The Lions hosted the Stormers at the “Coke-Tin” late this afternoon. This is the match thread for discussion of the game. The game was broadcast on SuperSport 1 in SA on TV.
The Stormers had a good First half, scoring all their points and clearly overshaddowed the Lions in the Fist Half. The Second Half was different, only 7 points coming in the whole half, the Lions always playing catch-up. In the end the Stormers won comfortably, 26 / 13. No bonus points was earned for tries.
All in all, the game was a dour affair.
[cincopa 10553811]
Scores:
Lions: 2 Penalties & 1 Conversion Earl Rose, 1 Try Michael Killian
Stormers: 4 Penalties & 2 Conversions & 1 Try Joe Petersen, 1 Try Jaque Fourie
Previous Super 14 results:
2009: Stormers won 56-18, Cape Town
2008: Stormers won 22-13, Johannesburg
2007: Stormers won 30-8, Cape Town
2006: Stormers won 23-12, Johannesburg
Teams:
Lions: 15 Earl Rose, 14 Tonderai Chavhanga, 13 Deon van Rensburg, 12 Doppies la Grange, 11 Wandile Mjekevu, 10 Carlos Spencer, 9 JP Joubert, 8 Jonathan Mokuena, 7 Franco van der Merwe, 6 Cobus Grobbelaar (captain), 5 Willem Stoltz, 4 Jacques Lombard, 3 Ross Geldenhuys, 2 Hannes Franklin, 1 Heinke van der Merwe.
Replacements: 16 Charles Emslie, 17 JC van Rensburg, 18 Todd Clever, 19 Jacques Coetzee, 20 Derrick Minnie, 21 Burton Francis, 22 Michael Killian.
Stormers: 15 Joe Pietersen, 14 Gio Aplon, 13 Jaque Fourie, 12 Juan de Jongh, 11 Bryan Habana, 10 Peter Grant, 9 Dewaldt Duvenage, 8 Duane Vermeulen, 7 Francois Louw, 6 Schalk Burger (captain), 5 Andries Bekker, 4 De Kock Steenkamp, 3 Brok Harris, 2 Tiaan Liebenberg, 1 Wicus Blaauw.
Replacements: 16 Deon Fourie, 17 JC Kritzinger, 18 Anton van Zyl, 19 Pieter Louw, 20 Ricky Januarie, 21 Lionel Cronjé, 22 Sireli Naqelevuki.
Referee: Jaco Peyper (South Africa)
Assistant referees: Mark Lawrence (South Africa), Kobus Wessels (South Africa)
TMO: Shaun Veldsman (South Africa)
Ja ek weet – jong ek is nervous vir vandag (Carlos is die ene) – maar ek die my span is beter hierdie jaar want hulle het nou vir Habs (dankie bulle lol) en Fourie en hulle het nie meer vir Luke nie – hy het ‘n goeie seisoen gehad maar ek dink daar was nogsteeds undercurrents in die span met hom daar. Time will tell
Jy sal nie glo nie Karen ek het julle op Superbru met 27 gepick. Nee man Habs het nog nie julle Kaapse maniere aangeleer nie , hy gaan 2 of 3 druk op sy eie.
Het julle gehor Habana is gedrop uit die starting 15? Hy wil nie sy voortande trek nie!
Stormers span is baaaaaaaaaaaaaie meer geballanseerd as ‘n seisoen gelede….
– Beter Vaste 5 (of beter afgerig sou ek sê)
– Meer balans in die Loosies
– Goeie senters
– Goeie back 3
Enigste ooglopende swak skakels is die ondergemiddelde scrummie en losskakel…. maar dis 2 kardinale posisies….
Lions aan die ander kant, het blerrie baie swak skakels en gebreke
Jis ek is so trots op jou SuperBul – stuur vir jou ‘n bottel rooiwyn vir daar score 🙂 Habs was verlede Sondag in Canal Walk besig om handtekeninge uit te deel – nice ou. Wel ek hoop die span klap die Leeus – wel van volgende naweek is ek darem weer op Nuweland vir die home games 🙂 Sien ek julle die 15de Mei vir die groot game???
Lol AB
Karen onthou net een ding out of sight out of mind, so teen die tyd dat die Stormers teen die Bulle speel like ek Habana niks , soos in fokkhall. 😆
Dis okay Superbul 😉
Ok geniet die game – ek gaan nou eers ry – die game saam met die ander gaan kyk. Go Stormers 🙂
Geniet dit Karen
Hoor julle die magtige dreuning?
Oor die veld kom dit aangesweef!!
Rom, rom, rom!!
Koningkie, ek sien jou sluip…
Ek hoop jou span begin die Super 14 op so positiewe noot soos myne… dis darem lekker om ‘n Bul te wees jong!
41@ Koningkie – Daai magtige dreuning wat jy hoor, was seker net daai moerse poep wat jy gelos het….
Ja ek het gewonder wat ruik so. Wat is aan die gang met die 6 Nasies?
Wales 6-18 Scotland
Kan sweer ek het Wales gepick
33: ek het gehoor na gisteraand verlang Habana al weer sterk terug na Loftus toe. Het glo hele aand gesit en huil oor sy besluit. Al hoe hul hom aan die slaap kon kry was om vir hom ‘n Bulle trui aan te trek, oor en oor ‘Road to Victory’ (dit is nou die N1 na Pta) te wys, terwyl die res van die Stormers span vir hom deur die nag die bloubul lied gesing het. Januarie kon nie saam sing nie, glo sy tanne by die huis vergeet, maar hy het probeer fluit.
46@ BiDiBiDi – Hahahahahahahahaha
46
😆
good one 😆
Wales
PENK 15 Min (Jones)
PENK 24 Min (Jones)
Scotland
TRY 8 Min (Barclay)
CONV 9 Min (Paterson)
DROPG 18 Min (Parks)
TRY 20 Min (M Evans)
PENK 26 Min (Parks)
GBS nogal intresant om die twee laaste Bok agterlyn opfokkers te hoor praat
Siende dat almal gaan kyk gaan ek ook maar
Leeus !
50@ SuperBul – Jaaaaaaaa, jong wat moet hulle nou sê, hulle moet mos maar moooosa optimisties oorkom….
Ek dink Muir is maar angstig….
Lyk nie of daar baie mense op die Coke-Blikkie is nie….. donner, daai stadium is darem op ‘n swak plek geleë…
40 9 – 18
Stephen Jones going for the posts with last kick of the half. The fly-half gets it and takes his total tally in the Six Nations to over 800 points.
Hello almal. Go Lions!!!!!!!!!he he would love it if the Lions upset the Stormers today
56@ Balle – Well, the wait is over, let’s see how the Briesies and the Welpies go….
Hoor daar is 40 000, nou se die Leeus seker hulle is almal hulle mense.
58@ SuperBul – Wat, 40 000?? Seker 39 985 Gauteng Stormers dan….
@56 Hey yes, die game gaan interesant wees
Users Online
Total 102 users including 0 member, 102 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,870,277 Page Impressions
_