Munster announced today that Jean de Villiers will return to South Africa at the end of the current season.
“I feel this is perhaps my last opportunity to represents my country at the Rugby World Cup and after consultation with SARU it has become clear that to qualify for selection players must be playing their rugby in South Africa in the season leading up to the competition.
” I’m thoroughly enjoying my time here in Munster and I think it would be fair to say that had the RWC not been a factor, then I would be remaining for at least the next 2 seasons. I would not rule out returning here after RWC 2011 either, if the opportunity arose.
“For now though,” he continued,” my entire focus is on the Magners League and Heineken Cup campaigns. There’s a lot of rugby to be played yet in the red shirt and I’m looking forward immensely to continuing my involvment with a great squad.”
Munster Chief Executive Garrett Fitzgerald in announcing the news said, “Jean missed the 2003 World Cup through injury and played just 40 minutes in 2007. So his desire to represent his country in the most prestigious rugby competition is totally understandable.
” Jean made us aware of this scenario before he joined us last September. He has been a hugely positive addition to the squad this season. His influence has grown and continues to grow as he becomes more and more comfortable within the squad.
“While he will be a major loss, we fully respect his ambition and he will leave us at the end of the season with our very best wishes.
Nouja, laat ek my Tarsale voete winkels toe sleep sodat my Karpale hande nog Kameeltjies kan vashou…. en ek kort mos biltong ook, nie waar nie… sweets ook… en iets lekkers om te vreet!
Nee o bliksem Vuurtjie
Ek weet ek het dit gemis, maar jy’t sommer die hele pot mis gepee….
Fires
Was jy by die tank Saterdag ?
212
Se mos my selfbeeld is al klaar so broos na die naweek, nou’s ek nog stadig ook…eish, dubbel met eish ja.
Die Boere oorlog was erger, daar’s mense dood, daar het bloed gevloei 😀
Tripples
Seker nie werk as jy so laaank op die foon is nie 😉
En ou Ash
Hy is die ou met die langste “lunch breaks” wat ek ken…
Sy baas het seker nie ‘n horlosie nie.
213 @Pinkste
Ja ongellukig….sop blerrie nat gereen
Jy ook botteltjies gegooi as ek so na Ash se comments luister 😯
216, nee jong, as mens met die fusers eers op die foon klim kan dit ‘n laaaaaaaang, frustrerende gesprekkie word hehehe
219
Nee, te ver weg gesit….sou nooit getref het nie Lol
Nee wat, ek is nie een van daai tiepes nie, seker die ouens wat op die hawe werk wat dit gedoen het, is mos maar rowwe tiepes daai….
Alhoewel ek ook g’n liefde virrie ref voel nie, en ek reken na hierrie naweek spring die stormers saam ons oppie ‘blame the ref’ gravy trein.
221 ek moet se dat daai ref was blerrie pateties, kyk toe John hom eers se “I will talk to my players onvce you are able to control this match” dan moet jy weet
onvce = once 😳
He he he
Trips
Wie de moer is die fusers ?
224 f&^%ing Users 🙂
OOoooooo OK hehehe
Het regtig nie geweet nie.
Middag Mense
halloooo Pollatjie, hoe gaan dit innie kaap vandag?
Dis nou nie nodig dat almal weghol as ‘n Stormer ondersteuner hier kom nie
Hallo Polla
Ons maak net seker jy het nie ‘n mes nie 😆
229 issie hier is 2 baie baie vriendelike bulletjies om jou company te hou 😆
Lekker gereen vanoggend vroeg….
#231..Maar ons byt mos, ons stekie meer net..elk geval nie met messe nie!
hier by ons is dit so hel warm…..gelukkig werk ek in aircon…..
@ 234
Nou maak jy my eers bang… 😯
Klink my ou Polla is ook warm 😀
Ek is sommer lekker bedonnerd vir daai Leeus fans..Ek lees daar op hulle forums hulle noem ons en die sharks parasiete en wat ook al…Hulle geheues is maar kort. In Luyt se dae voordat jy nog legally spelers kon koop het hulle hele blerrie span uit huursoldate uit bestaan!.
n a statement, Sharks CEO Brian van Zyl said: “As per reports on Monday when I commentated on the behaviour of members of the crowd who attended the Super 14 match between the Sharks and Chiefs on Saturday at The Absa Stadium Durban, I wish to advise that anyone caught behaving in an inappropriate manner or throwing missiles on to the field will be removed and banned from the stadium.
“We condemn this kind of anti-social behaviour which casts Sharks rugby in a bad light. We pride ourselves on delivering an exceptional product and boast a family atmosphere unrivaled in the rugby world and distance ourselves from this behaviour.”
Net so bietjie warm onner die kraag..ek is maar eindlik ‘n rustige ou. Gun elke ou sy plekkie innie son, maar moenie onverskilig twak praat nie!..lol. Dan gaat haal ek my lem en sit nuwe tanne in!
Users Online
Total 90 users including 0 member, 90 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,845,307 Page Impressions
_