The Blues hosted the Hurricanes in the 1st Super 14 match of 2010. This is the game thread for discussion of the game. The Hurricanes won handsomely after trailing all of the 1st half, they eventually won 34 / 20
Scores:
Blues: 2 Conversions & 2 Penalties & 1 Try Stephen Brett, 1 Try John Afoa
Hurricanes: 5 Penalties Willie Ripia, 1 Try Hosea Gear, 1 Conversion & 4 Penalties Piri Weepu
Teams:
Blues:
15 Rudi Wulf, 14 Rene Ranger, 13 Isaia Toeava, 12 Benson Stanley, 11 Joe Rokocoko, 10 Stephen Brett, 9 Alby Mathewson, 8 Viliami Ma’afu, 7 Serge Lilo, 6 Jerome Kaino, 5 Anthony Boric, 4 Kurtis Haiu, 3 John Afoa, 2 Keven Mealamu (captain), 1 Tony Woodcock.
Replacements: 16 Tom McCartney, 17 Charlie Faumuina, 18 Filo Paulo, 19 Peter Saili, 20 Chris Smylie, 21 Daniel Kirkpatrick, 22 Paul Williams.
Hurricanes:
15 Cory Jane, 14 Tamati Ellison, 13 Conrad Smith, 12 Ma’a Nonu, 11 Hosea Gear, 10 Willie Ripia, 9 Piri Weepu, 8 Victor Vito, 7 Scott Waldrom, 6 Nick Crosswell, 5 Jason Eaton, 4 Michael Paterson, 3 Neemia Tialata, 2 Andrew Hore (captain), 1 John Schwalger.
Replacements: 16 Dane Coles, 17 Jacob Ellison, 18 Bryn Evans, 19 Karl Lowe, 20 Tyson Keats, 21 Aaron Cruden, 22 David Smith.
Date: Friday, February 12
Venue: North Harbour Stadium, Albany
Kick-off: 19.35 (06.35 GMT)
Referee: Stuart Dickinson (Australia)
Assistant referees: Bryce Lawrence (New Zealand), Garratt Williamson (New Zealand)
TMO: Ben Skeen (New Zealand)
Ek het klaar n geval gesien waar die getacklede speler nie vasgehou is nie, en toe kon voortspeel.
hi daar pilletjie!!!!! hoe gaan dinge in GR?
121
Jy meen dat die tackler weg gerol het soos hy moet?
Hier is met klank: http://live.spvod.com/live/20102/spvod19664_1.htm
So dit lyk my die spanne sal maar n running game moet adapt?
Na verlede jaar se suksesvolle kicking game deur SA moes hul ma die reels so bietjie aanpas, want almal weet die anzacs weet nie hoe om goed te skop!
Sjoe…. flok…. donner….
Kan ek nou maar ook ruggas kyk??
126
Wat maak jy grootpienk, nog besig gewees met die registrations?
126 net as jy my predictions ingesit het 🙂
Tripps, Halo.
Dit is freakin warm hier. Dinsdag was 46 grade.
Nou vertel almal my dat Amerika so warm is! Ha Ha
Anyway, ek is weer weg, 2de helfde gaan begin…cheers
129….sjoe Shaun is bly hy is nie meer daar nie want dit is even warm hier in PTA, 32 vandag…..
Die Canes steek my in die skande!
132 AB weet jy nie jy moet ALTYD vir blou skree nie? hehehe ek joke maar net…..
Trippels ek sukkel jong!
125: Pill, as dit so is, sal seker net die Bulle kan aanpas, weet nie of die ander SA spanne dit sal regkry nie, veral nie die Stormers nie, wat dink jy ?
42 Here we go for the second half as Brett gets us going. Weepu has plenty of time to reply and an exchange of high balls starts. Penalty to the ‘Canes…the Blues were making no attempt to get onside.
43 PENALTY, RIPIA, 15-20. Five penalties and the Hurricanes are still in the hunt.
133: sê hom !
128@ Tripples – Try gou weer self inlog en pick… daar was ‘n ou foutjie met jou registrasie… dik GBS vingertjies…. hehehehe
kan nog enige kant toe gaan ….. kom nou blues….kan ek asb net weer op ‘n roll kom met Superbru?
139 het toe ingelog GBS en voorspellings ingesit, kon net nie op die Blues game dit doen nie, maar my ander is nou in….ons is nog maar min mense…
45 Rokocoko makes a storming run to break through. He links up with Wulf and the ‘Canes are in all kinds of trouble on their own line. It’s carnage down in the corner as bodies fly in from all directions. Dickinson says the Blues were off their feet…a huge let off for the Hurricanes.
47 The Hurricanes look good as they string six or seven phases together and make their way deep into Blue’s territory. Brett makes a super tackle on Nonu, who is forced to hang on. Penalty. What a game Stephen Brett is having!
#135 BDB, hoe kom jy by daai logika uit? Hoekom sal die Stormers nie kan aanpas nie? Hulle speel tradisioneel hardloop rugby. Dit is hoekom ons verlede jaar in Super 14 gesukkel het. Ons kon nie daai game so goed speel soos die ander nie. Ek dink veel eerder dat julle Bulle sal moet aanpas, want tussen Fourie en Morne het julle omtrent alles luglangs gestuur!
49 The Hurricanes are really struggling at the breakdown….they’ve had it ripped off them again and Brett has plenty of time to make a territorial kick.
143: het Brett laasjaar vir Saders gespeel ?
Klink My Dickinson is weer besig om sy naam met ‘n plank te slaan!!! Sal like om sy post match interview te sien hehehehe
141@ Tripples – Ons is nou net oor die 20…. maar ek dink ons gaan eindig hier dig by 50 vanmiddag voor die Cheetahs / Bulls game
Dis ‘n goeie getal vir ons EERSTE COMPETITION, dink ek
bdb, ek kan mos nie daai taal lees, hoe kom ek by die rugga?
toe ek gaan kyk toe wys hy net so 6…..miskien het ek op die verkeerde plek gaan kyk, gaan gou weer loer
Users Online
Total 87 users including 0 member, 87 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,845,241 Page Impressions
_