The Crusaders hosted the Highlanders today in New Zealand. This is the match thread for discussion of the game. The match is broadcast on SuperSport 1 on SA TV. The Crusaders won 32 / 17, grabbing their bonus point 4th try when time was already up.
Scorers:
Crusaders: 2 Penalties & 3 Conversions Dan Carter, 1 Try Andy Ellis, 1 Try Jared Payne, 1 Try Zac Guildford, 1 Try Sean Maitland
Highlanders: 2 Tries & 2 Conversions & 1 Penalty Michael Hobbs
Teams:
Crusaders : 1. Ben Franks , 2. Ti’i Paulo , 3. Owen Franks , 4. Sam Whitelock , 5. Isaac Ross , 6. Kieran Read (c) , 7. George Whitelock , 8. Thomas Waldrom , 9. Andy Ellis , 10. Dan Carter , 11. Zac Guildford , 12. Tim Bateman , 13. Robbie Fruean , 14. Jared Payne , 15. Colin Slade
Reserves :16. Quentin MacDonald , 17. Peter Borlase , 18. Brad Thorn , 19. Jonathan Poff , 20. Kahn Fotuali’i , 21. Adam Whitelock , 22. Sean Maitland
Highlanders : 1 Jamie Mackintosh ( vc ) , 2 Jason Rutledge , 3 Clint Newland , 4 Josh Bekhuis , 5 Tom Donnelly , 6 Adam Thomson , 7 Alando Soakai , 8 Nasi Manu , 9 Jimmy Cowan ( c ) , 10 Matt Berquist , 11 James Paterson , 12 Jayden Hayward , 13 Jason Shoemark , 14 Ben Smith , 15 Israel Dagg
Reserves, 16. Jason Macdonald , 17. Chris King , 18. Hayden Triggs , 19. John Hardie , 20. Sean Romans , 21. Michael Hobbs , 22. Fetu’u Vainikolo
Match Officials
Referee: Chris Pollock (NZ)
Assistant Refs: Vinny Munro (NZ), Josh Noonan (NZ)
TMO: Kane McBride (NZ)
Date: Saturday, February 13
Kick-off: 08:35 SA Time
Daai ashley comment van riviere vol brandewyn 😆 , die ou het nog sy humor al die tyd.
Fires @60
Hulle het one te veel gevloek….toe maak ons soos rokkof en begin hierdie site.
60@ Vuurtjie – Ons was maar net moeg vir moegoes en politiek, hier is dit mos baaaaaaaaaaaaaie beter man!
More al die gelukkige Buljanne, met ‘n ‘grootblousmile’ opgestaan vanoggend.
Nog geen ander span gesin wat goed lyk nie, behalwe Bulle en Ctahs.
Maar dit is nog vroeë tye, sal sien hoe lyk Leeus en die Mossie span vanmiddag.
superbul
Vanoggend met Ashley gepraat, hy kom in die volgende week hier kuier. Ek moet ook Paarl toe vir Pampoen se visa-goete, dan sal ek en hy seker n versie gaan saamsing daar by dioe Crown Bar.
First half summary
24 Missed Penalty Matthew Berquist 10 – 0
19 Conversion Daniel Carter 10 – 0
18 Try Andrew Ellis 8 – 0
14 Penalty Daniel Carter 3 – 0
5 Missed Penalty Daniel Carter 0 – 0
59: daai dag ‘n paar maagspiere geskeur !
Ek onthou toe ons daai een aand ons ‘nicks’ verander het na ‘n klomp boere presidente en generaals. Was skreeusnaaks !
Many fewer penalties than yesterday … what does this tell us ?
62: hulle kan ook nie hul drank hanteer nie.
bdb
Daai JANstorie van ons was in die Rapport destyds, het jy gesien?
Ek onthou Ashley was Vaaljan….
Heyt, laat ek hol, praat weer.
Tjeers.
62
63
Ja dinge kan bietjie sif raak daar, veral die politieke crap, regtig af gesaag. Hier praat die mense darm sense en almal kan ‘n grap vat en maak….very lekker hier
70: Nee regtig ? Ek was Jan-Alf ! hehehhe
67@ BiDiBiDi – Dit was goed ja, en al die goeie ouens het ingekoop op die deal… neewat ons mag maar…. hehehehe
65
Pietmkan ek was laasjaar die tyd reg daar in jou wereld, more presies n jaar terug op Nuweland.
73@ BiDiBiDi – Ek was grootblouJan, Pietman was Janman….
Try Jared Payne
Ek het gisteraand so bietjie gaan loer daar by die ‘dark side’, klomp wat lekker dikbek is omdat die Bulle so goed gedoen het. Hulle hang egter aan ou Tacitus se lippe.
Ou transformator is nogsteeds daar met al sy politiek, en daar is nou een of ander moslem wat ook baie omgekrap is. Ook geen einde aan hul gemors nie.
Ek is maar bly ons kan hier lekker rugby gesels [d.w.s oor die Bulle ;-)] en lekker ‘banter’ met mekaar.
Saders 15 / ZIPPPPPPPPP
76: Payne ‘score’ in the House of Pain !
Try Landers…. Hobbs
Saders 15 / 7
Hellooooooo R_P
77
Nee sies, ons Sharks kan ook darm bietjie rappy praat, daar by daai ander site is net ‘n klomp stormers…daai deformation is ‘n lekker ou drol, maar wie op daai site is nie.
Saders 18 / 7
Try again, Hobbs for Landers…. very good continuity
Saders 18 / 14
Landers speel nou kwaai jong…
Baie beserings, en die Crusaders lyk nie baie goed nou nie.
VRYSTAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAT! [were klapped by the Bulls.]
Daarsy, skryf mekaar af !
Morning all.
Just turned on the tv now. 18/14 so far to Saders. Closer than I thought it would be.
Users Online
Total 190 users including 0 member, 190 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,448,513 Page Impressions
_