The Crusaders hosted the Highlanders today in New Zealand. This is the match thread for discussion of the game. The match is broadcast on SuperSport 1 on SA TV. The Crusaders won 32 / 17, grabbing their bonus point 4th try when time was already up.

Scorers:

Crusaders: 2 Penalties & 3 Conversions Dan Carter, 1 Try Andy Ellis, 1 Try Jared Payne, 1 Try Zac Guildford, 1 Try Sean Maitland

Highlanders: 2 Tries & 2 Conversions & 1 Penalty Michael Hobbs

 

Teams:

Crusaders : 1. Ben Franks , 2. Ti’i Paulo , 3. Owen Franks , 4. Sam Whitelock , 5. Isaac Ross , 6. Kieran Read (c) , 7. George Whitelock , 8. Thomas Waldrom , 9. Andy Ellis , 10. Dan Carter , 11. Zac Guildford , 12. Tim Bateman , 13. Robbie Fruean , 14. Jared Payne , 15. Colin Slade

Reserves :16. Quentin MacDonald , 17. Peter Borlase , 18. Brad Thorn , 19. Jonathan Poff , 20. Kahn Fotuali’i , 21. Adam Whitelock , 22. Sean Maitland

Highlanders : 1 Jamie Mackintosh ( vc ) , 2 Jason Rutledge , 3 Clint Newland , 4 Josh Bekhuis , 5 Tom Donnelly , 6 Adam Thomson , 7 Alando Soakai , 8 Nasi Manu , 9 Jimmy Cowan ( c ) , 10 Matt Berquist , 11 James Paterson , 12 Jayden Hayward , 13 Jason Shoemark , 14 Ben Smith , 15 Israel Dagg

Reserves, 16. Jason Macdonald , 17. Chris King , 18. Hayden Triggs , 19. John Hardie , 20. Sean Romans , 21. Michael Hobbs , 22. Fetu’u Vainikolo

 

Match Officials
Referee: Chris Pollock (NZ)
Assistant Refs: Vinny Munro (NZ), Josh Noonan (NZ)
TMO: Kane McBride (NZ)
Date: Saturday, February 13
Kick-off: 08:35 SA Time

126 Responses to Crusaders 32 (10) vs Highlanders 17 (0) (final score) – Game Thread

  • 31

    27@ SuperBul – Option 2 sê ek moet vir hulle skryf of faks of 0800 375 375 bel

  • 32

    28@ SuperBul – G’n wonder hy is so stil nie… hehehehe

  • 33

    good morning good peeps

    gbs broer geluk met jou span se oorwinning , hulle was briljant

  • 34

    moes dan ‘n drie gewees het….USELESS!!!!!!!!

  • 35

    33@ Tjarky – Thanks, yip, I thought they were good too…. but the Staat was not shabby themselves

  • 36

    btw i put up a thread earlier to give some form of answer to meyers sudden retirement

  • 37

    33

    Howzit sharky
    Ja nee jong die Nulle was wild goed, en die Cheetahs was glad nie sleg nie, maak my nervous vir volgende week…maar nog eers vandag om te oorleef.

  • 38

    nope rudi , cheetahs are a good team and played with a lot of heart , it was a great game to watch

  • 39

    36@ Tjarky – I saw… have not read it yet though… will during Lemoenetyd

  • 40

    Good morning all rugby talkers, wassup?

  • 41

    36

    Jy meen daai knieg verskoning van sy pappie….hulle het die storie effektief nou net vererger vir hulle self…nou wil ons mos weet wat hulle wegsteek.

  • 42

    lol hiyas fires ^5

  • 43

    40

    Hello Pietman, goes well, except for the one eyed ref.

  • 44

    hey more pietie broer long fucking time no see 😆

  • 45

    40@ Pietman – Hellooooooooo besige boeta

  • 46

    fires i will reserve judgement till anything else comes out

    till we know whatever ur sudgesting its unfair to the young fella to just speculate

  • 47

    Ag Landers, pik net by man….lyk my as die ref dit nie wil doen vir die saders nie dan wil julle dit vir hulle doen…

    Landers of Lions vir wooden spoon?

  • 48

    So far no chance of bonus points for tries here in this game…. which is good!

  • 49

    Hi Pietman, vanmore so bietjie komper skoongemaak toe sien ek daai comeback van jou en GBS op Voldys. Daai een waar julle se julle het dieselfde pad as Madiba geloop.
    Moet hom eendag post , was classic.

  • 50

    49@ SuperBul – Post dit bietjie, toe man…. dit was nogal blerrie goed daai tyd

  • 51

    46

    Well at this moment in time the possible reasons for his retirement are endless, just can’t see why he’d retire from his bread and butter because of an alleged injury, and if it’s true, why try to keep it secret?

    But anyway, I wont bore everyone with my theories on this thread, I’ll keep it for your thread…LOL

  • 52

    Fires,GBS, Sharky.
    Yes, bit under the weather here, my business is a bit like the building of the new Irish church at the moment……building a new church with the bricks from the old church while the old one is still being used!

    But,furher ok, except for Telkom, my connection is very slow at the moment and the nearest Telkom is in Hermanus. Will sort them out on Monday, and hopefully I will be here on RT more often then.

    Cheers, I have to go and get some stock for the weekend, only moved into the new house at Franskraal yesterday, empty kitchen and pantry, etc.
    See you laters.

  • 53

    52@ Pietman – Mooi loop, boeta

  • 54

    85. GROOTBLOUSMILE – ONS VOLG IN MADIBA SE VOETSPORE ! :
    April 3rd, 2009 at 8:29 am
    Stadig stap ek uit die mielieland…. it’s a long way to freedom….
    Ek en 2 Boesemvrinne, Pieta en Sheriff was mos vir so rukkie gestuur om te gaan kuk in die mielies…
    My Vellies is vol stof, my jannas is nie meer so properlies blou as altyd nie maar heel ordintlik en byderwets. Ek het sommer ‘n pofadder gevang en hom deur die lussies in die broek geryg en hom sy eie stert laat vasbyt vir ‘n belt.
    My hemp hang los, pakkie Kamele en ‘n Zippo maak ‘n bult in die linker-bo-sak, my Nokia N95 is innie linkerhand….
    My boshoed met properse “houding” sit gemaklik op my kop…
    Ek stap nader aan die Land Cruisers, ‘n boesemvrind aan elke kant van my. Aan my linkerkant se die Wandelende Ensiklopedie “Kyk GBS, daar’s ons vrinne… hulle het ons nie vergeet nie !”
    By die Land Cruisers staan hulle, klomp boere & paar goeie souties en so enkele paar mense wat nie so lig van kleur soos ek is nie…
    Ons steek hande uit en word omsingel, vet sterk regterhande met dik harde vingers word geskud en ons word op die skouer geklop….. daar’s ‘n knop in my keel….
    Een van die manne bring ‘n baksel nat beskuit en ‘n fles boeretroos te voorskyn….
    Ver in die agtergrond, daar naby die scraphoop staan ‘n Ford en ‘n Opel met Custom-strepe en so paar jakkals-agtige toeskouers ons en aankyk met groen harte…
    Die lewe is ‘n lied !
    Gooooooooi Mieliessssssssss !!

  • 55

    Superbul @49
    🙂
    Ja, daai dae was ons nog wild, daar op Voldys, ons het daai lot goed geroer my maat, ek, GBS en die ander bruvvas, ons het nie kuk van hulle gevattie….hulle is seker bly ons is weg daar!
    Pos bietjie daai Madiba een asseblief.

  • 56

    oooh kots, hier kom daai humidity…ons gaan suffer in Durbs vanaand, dit blerrie warm al klaar…eish

  • 57

    Kyk die beste comments daarop

    • 93. NILS :
    April 3rd, 2009 at 8:31 am
    #86 Supa Die Bloubul: Vangelis – conguest of paradise?

    • 105. IMAJAN :
    April 3rd, 2009 at 8:34 am
    #85 grootblousmile – Ons volg in Madiba se voetspore !: Pak steen kool….
    En ons wag julle in met `n lekker dop en `n kilo billies
    Welkom terug
    • 106. ASHLEY, “DIE BALLERINAS”-SUPPORTER :
    April 3rd, 2009 at 8:34 am
    #85 grootblousmile – Ons volg in Madiba se voetspore !:
    … en verder in die agtergrond staan daar ñ cullert wat met ñ lied in sy hart sing
    …. as allie riviere vol brandwyn was
    wie wil dan water hê!
    welcome back gbs!
    107. POMMIE :
    April 3rd, 2009 at 8:34 am
    #85 grootblousmile – Ons volg in Madiba se voetspore !: Jys n fkn legend! Welkom terug! En op so oggend ook nog!
    • 109. CORNDOG :
    April 3rd, 2009 at 8:35 am
    #85 grootblousmile – Ons volg in Madiba se voetspore !: Jy moes ons gewaarsku het, nou sit en huil ek hier tussen my kollega’s dit was so mooi en diep. Howzit
    • 110. PIETMAN, TROTS OM IN MADIBA SE VOETSPORE TE VOLG…. :
    April 3rd, 2009 at 8:36 am
    #72 Sheriff: Ja, terug, dankie.
    Weet nie vir hoe lank nie, hehehehe!
    256. GROOTBLOUSMILE – ONS VOLG IN MADIBA SE VOETSPORE ! :
    April 3rd, 2009 at 10:45 am
    #249 King Shark is missing GBS and Pietman: Fanks man
    Die bedjies innie tronk is hard en te kort… die bersies is erger as Army kombersies… die mure skilfer af…
    Mens moet keer vir jou alie…. sjoe as ek en Pieta en Sheriff nie so sterk was nie was ons innie moeilikheid…
    Maar soos ons 3 nou maar is, na amper 3 dae dae daar toe regeer ons daai plek ook…. hehehehe
    273. PIETMAN, TROTS OM IN MADIBA SE VOETSPORE TE VOLG…. :
    April 3rd, 2009 at 11:02 am
    #255 King Shark is missing GBS and Pietman:
    Ja, van my kant ook, baie dankie.
    Ons het jou hoor roep daar van binne af.
    Ek, GBS en Sheriff het die dinge mooi bekyk daar in Bananaland…klomp interessante ou bannelinge soos folanke en Stan wat nog daar rondsluip.
    Eintlk n moewwiese interessante joint daai…kos is net swak en tv is swart en wit.

  • 58

    Hehehehehehehehehhehe

    Bwahahahaha

    Goeie ou dae gewees…. ons het onder daai lot gemaai jong…. en hulle kon dit nie vat nie… hehehehe

  • 59

    Ek wens ek het daai JAN thread gesave , hy sal net so goed wees.

  • 60

    Hectic ouens, smaak my julle was famous by daarie ander site…hoekom is julle finaal toe nou weg daar?

Users Online

Total 103 users including 0 member, 103 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm