Munster announced today that Jean de Villiers will return to South Africa at the end of the current season.
“I feel this is perhaps my last opportunity to represents my country at the Rugby World Cup and after consultation with SARU it has become clear that to qualify for selection players must be playing their rugby in South Africa in the season leading up to the competition.
” I’m thoroughly enjoying my time here in Munster and I think it would be fair to say that had the RWC not been a factor, then I would be remaining for at least the next 2 seasons. I would not rule out returning here after RWC 2011 either, if the opportunity arose.
“For now though,” he continued,” my entire focus is on the Magners League and Heineken Cup campaigns. There’s a lot of rugby to be played yet in the red shirt and I’m looking forward immensely to continuing my involvment with a great squad.”
Munster Chief Executive Garrett Fitzgerald in announcing the news said, “Jean missed the 2003 World Cup through injury and played just 40 minutes in 2007. So his desire to represent his country in the most prestigious rugby competition is totally understandable.
” Jean made us aware of this scenario before he joined us last September. He has been a hugely positive addition to the squad this season. His influence has grown and continues to grow as he becomes more and more comfortable within the squad.
“While he will be a major loss, we fully respect his ambition and he will leave us at the end of the season with our very best wishes.
dis soos my swaar eendag vir my skoonsussie gese het hy wil teazers toe gaan toe se sy vir hom hy moet maar op die bank sit en homself teaze want dit is die naaste wat hy daaraan gaan kom 🙂
180 myne ook hehehe om nie eers van die oge te praat nie, moet nou ook deesdae bril dra as ek lees WTF?
Nog te vroeg om te se wat my span gaan maak, sal eers kyk of daar weer iemand op die blose ouderdom van 25 aftree….
My foto….kom nou ouens, ek’s al klaar ‘n Sharks supporter, soek jul nou nog rede om my af te kraak… LOL
O flok…
Hier is TheSaint ook nou, wonder hoekom die gedierte nie ‘n foto op het nie…
183 ag nee wat vuurtjie, al ons ander brose siele het ons fotos daar gesit hehehehehe, glo my daar is nie oil paintings daar nie 🙂
184 Hmmmm dit maak mens wonder
182@ Trippies – Oi, ja flok, my arms raak ook al hoe korter…. ek’s ook maar nou oppie brille jong… flokken computers wat my oge opflok!
O donner Trips….
Daars dit net ek en jy…
184@ Blouste – Daarsie spasie vir Saint se foto nie, ‘n enkel foto van hom lê ‘n hele album op sy eie vol!
Die “UsersOnline” trek lelike truuks op my…
187, Yep ek werk al 24 years in IT, dis my probleem ook en natuurlik kry mens ookd ie probleem met die karpale tonnels op jou gewrigte ook
# 189
Dalk is hy die site se eerste “cross dresser”….
Hy ondersteun immers die weepee 😆
190@ Blouste – Nou hoe so??
192 en sy favourite song is ‘dont mess with my tutu”
193 hy wys nie 100% hoe die name is nie, hulle kom en gaan die hele tyd, soos jy wat nou online is, dan wys hy jou naam dan wys hy hom nie
Die weepee ondersteuners kry probleme met die tarsale tonnels soos hulle die “Men’s Health” teen die toilet deur try vashou… 😆
dis wat hy nounet gewys het
UserOnline
*
1 User Online
*
Users: Tripples
gbs
refer to # 195
192@ Blouste – Nee, Saint issie ‘n cross-dresser nie, hulle maakie sulke groot rokke / tente nie!
Ou Saint, die hoendermoordenaar, is ‘n ou gewaardeerde vrind van jare gelede, seker die enigste WP ondersteuner wat nie een-ogig is nie…..
… maar hy is deesdae tog so bietjie te veel WP-deurie-kak…..
is dit tarsale tonnels? hehehehe noem my sommer ignoramus bloubulliae
200
Shyte…
199 dis vandat hulle die bloubulle moes raid om ten minste probeer om in die semis van die s14 te kom….dan is dit mos weer die beste span wat die beste kans staan om die bekertjie te wen 😆
Nee…karpale in die hande…
Tarsale in die voete…:wink:
nou terug, gou op foon
198@ Blouste – Man, mens kan die UserOnline ding stel om ‘n ou as aanwesig of nie te merk met ‘n sekere tydsfaktor ingebou, so as mens onaktief is vir te lank, dan haal hy jou naam af. Dit help om die tydperk korterig te stel… anders is dit nog ‘n groter flokkop!
Voete….toiletdeur…
206
Pla nie regtig nie…
200
Kots
Users Online
Total 111 users including 0 member, 111 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,849,711 Page Impressions
_