Extracts from the Press.
In summary, yes, there are some Bok picks that seem daft, and may well be proved to be thus.
Consider the Test candidates, first and foremost, and then allow some leeway for “experimentation” in the two other, infinitely lesser-gravitas tour fixtures.
Earl Rose, Hargreaves, Riaan Viljoen, Bandise Maku in.
Earl Rose … ah, Earl Rose! There is a jaundiced lobby in this country, I feel, who pig-headedly overlook some of the quite sublime things he can do in rugby matches, while rounding quite savagely on his equally prevalent bloopers.
It is nevertheless a source of annoyance that De Villiers slavishly persists with a player too prone to crazy walkabout in provincial and Super 14 rugby to suggest he’d be able to cut it routinely in the unforgiving Test cauldron.
Griquas’ Riaan Viljoen as an additional fullback was also a bit of a forehead-crumpler, although maybe there’s greater method to this apparent madness, as he has a boot almost as booming as Frans Steyn’s and his suitability to higher stages can at least be studied.
In the pack, Sharks lock Alistair Hargreaves getting a ticket is, well, weird, especially coming at the expense of team-mates Steven Sykes and Johann Muller, who had seemed ahead in both the Durban and national pecking order and arguably have better physical attributes for Europe.
But beanpole Hargreaves ought at least to be fresh (something that will not be said about several senior Bok tourists) after playing minimal rugby this year because of long-term injury, and perhaps someone in high places has a gut feel about him … fair enough?
The back-up hooker situation to Bismarck du Plessis is a tad worrisome: Chiliboy Ralepelle failed in his quest to be fit for the Currie Cup final; will he magically be 100 percent to lead the midweek side, as intended, for the tour?
Only other No 2 in the party – unless captain John Smit makes an emergency switch to his old post if necessary — is Ralepelle’s Bulls colleague Bandise Maku.
The latter is a fine prospect and reportedly an under-rated scrummager, which is a comfort for scrum-conscious Europe, although there remains something mildly bizarre about the Boks rooting for two Bulls hookers who can’t even crack the Loftus first team.
Players out
Players desperately unlucky to miss the cut after standout Currie Cup seasons. Lionel Mapoe, WP Nel, Wian du Preez and Adriaan Strauss (Cheetahs), Sykes (Sharks), Sarel Pretorius (Griquas) and many more from the resurgent Western Province team. Players like Wicus Blaauw, Anton van Zyl, Tiaan Liebenberg, Francois Louw, Duane Vermeulen, Peter Grant and Joe Pietersen.
Which of the nine new caps in the Boks’ end of year overseas tour is most deserving of his selection?
4 % Heini Adams
15 % Juan de Jongh
3 % Alistair Hargreaves
15 % Francois Hougaard
9 % Ashley Johnson
2 % Bandise Maku
47 % Dewald Potgieter
1 % Davon Raubenheimer
5 % Riaan Viljoen
What most people forget, is the cornerstone of success. That is consistency in selection. PdV did exactly that.
Look at these teams:
Test run on team: Kirchner,Peterson, Fourie Jacobs, Habana, Steyn, Du Preez, Spies, Burger, Brussouw, Matfield, Botha, Smit, Du Plesis, Beast
Midweek team: Viljoen, Ndungane, de Jong, Olivier, Nokwe, Pienaar, Hougaard, Kankowski, Raubeheimer, Potgieter, Bekker, Rossouw, Du Plessis, Ralepele, Steenkamp.
These players were most of the time in the Sprinbok squad, the consistency in selection.
The reserves then are: Maku, Vd Merwe, Hargreaves, Johnson, Adams, Rose, Bosman.
Also remember that Jano Vermaak is injured, who is the no 2 scrumhalf in SA
2
And i agree with his decision to leave out WP Nel and the other young props, we dont want to go the same route with him like we did with Beast and Mujati, he is young , to go and break him in the NH serves no purpose.
Adrian breek sy duim en kook in die final.chilli het n ingroei toon nael en is agt weke uit ma word weer gekies eish
Maku is 3rd choioce for the Bulls, and now he is a Bok above the 2 Strauss’s and Liebenberg? Not a fluck.
Will the sick note that is Ralepele even make it onto the field?
Hargreaves? WTF has he EVER done to get into a Bok team?
Kirchner? WTF?
Rose? WTF?
Politics and sport should never be mixed together.
smallies bly om te sien jy leef nog vanmore, jy het nie terug gehou die week nie. Jy het vas geglo in jou span, my met tye skoon bekommerd gemaak. Jammer ou maat maar daar kan net een wenner wees en gister het die Bulle dit verdien. Julle het ons gedruk tot die end.
5
Loosehead wat het Kirshner verkeerd gedoen gister?
@superbul more ja ek is ma so fanaties ek doen iets flatout of glat nie daai eerste 20 minute het ons gesink en al het legoete ons dalk 9 pnte gekos dan het die bulle nog steeds met 3 gewen.so lief soos ek die cheetahs het moet mens jou houty afhaal vir die bulle en van die 10 bokke in daai span is 8 ysters
oor die bok span
Springbok touring squad 2009
(Test caps in brackets) Forwards (20) John Smit – Sharks, Captain (90)
Victor Matfield – yster
Andries Bekker – eish david beter
Bakkies Botha – yster
Heinrich Brüssow – yster
Schalk Burger – yster
Bismarck du Plessis – yster
Jannie du Plessis – pop cj beter wp moes vir ondervinding saam gegaan het
+ Alistair Hargreaves – pop david en sykes beter
+ Ashley Johnson – 5 goeie games maak jou nie ‘n bok nie moet homself eers in die s14 bewys maar beslis potensiaal
Ryan Kankowski – over rated vermeulen beter
+ Bandise Maku – potensiaal ja maar nie beter as liebenberg op die stadium nie
Tendai Mtawarira – pop wihan is strate beter
+ Dewald Potgieter – welverdiend
Chiliboy Ralepelle – pop adrian is die nr 2 hakker en kla
+ Davon Raubenheimer – wie de flok is hy frans viljoen het die siesoen gekook en gister het die bulle dit swaar met hom gehad
Danie Rossouw – yster
Pierre Spies – yster het dit gister weer beklemtoon
Gurthro Steenkamp – pop hy sukkel nou nog om sy kop uit sy agterent uit te kry
* Heinke van der Merwe – almal weet hoe sterk hy is maar sy algemene spel moet verbeter
Backs (17)
+Heini Adams – realy beter as jano no ways
* Meyer Bosman – nr 2 na wynand as iemand van beter weet gooi sy naam in die hoed
+ Juan de Jongh – het sy kanse gevat en verdien dit
Fourie du Preez – yster
Jaque Fourie – yster
Bryan Habana – yster
+ Francois Hougaard – hy gaan nog ‘n staatmaker word welverdiend
Adi Jacobs – pop
* Zane Kirchner – kan ons regtig se dat hy beter is as die ou man van die sharks?
Odwa Ndungane – Captain slow
* Jongi Nokwe – 50/50 mapoe egter ‘n beter speler
Wynand Olivier – nr1binne senter in die land nou
Ruan Pienaar – as wat is hy nou eintlik gekies?
JP Pietersen – yster
* Earl Rose – ha ha ha ha ha joke van die jaar
Morne Steyn – THE MAN
+ Riaan Viljoen – beter as rose maar nie nood wendig beter as daniller nie
8
Smallies julle verloor ook n grote daar met die dat JLP weggaan. Hy gaan Morne nog druk hoor. As Vlokkie hom leer skop sooos Morne gaan dit moeilik wees om tussen hulle 2 te kies. Maar dalk word hy n briljante no 12 by ons en Wynand n goeie 13.
o ja
john smit -dis nou die tyd om vir eervolle ontslag aansoek te doen
@ super lag lag die mees aanvallende 10 in die land hy is net warm en koud m.a.w. kort net konstandheid
My komentaar agter joune, die meeste stem ek geheel en al saam, hulle sommer gedelete.
smallies72
November 1st, 2009 at 10:12 AM
oor die bok span
Andries Bekker – eish david beter- STEM
Jannie du Plessis – pop cj beter wp moes vir ondervinding saam gegaan het- Stem weet nie wat beteken hy nie nog nooit my oortuig nie
+ Alistair Hargreaves – pop david en sykes beter- weet regtig niks van hom nie, ek het wel al vir Sykes gesien en hy is beter as Muller.
+ Ashley Johnson – 5 goeie games maak jou nie ‘n bok nie moet homself eers in die s14 bewys maar beslis potensiaal – STEM
Ryan Kankowski – over rated vermeulen beter
+ Bandise Maku – potensiaal ja maar nie beter as liebenberg op die stadium nie- Kan net kleur wees jammer maar baie min mense gaan sy insluiting goedpraat.
Tendai Mtawarira – pop wihan is strate beter- hierdie ou gaan vir ewig in ons hare bly, daai kreet BEAST het hom nou n icon in PdV se oe gemaak.
+ Dewald Potgieter – welverdiend- rerig ek wens niemand iets sleg toe nie maar hy moet Kaptein wees en nie Chilly nie.
Adrian is die nr 2 hakker en kla- stem saam 100% , het hy vir Bulle gespeel gister het ons met 100 gewen LOL
Pierre Spies – yster het dit gister weer beklemtoon
Gurthro Steenkamp – pop hy sukkel nou nog om sy kop uit sy agterent uit te kry- Maar hy het ook n paar skrums sy eie gemaak, ek weet darem nie of die refs weet wie om te blaas nie.
* Heinke van der Merwe – almal weet hoe sterk hy is maar sy algemene spel moet verbeter- is hy dan nou fiks, weet nie wat die doel met hom is nie, hy kon mos maar eers n paar games speel volgende jaar.
Backs (17)
+Heini Adams – realy beter as jano no ways- STEM
+ Juan de Jongh – het sy kanse gevat en verdien dit- Soos met Ashley Johnson , meer S14 games
+ Francois Hougaard – hy gaan nog ‘n staatmaker word welverdiend- Stem hy is soos Danie Craven sou se n Rugga man.
* Zane Kirchner – kan ons regtig se dat hy beter is as die ou man van die sharks?- Nee maar die ou man maak klaar en weereens geen doel om hom nou te kies nie.
* Jongi Nokwe – 50/50 mapoe egter ‘n beter speler- Mapoe S14 ondervinding???
Ruan Pienaar – as wat is hy nou eintlik gekies? – Goeie vraag , hy is nou al so deurmekaar soos n trapsuutjie op n smatiebox.
* Earl Rose – ha ha ha ha ha joke van die jaar- Ja HAHAHAAAHAAAA
Morne Steyn – THE MAN
+ Riaan Viljoen – beter as rose maar nie nood wendig beter as daniller nie- Stem
WAAR Is JLP?
@superbul ons skree nou nie vir die selle spanne nie maar ek sien ons dink nogals die selfde oor die bokke.my punt is net dat mens die beste speler in SY posisie kies en as hy seerkry kies jy die tweede beste en as hy seerkry kies jy die derde beste .as mens dan ‘n bok span kies uit daardie oogpunt lyk hy so uit spelers wat in sa speel met oorsee spelers langs aan
1 wihan
2 Bismark
3 w.p.nel(cj)
4 Bakkies
5 vic
6.brus
7.dewald
8.spies
9 fdp
10.morras
11 habananana
12 olivier (jdv)
13 mossie
14 jpp
15 old man from da sharks(Frans)
smallies jou span lyk goed ek sal bietjie verander maar dit is maar basies wat dit sal wees.
Net een ding SA is nog nie reg om JS te laat gaan nie. PdV het hom ook nog nodig daar. Hy is n ongelooflike skakkel tussen Coach en Span.
super, Kirchner is decididly average. Perhaps it just shows how poor our 15’s are in SA.
Users Online
Total 250 users including 0 member, 250 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,840,956 Page Impressions
_