It is middle November, 3 months since we started this web site in middle August… and we have just romped past 50 000 comments.
From our side at Rugby-Talk we want to thank our bloggers, who have all become dear friends, for this milestone and for making this blog what it is.
The spirit here is fabulous, the conversation excellent, the rugby sublime!
Die lewe is ‘n LIED, sing hom uit volle bors!
(Life is a song, sing it with all you have!)
Grootblousmile
(webmonster)
Hou julle van hierdie formaat?
Ek is noggie happy nie
Sleep die flokken blou tema uit hier.
Maak dit groen en neutraal, soos die interface van ‘n alom verteenwoordige rugby chat site veronderstel is om te wees. Flok, maak dit dan binne pienk as dit moet.
Voel asof ek oor die blou wil puke elke keer as ek dit sien!
werk die reply knoppie rerig of maak jy my net bly ou grootblou ras
edie knoppie werk dis die belangrikste nou weet almal met wie jy praat ,hoop hy werk op mobile press ok
ek sal die thread in die middel los dit voel die heel tyd vir my of ek off center is verder laaik ek
Eishhhhhhh smallies72, ek kry of reg dat die Reply knoppie werk, of dat die flippen Nommer regs werk, maar nie altwee gelyk nie… klein glitch wat ek sukkel om op te spoor…
Ja so iets die blou is nie te erg nie ma persoonlik sal ek so ‘n tikkie orange in sit
joe die ding laai teen ‘n moerse spoed
ja ek sien so hou op soek en dan behoort die oplossing voor jou op te spring,daai benadering werk gewoonlik
Terug na die oorspronklike formaat…. nommertjie, geen Reply Button nie
gaan nou shit shave en shampoo cheers ou bloue
Die lewe is ‘n lied, SING BLIKSEM SING!!!
Good morning all. Is it going to be 3 from 3 or 1 from 2? Just a question. Ireland waits and will come out croaking – oops pardon the pun.
1 from 3! Wow not well this morning. Off to work – chat again.
Users Online
Total 265 users including 0 member, 265 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,824,662 Page Impressions
_