Aaron Mauger will lead out Leicester Tigers for the historic match against South Africa at Welford Road on Friday evening.
Leicestertigers.com
The New Zealander international lines up at fly-half for a fixture arranged to officially open the new Caterpillar Stand.
Academy prospects Andy Forsyth and Manu Tuilagi combine as the centre partnership, and Ben Youngs starts at scrum-half.
The forward pack features the eight who started last Saturday’s Guinness Premiership win over Northampton Saints, including young lock Calum Green who made his first senior start in that game.
New signing Lote Tuqiri is also included in the 22 after the Australia international wing arrived earlier this week and hooker George Chuter is also named among the replacements.
Head coach Richard Cockerill takes the opportunity to rest Anthony Allen and Jeremy Staunton who have started all nine games in league and cup so far this season.
Richard Blaze, Harry Ellis, Toby Flood, Geordan Murphy, Billy Twelvetrees, Sam Vesty and Ben Woods are ruled out by injury.
Friday’s game is a 24,000 sell-out. Live coverage is being shown on Sky Sports 2 and on Supersport 1.
Leicester Tigers (v South Africa, Welford Road, Friday 7.30pm [9:30pm SA Time])
15 Scott Hamilton
14 Lucas Amorosino
13 Andy Forsyth
12 Manu Tuilagi
11 Johne Murphy
10 Aaron Mauger (c)
9 Ben Youngs
1 Marcos Ayerza
2 Mefin Davies
3 Martin Castrogiovanni
4 Calum Green
5 Ben Kay
6 Geoff Parling
7 Ben Pienaar
8 Brett Deacon
Replacements:
16 George Chuter
17 Dan Cole
18 Tom Armes
19 Dan Hemingway
20 James Grindal
21 Greig Tonks
22 Lote Tuqiri
#27 Niemand het gekroek nie Snoek!! 👿
Hallo Supa
Hoe is die weer daar bo? Is dit koud?
#30 Ek wed nie op Earl, dis te wisselvallig.
snoek @ 30
ek! ek! ek!
31 – Sê dit vir die Staat ondersteuners, hulle almal sulk hierdie week oor forward passes en skoppers voor die bal en dies meer. Pla my nie regtig nie, ek is neutraal.
34 – Hoeveel wil jy opsit Ash?
#32 Snoek
Is koud, nog nie so erg nie. Die erg koue is Desember-Februarie.
Hoe lyk dinge in nue kasteel? Ons kom oor 5 weke soontoe!
Ek MOET by Pint and pigout n steak met Mariners topping eet!
snoek @ 36
nee flok man, jy kan mos nie kom lootjies volmaak op die internet nie!! 😯
Hallo Hallo….
Supa – Jy hoef nie uit te stap om die weer te kyk nie. Gee maar net so algemene voorspelling.
35 Jy kry maar swak verloorders, maar laat hulle kerm. Dit maak die oorwinning sommer nog beter.
Hulle kla natuurlik nie as die besluite vir hulle gaan nie…
39
hallo pollie
hoop jy’t darem ander woorde geleer ook?
More Polla!
Hoe gaan dit?
Skree jy vir die Tigers vanaand Supa?…Jy’s mos daar oorkant die see!…lol
37 – Supa
Baie reen gehad die laaste week. So lekker bedompig.
Nee kom eet een van die pint se Skaap pasteie, dit is nou uit die boonste rakke.
#43..Dis Vrydag so dinge is goed!
voorspellings vir vanaand, ouens?
40#
O jy bedoel vir die rugby vanaand. Vandag is net kouerig en bewolk. Sien nog nie reen nie, maar die weer verander maklik hier. En ek is mos in London, nie Leicester nie.
44 Polla
Nee, vir die Bulle in die Bokspan…hehe
Ek het so gevoel ons spannetjie gaan dalk op hulle se moer kry vanaand!
hey GBS ek sien jou!!!
weer lelike maniere vandag nê?
groet mos weer nie!
Hallo Polla,
Het julle skool ‘n dedicated sewes span?
#45 Het al daai lamsboud pastei geeet, is lekker, maar hy vat so lank om gaar te kry, teen daai tyd is my steak al geeet!
Ek like net daai mariners topping…beste in SA!
Supa, jy moet bietjie vir GBS vra dat hy vir jou daai foto van jou en Steve Stofsuier wys…lol….
#47 Ashley
Ek het eers gedink ons sal maklik wen, tot ek Leicester se span gesien het.
Bokke met so 10.
#54 Watse foto? Ek neem nie fotos saam Steve nie.
#52 Neewat Snoek..Ons 0/14’s en o/15’s speek so einde van die seisoen in ‘n local kompetisie, maar die seniors speel nie eintlik sewes nie.
#56..Wag en kyk…ek spot sommer, miskien gooi hy dit hier uit vir ons.
57 – Die ouens moet sewes nou meer ernstig opvat met die dat dit nou in die olimpiese spele is.
#58 Jy se jy spot sommer…en dan se jy dalk gooi hy dit uit??! Lekker deurmekaar jy…hehe
Users Online
Total 518 users including 0 member, 518 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,827,952 Page Impressions
_