22)
Deon Stegmann is fast becoming the Silent Assassin of the Vodacom Bulls team. Stegmann received most of the usual post match awards given to the players by the team management after each Vodacom Super 14 match, in this case their opening fixture against the Vodacom Cheetahs.
Stegmman roped in the awards for most cleans, most tackles and was handed the Bumble Bee award, given for an exceptional act during the match.
Stegmannβs tackle on Cheetahs winger, Jongi Nokwe, where he dislodged the ball from the flyer, turned the tide in the match and prevented the Cheetahs from gaining momentum after a good phase of attack.
The awards are:
Bison (most cleans): Deon Stegmann (20 in 80 min),(2nd) Victor Matfield (18 in 80 min).
Sniper (most tackles): Stegmann (16 in 80min), (2nd) Pierre Spies (11 in 80min), Pedrie Wannenburg (11 in 54min)
Hitman (biggest tackle): Pierre Spies (on Adriaan Strauss)
Ant (best back): Wynand Olivier
Workhorse (biggest work rate): Pedrie Wannenburg
Bumble Bee (exceptional effort): Deon Stegmann.
General review (Johan van Graan, forwards coach)
First phase play: βThe scrums went very well and we are pleased. There is still room for improvement, but we did score four of our tries from scrums and it is good to see that the hard work in this department of play is bearing fruit. All credit to the players, who executed on the field what we worked on at training.β
Attack: βWe adapted very well to the new applications of the law. Referee Jonathan Kaplan was consistent and that helped a lot. We took the ball through many phases and scored some spectacular tries in the process.β
141
Blouste, gister was beter , lekker windtjie het ons koel gehou. Vandag is weer wild warm.
146
superBul
Moet jouself maar gehidreer hou met die voggies hoor π
Blouste jy weet mos, dis uiters onverantwoordilik om nie dit te doen nie.
2009 round one tries = 45
2010 round one tries = 30
9 in BULLS – Cheaters game…. ( 1 penalty try )
Out of the 30 tries ( 2 penalty tries ) makes for interesting reading hey…
superbul @ 146
soooooooo
daai windjie wat ons gister gesoek het, was by julle
..
raai waars hy vandag? π
Users Online
Total 40 users including 0 member, 40 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,857,144 Page Impressions
_