SA Super 14 Rugby-Talk team of the weekend.

1 st nominate the selectors, we need 5 , preferably 1 from each team.

Selectors then nominate the players , only 1 player per position, yes you must make up your mind. If you nominate 2 your picks will be discarded.
Try and make sure you pick a player in his regular playing position. (i know it will be difficult with coaches  DM and JP)
Make picks before Monday 16h30.

RT will do the calculation and publish our team.

Bloggers not part of the selection panel is requested to submit their teams too. We will compare ours with the Team of the week picked by the Guru,s (read selectors).Lets make this a fun filled selection game.

214 Responses to SA Super 14 Rugby-Talk team of the weekend

  • 91

    Wie dink dis goed Onerb ?

  • 92

    En op ‘n ander noot. Sharkies, dit is onvanpas om die ref met bottels te gooi. Julle maak die hele SA se naam gat(die wat verantwoordelik was nie die goeie ouens nie).

  • 93

    Just mail me and tell me where to send my team to.

    Must be out for a bit.

  • 94

    onerb @ 90
    nou ma’ waantoe ganie leeus dan? 😯

  • 95

    Hello Blouste.
    Carlos did not play the second half because Schalk klapped him properly.
    You make a good point about the captaincy of Schalk in the second half, however I think that the Stormers forwards are not as good as the Slaapstad mense think and they looked a little shaky when the Lions big men got stuck into them in the second half.
    The jury is still out on the Stormers pack and if I was coaching against them, I would take them on up front physically, because you cannot afford to give their backs any good ball.

  • 96

    Niemand hier nie. Maar ek het al ‘n paar ouens gehoor se hulle is bly die Sharks het verloor. En gelees op ander plekke. Dit help die Bulls en Stormers niks as die Chiefs punte op tel in SA nie.

  • 97

    Ashley…

    Jy moet jou dokter gaan sien…

    Daar moet erens fout wees as mens so gereeld kots vir geen rede nie 😐

  • 98

    onerb @ 92
    eks seker ekt vir puma, tighthead en hugs onder daai spul herken!! 😉

  • 99

    Ek se go lions – wen die game vrydag, ek sal vir hulle skree! Ons wil nie he dat wanneer semi-tyd kom, en ons spanne is dalk daar, dat hulle moet hamilton toe vlieg nie.

  • 100

    blouste @ 97
    ‘it gebeur elke keer as ek blou sien!!

  • 101

    Ash – Ja nee, ons moet volgende keer tv screenshots neem, lol! Hoekom gebruik die ouens nie meer naartjies nie? Dit is mos baie meer akuraat. 🙂

  • 102

    Tighthead

    Agreed regarding the Stormpies tight 5.

    Tahs traveling this week and they too weren’t to impressive.
    Reckon the Stormpies should negotiate them sucsessfully.

    Onerb

    Ja hel man.

    Wat het die manne besiel om die bottels te begin gooi ?
    En die manne praat oor ons “oos pawiljoen” 😯

  • 103

    Ash…

    Jy verwys na ‘n “black-out”

    Nie ‘n “blue-out” nie man… 😆

  • 104

    97@ Blouste – Asbak ly aan Lukenitis Pukenia…. there are various forms of the disease…. some puke on their jerseys, some on their keyboards … and in the mild form of the disease, these unfortunate fellas puke a little bit in their own mouths…

    Fear of Bulls and Bokke brings on these violent attacks, which is indeed a form of an intense inferiority complex or in extreme cases intense enmity!

  • 105

    Ja dit gaan erg as die hoofpawiljoen mense dit doen.

    Weet iemand of die ander stadions ook soos Loftus sigaret rook verbied op die pawiljoene?

  • 106

    gbs @ 104
    lmao
    ..
    nie sleg vir ñ bul nie bru, glad nie sleg nie!! 😆

  • 107

    101: hier op loftus gooi ons net mielies, nie bottels (Sharks), tanne (Nuweland, veral Ashley) of spanners (Ctahs) nie.

  • 108

    105: op Nuweland verbied hul glo net ‘bytery’ ?

  • 109

    At last a WICKET….

    Tendulkar out !!!

  • 110

    bdb @ 107
    nei
    op nuweland boooooooooooo o’s net,
    of dink djy o’s is bedonnerd om o’s vals tande te gooi!!
    wie’t djy hoe duur is daai goud … en anyway wiet djy nooit wie se tanne kry djy as ammal oppie veld storm om weer hulle tanne te retrieve nie!!

  • 111

    tendulkar and sehwag gone!!
    if we can keep the deficit under 100 we may just put enough pressure back unto them!!

  • 112

    flippit daar is Sehwag uiteindelik uit, Duminy die bouler, uit vir 165, nou skuld Duminy ons ‘n moerse innings omdat hy die drol laat val het in die begin van sy innings!!!!

    Yippeeeee daar is tendulkar ook uit!!!!!

  • 113

    2 vinnige paaltjies het gekantel. Mooi manne. Nou moet ons hulle almal uitkry voor hulle 400 maak.

  • 114

    Yep sodat ons nie ‘n groot deficit het om op te vang nie!!!!

  • 115

    110: hehehehe

    Ek altyd gewonder hoekom daai klomp van die spoorweg pawiljoen so vinnig op die veld wou kom laasjaar na die CB semi teen die Bulle. Ek het gedink dit was om al hul helde (die Bulle) se handtekeninge te kry, maar toe is dit al die tyd om die lekkerste tanne te kry !

  • 116

    GBS BWAHAHAHAHAHAH !!!!!

    Onerb

    Rook op alle stadions verbied sover ek dit het.

    Weet by Vodacom park ook so die naweek.

    Ashley…

    Was meeste van daai tande nie in elk geval gesteel nie?

    Julle byt hulle mos in vir ‘n week of so soos ander mense skoene inloop…

  • 117

    There is some concern about an injury to Jaco Pretorius, but otherwise there are few complaints emanating from the Bulls camp in the wake of Friday’s 51-34 drubbing of the Cheetahs in Bloemfontein.

    Pretorius sustained an injury to his leg, which may keep him out of the weekend’s match against the Brumbies. He scored his first try in his 50th game at this level on Friday night, but has bleeding in a leg-muscle after taking a knock.

    The Springbok back was on crutches when the team returned from Bloemfontein and team doctor Org Strauss said that he would be examined on Monday.

    “It does not look good, but it’s too early to say whether he can be considered,” said Strauss.

  • 118

    116 🙂

  • 119

    Allo Allo…

  • 120

    Ek sien julle manne noem Loftus se Oos-Pawiljoen. Jis, ek het daar in 1986 ‘n hengse PK gekry toe ek in my WP trui juig toe ou Carel Dup gaan score het. Was toe nog daar in Voortrekkerhoogte in die Army en het my jong man se wysheid besluit om rugby in die 80’s op Loftus met ‘n WP trui te gaan kyk!

Users Online

Total 45 users including 0 member, 45 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm