The Sharks seem to have left things very late but here is some news that might make our worries slightly easier to bare.

Smit captains Sharks and Plumtree staying THERE was plenty of news from the Shark Tank yesterday with coach John Plumtree announcing that John Smit will captain the team in the Super 14 and that the franchise is in contractual negotiations with Perpignan flyhalf Steve Meyer.

In addition, Plumtree dismissed reports from New Zealand at the weekend, which listed the Sharks mentor as one of the applicants to take over from Hurricanes coach Colin Cooper in 2011.

The news that must take precedence, though, is the confirmation that Smit will reassume the captaincy duties for the Super 14, after stints with Johann Muller and Stefan Terblanche at the helm last year.

Handing the leadership role back to the successful Springbok captain certainly seems to be the logical choice, with Smit having reaffirmed his status as one of the most respected and effective leaders in the world game during 2009.

Smit also led the Sharks to within touching distance of the 2007 Super 14 trophy, and will undoubtedly be desperate to take the team all the way this year.

Plumtree said he had no doubt that Smit was the right man for the job during the fast-approaching Southern Hemisphere showpiece.

“It was an easy decision in some ways, but it also wasn’t an easy decision in other ways because of my association with Stefan and Johann who have done a lot for the team and me when they were captain. But I also have a great working relationship with John, he’s our most experienced leader and I felt it was better for the team for him to be captain. John also has a great relationship with the other two guys and they all support each other.”

Having now gone public with that one tricky decision, Plumtree also confirmed that there were some developments to report regarding their attempts to find another flyhalf after Argentinian Juan Hernandez was ruled out of the Super 14 with injury.
The Sharks coach said they had entered into negotiations with 25-year-old Meyer,

who briefly played for the coastal franchise in 2006 after working his way up through the local ranks after completing his studies at Kearsney College.

Since then, Meyer has established himself at successful French Top 14 side Perpignan, and Plumtree said they hoped to negotiate a long-term return for the former Durbanite.

However, despite these positive bits of news, Plumtree’s demeanour darkened significantly when discussing the recent report out of New Zealand, which suggested that he was one of five other coaches who had applied to take over from Hurricanes coach Colin Cooper in 2011.

Plumtree’s current contract with the Sharks runs until the end of this year, and he emphasised that he was not prematurely planning a return to New Zealand.

“I’m really angry with that inaccurate report, there’s absolutely nothing in it. I was sent an application but I haven’t applied for that job at all.

“The Sharks have been good to me, I love the players here and I’m totally committed to the province.”

Meanwhile, the full squad was back in training on the Absa Stadium outer fields yesterday, having returned from last week’s camp in the Midlands, and it certainly seems to be all business as they gear up for their two pre-season friendlies at the end of the month

93 Responses to Sharks make some news available atlast

  • 61

    # 58

    😆

  • 62

    Ons kry baie beserings die jaar. Waar is Tim, hy sal sy stats nou kan bewys. Hel dis bad.

    The Vodacom Bulls’ loose forward Dewald Potgieter is on the sideline following a knee injury he sustained during practice on Tuesday afternoon.
    Potgieter, who toured with the Boks at the end of 2009, picked up a grade two medial ligament injury and at this point it looks as if the flamboyant youngster will miss the opening round of the Vodacom Super 14 tournament.

    Dr Org Strauss confirmed on Tuesday night that the injury is quite serious and it he estimates that Potgieter will be on the sideline for four to six weeks.

  • 63

    59 @ Blouste – Hier kom nog ons EIE RUGBY-TALK KOMPETISIE formaat, reguit hier op die blog….

  • 64

    # 60

    Jy ook een van daai selfmoordbommers ?

  • 65

    Kyk Shannow se reaksie op Bulls blog, hy is seker die getrouste Blou Bul blogger wat ek ken daar.

    1. Ag nee man. Wat de dinges gaan daar by ons oefeninge aan? Klink of die ouens mekaar probeer afskryf!

    Eers Hougaard, toe Spies wat ‘n stywe hammie kry (darem blykbaar iets van die verlede), toe Mametsa en nou Potgieter. Hoekom skryf ons ons eie ouens so op ‘n streep af nog voor die seisoen begin het?

    Knie beserings is die ergste, en neem gewoonlik langer as voorspel om reg te kom – as die ouens ooit heeltemal hulle voormalige spoed teruggkry. So ek hoop maar Hougaard is weer die dinamiese speler wat hy was voor sy onlangse operasie. En dieselfde geld vir Potgieter.

    In elk geval. Ons is seker nog OK vir nou, met Pedrie en Kuun as reserwe losvoorspelers, maar nog ‘n besering of twee en dinge gaan ernstig begin lyk.

    Wragtig, solank ons net nie teen daai spul Cheetahs gaan verloor nie. Hulle hou mos hulle beste games vir die Bulle.

    Komaan Bulle, neem nou maar die volgende drie weke af, eerder as om NOG beserings te kry.

  • 66

    64@ Blouste – Ek, selfmoord pleeg?? Neeeeeeeeeee, ek is heeltemal te lief vir myself…. hehehehe

  • 67

    Shit super…

    Dis nie goed nie, ons het daai mannetjie nodig.
    Hoe dink jy sal Khuun op 7 vaar, die nood druk ?

  • 68

    65@ SuperBul – Onthou jy hoe swartgallig was ek en jy oor die Bulls se kanse net voor die begin van laasjaar se Super 14?

    Flok, die Bulls beserings is nou ‘n laaaaang lys… dit maak my nog meer worry…..

  • 69

    67@ Blouste – Kuun is te lig vir ‘n Nr 7…. hy is eintlik mos ‘n Opensider wat convert was haker toe…

    ‘n Nr 7 flank moet ‘n harde en groter duiwel wees wat tekkel soos ‘n masjien en ‘n harde draer van die bal is.

  • 70

    Gaan 90% daai opening game teen die Cheaters kyk…

    Flok hulle moet net nie weer gaan staan en verloor teen die katjies nie.

  • 71

    Jis GBS ons was erg bekommerd laasjaar. Maar die beserings moet nou kom en effoff. Ons het baie geseend gewees laasjaar sonder die beserings.

    Kyk hoe voel ons oor ons helde, Wikus was great vir ons, wonder hoekom hy terugkeer na n span waar hy dalk weer n aleenstryd gaan voer.

    Slegte nuss, dié van Wikus wat terugkeer na die Leeus. Na my mening sou hy, al is hy reeds 31, ‘n baie beter belegging gewees het as Jaco van der Westhuizen. (Ek weet die twee se posisies is ver verwyderd van mekaar, maar my argument handel hier oor ‘n beginsel.)

    EK het Wikus van Heerden nog nooit ‘n swak wedstryd sien speel nie. Hy het miskien nie die glans van ‘n Pierre Spies nie, maar Wikus is die tipe senior speler wat jy in jou groep wil hê om jong manne soos Marnus Schoeman, Jaco Fourie, Vincent Gwavu en Devon Oosthuizen groot te maak vir die Curriebeker en Super 14. Dewald Potgieter het al openlik getuig dat Wikus die man was wat hom gelei en geïnspireer het om die step-up te kon maak na groter dinge.

    Wikus is die tipe ou wat altyd deur voorbeeld lei en nooit groter as die spel sal wees nie. Al speel jy hom in jou Vodacombekerspan, sal hy alles gee. Hy is altyd superfiks en doen in elke wedstryd meer as sy deel. Hy is ‘n spanman by uitstek. Dís die tipe man wat ons nodig het om jong manne in die Bloubul kultuur van harde werk en nederigheid in te lei.

    Die Leeus het inderdaad ‘n baie waaardevolle kopie gemaak.
    Posted by Sooi Brandt (Pretoria)

  • 72

    # 69

    Ek hoor jou en stem saam, maar hoeveel swaarder is Potgieter as Khuun ?

  • 73

    72@ Blouste – Ek weetie… ek sal bietjie meer vir ons uitvind by Dewalt se Pa, hy is ‘n blogger hier by ons.

  • 74

    In hind sight sou Wikus ‘n goeie kopie gewees het, en ek rate hom nog hoog as ‘n speler, maar kan verstaan dat die Bulle hom nie noodwendig terug gevat het nie.

    MAAR nou met Potgieter se besering lyk die prentjie heel anders.

    Maar hind sight is altyd maklik ne…

  • 75

    gbs

    Het gesien ou stan is hier (op die fotos), wat het van die man geword, het jare terug lekker vir vir hom gelag oppie andr site.

  • 76

    Dewald Potgieter

    Position Flank
    Height 1.90m
    Weight 108kg
    Date of Birth 22/2/1987
    Place of Birth Port Elizabeth
    Provincial Debut 2007 (Blue Bulls)
    Provincial Caps 37
    Provincial Points 30
    Super 14 Debut 2008 (Bulls)
    Super 14 Caps 19
    Super 14 Points 5
    Test Debut 2009 v Ireland
    Test Caps 1
    Test Points 0

    Derick Kuün

    Position Hooker
    Height 1.84m
    Weight 103kg
    Date of Birth 8/6/1984
    Place of Birth Johannesburg
    Provincial Debut 2004 (Blue Bulls)
    Provincial Caps 80
    Provincial Points 140
    Super 14 Debut 2007 (Bulls)
    Super 14 Caps 42
    Super 14 Points 30

  • 77

    Wikus is nou confussed, eers het hy bly gewees om in sy Pa se spore te kon loop. Nou vergeet hy daai lekker. Maar wat hy en Habana vir die Bulle al gedoen het sal ek ewig voor dankbaar wees.

    Hulle moet maar try teen hul ou familie. 😆

  • 78

    Dankie superBul

    Sien ,ou Kuhn is nie veel kleiner nie.
    Weet hy is eintlik ‘n opensider, maar ek dink 6 pas makliker op 7 aan as 7 op 6.

    Ou Danie, Spies en selfs Gary bly nog goeie baldraers.

  • 79

    Ai, kry die manne so seer ?

    Wie is op krukke ?

    Bakkies
    Chile (lewenslank)
    Dewald
    Hougaard
    Akona

  • 80

    bdb,
    hoop maar dis weer een van HM se truuks en hulle word almal gesond van die maandag tot die woensdag, wonderbaarlik. Maar nee op n ernstige noot dis vroeg in die seisoen en uiters kritiek om goed te begin.

  • 81

    Ek wonder net, as Sharks en Stormers, wat nie bekers kon wen laasjaar nie sulke goeie topspelers kon bykoop, en jy het die Bulls wat twee finale aangebied het (baie geld), twee trofees in die kas het, en hul aankope is maar skaars en dunnerig. Van al die Bulle se aankope, sien ek net vir Gary B as topspeler.

    Hoop nie dit boomerang nie.

    Miskien het al die geld na HM gegaan, daarom kon hul nie nog aankoop nie ? 😉

  • 82

    75@ Blouste – Stan was hier, maar hy het dadelik sy streke uitgehaal…. ek was geforseer om hom te stop. Dis eintlik jammer, want hy kon nogal komies en reguit wees in die ou dae.

  • 83

    Hallo super, sal moet sien wat gebeur oor so 4 weke, wie nog staande is daardie tyd.

    Wonder of Bulle nie vir Wicus ‘n goeie aanbod gemaak het nie, omdat dit dalk Dewald se leierskap toekoms sou gerem het ?

  • 84

    Waar is supa, het hom net vinnig raakgeskryf daar by WTR ?

  • 85

    bdb ek dink dat Barend van Graan nou die dag in die live chat op die Bulle site dit baie reg aangespreek het, toe hy gevra is oor die Voorrye .

    “Die junior strukture se spelers sal blootstelling kry en ons moet in in die strukture vertroue stel”

  • 86

    Manne, ek is gedaan, ek gaan nou inkruip en aankruip…..

    Goeie nag, slaap sag.

  • 87

    Solank Vic, FDP en MS staan, is ek gelukkig. Bou die hele span om daardie drie.

  • 88

    86: lekker slaap.

  • 89

    The Varsity Cup will this year also see players in pink shorts. Varsity Cup will be launching a big cancer awareness drive in 2010, with the introduction of the ‘Pink Shorts’ campaign in this year’s tournament.

    This new campaign will see the four official Varsity Cup Man of the Matches from the previous week wear a special pair of pink shorts in the next round of matches – all in the name of cancer awareness and to help raise funds in the continued fight against cancer.

  • 90

    GBS nou sy pienk pajama broek gaan aantrek.
    Seker laasnag MOM gewees.

Users Online

Total 208 users including 0 member, 208 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm