The Crusaders hosted the Highlanders today in New Zealand. This is the match thread for discussion of the game. The match is broadcast on SuperSport 1 on SA TV. The Crusaders won 32 / 17, grabbing their bonus point 4th try when time was already up.
Scorers:
Crusaders: 2 Penalties & 3 Conversions Dan Carter, 1 Try Andy Ellis, 1 Try Jared Payne, 1 Try Zac Guildford, 1 Try Sean Maitland
Highlanders: 2 Tries & 2 Conversions & 1 Penalty Michael Hobbs
Teams:
Crusaders : 1. Ben Franks , 2. Ti’i Paulo , 3. Owen Franks , 4. Sam Whitelock , 5. Isaac Ross , 6. Kieran Read (c) , 7. George Whitelock , 8. Thomas Waldrom , 9. Andy Ellis , 10. Dan Carter , 11. Zac Guildford , 12. Tim Bateman , 13. Robbie Fruean , 14. Jared Payne , 15. Colin Slade
Reserves :16. Quentin MacDonald , 17. Peter Borlase , 18. Brad Thorn , 19. Jonathan Poff , 20. Kahn Fotuali’i , 21. Adam Whitelock , 22. Sean Maitland
Highlanders : 1 Jamie Mackintosh ( vc ) , 2 Jason Rutledge , 3 Clint Newland , 4 Josh Bekhuis , 5 Tom Donnelly , 6 Adam Thomson , 7 Alando Soakai , 8 Nasi Manu , 9 Jimmy Cowan ( c ) , 10 Matt Berquist , 11 James Paterson , 12 Jayden Hayward , 13 Jason Shoemark , 14 Ben Smith , 15 Israel Dagg
Reserves, 16. Jason Macdonald , 17. Chris King , 18. Hayden Triggs , 19. John Hardie , 20. Sean Romans , 21. Michael Hobbs , 22. Fetu’u Vainikolo
Match Officials
Referee: Chris Pollock (NZ)
Assistant Refs: Vinny Munro (NZ), Josh Noonan (NZ)
TMO: Kane McBride (NZ)
Date: Saturday, February 13
Kick-off: 08:35 SA Time
Saders janne by 11, is what I say!
Are the guys still sleeping arond here? I know for a fact GBS is!
around
Ek sal maar met myself praat tot iemand join!
Het jy lekker geslaap AB?
Ja man, hoe anders, die Bulle het mos lekker gat geskop.
Ek drink nou n ou kommietjie boeretroos en wag vir die game
As die windtjie optel gaan ek bietjie Halcat sail vandag!
Hellooooooooooooooooo
Hoe gaan dit?
Julle manne is lekker slaperig innie more!
Right die game het begin
Ek het Crusaders met n klein wen gepick
Selle Super, ek gese so met 11
Saders met 12….. 27 / 15, dis wat ek voorspel het
Hierie ref vat blerrie verewig met die scrum calls….help mos nie jy wag 5min. na ‘touch’ voor jy se ‘pause’ nie……wat die heng anders gaan jy doen na ‘touch’, jy ‘pause’.
Nog ‘n ref wat nou weer niks weet van scrum nie, hy moes maar ook Balie se klasse by gewoon het….
GO STORMERS!!!!
Praat weer later.
14@ Vuurtjie – Party Refs is net kak… full stop!
KP
Stem julle moet nou nie terughou nie ek het bold gegaan vir julle, 42-15
15@ Koning Pappatjie – Hello vadertjie, hoe gaan dit met die vrou en die nuwe pienkvoet?
17@ SuperBul – Ek dink ek was heeltemal TE KONSERWATIEF, ek het die Stormers met net 12 punte oor die Lions, maar ek dink die Stormers gaan heelwat verder wen.
GBS ek kry niemand aan by Telkom nie, hierdie nommer gebruik jy as jy jou lyn wil Eskaleer, weet nie of hulle gaan antwoord nie.
0800 600 126
Ek sien die Crusaders se stutte het ook lekker hulle hande op die grond, nie gebind nie maar geen penalty nie.
Die ozzie en kiwi spanne kan seker nie wag om bietjie ‘n SA ref te he nie, maar laat hulle maar by hulle local derby’s sukkel met hulle eie rubish.
20@ SuperBul – Daai nommer bestaan nie meer nie….. eishhhhhhhhhh
Ek is heel gefokkkkkkk sonder ADSL
14 Penalty: Daniel Carter
en die eerste scrum waar die saders se stutte behoorlik bind, gaan hulle agteruit….hulle gaan hulle gatte sien met ‘n behoorlike ref.
22
10215 – try hom, na ure is bietjie ‘n probleem om daai telkom numb nuts op te spoor.
Makou is maar stil sover
Andy Ellis try
Ek het nou net daardie nommer geskakel , hy werk , Telkom Customer Care center antwoord klik option 2
Makou speel nie
Saders 10 / ZIP
Kobus, blykbaar moet ek 0800 375 375 bel………. weeeerrr
Ek wonder of mens ‘n interdik kan kry teen ‘n ref, hierdie ou gan spanne baie kos…is dit ek wat dink hy’s useless?
Users Online
Total 125 users including 0 member, 125 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,838,550 Page Impressions
_