I received a very enlightening E-Mail with proper stats detailing the exact position of every team, since Finals were introduced in 1939.

Go through these stats and see where your team features in the race to the Cup.

 

The Blue Bulls/Northern Transvaal record against the Free State (Cheetahs) in finals is:

Year Winner

Score

Venue
1973 Northern Transvaal 

30-22 

Pretoria 
1975  Northern Transvaal 

12-6

Bloemfontein
1977 Northern Transvaal

27-12

Pretoria
1978 Northern Transvaal

13-9

Bloemfontein
1981 Northern Transvaal

23-6

Pretoria
2004 Blue Bulls

42-33

Pretoria
2005 Free State

29-25

Pretoria
2006 Shared

28-28

Bloemfontein
2009 Blue Bulls

36-24

Pretoria

 

Currie Cup stats in this decade (2001 – 2009):

Team

Finals

Champion
Blue Bulls

7

5 (share 1)

Free State

5

3 (share 1)

Sharks

3

1

WP

1

1

Lions

2

0

 

Summary of Currie Cup stats since finals were played (1939 to date):

Team

Finals

Champion
Northern Transvaal/Blue Bulls

31

23 (share 4)

Western Province

21

12 (share 2)

Transvaal/Lions

18

8 (Share 1)

Natal/Sharks

12

5

Free State/Cheetahs

13

4 (share 1)

Griqualand West

1

1

Boland

1

0

Eastern Transvaal

1

0

 

The following are the results of all the Currie Cup finals played:

Year

Teams

Score

Venue

1939

Transvaal v Western Province

17 – 6

Newlands

1946

Northern Transvaal v Western Province

11 – 9

Pretoria

1947

Western Province v Transvaal

16 – 12

Newlands

1950

Transvaal v Western Province

22 – 11

Johannesburg

1952

Transvaal v Boland

11 – 9

Wellington

1954

Western Province v Northern Transvaal

11 – 8

Newlands

1956

Northern Transvaal v Natal

9 – 8

Durban

1968

Northern Transvaal v Transvaal

16 – 3

Pretoria

1969

Northern Transvaal v Western Province

28 – 3

Pretoria

1970

Griqualand West v Northern Transvaal

11 – 9

Kimberley

1971

Northern Transvaal v Transvaal

14 – 14

Johannesburg

1972

Transvaal v Eastern Transvaal

25 – 19

Springs

1973

Northern Transvaal v Orange Free State

30 – 22

Pretoria

1974

Northern Transvaal v Transvaal

17 – 15

Pretoria

1975

Northern Transvaal v Orange Free State

12 – 6

Bloemfontein

1976

Orange Free State v Western Province

33 – 16

Bloemfontein

1977

Northern Transvaal v Orange Free State

27 – 12

Pretoria

1978

Northern Transvaal v Orange Free State

13 – 9

Bloemfontein

1979

Northern Transvaal v Western Province

15 – 15

Newlands

1980

Northern Transvaal v Western Province

39 – 9

Pretoria

1981

Northern Transvaal v Orange Free State

23 – 6

Pretoria

1982

Western Province v Northern Transvaal

24 – 9

Newlands

1983

Western Province v Northern Transvaal

9 – 3

Pretoria

1984

Western Province v Natal

19 – 9

Newlands

1985

Western Province v Northern Transvaal

22 – 15

Newlands

1986

Western Province v Transvaal

22 – 9

Newlands

1987

Northern Transvaal v Transvaal

24 – 18

Johannesburg

1988

Northern Transvaal v Western Province

19 – 18

Pretoria

1989

Western Province v Northern Transvaal

16 – 16

Newlands

1990

Natal v Northern Transvaal

18 – 12

Pretoria

1991

Northern Transvaal v Transvaal

27 – 15

Pretoria

1992

Natal v Transvaal

14 – 13

Johannesburg

1993

Transvaal v Natal

21 – 15

Durban

1994

Transvaal v Orange Free State

56 – 33

Bloemfontein

1995

Natal v Western Province

25 – 17

Durban

1996

Natal v Transvaal

33 – 15

Johannesburg

1997

Western Province v Free State

14 – 12

Newlands

1998

Blue Bulls v Western Province

24 – 20

Pretoria

1999

Lions v Natal

32 – 9

Durban

2000

Western Province v Natal

25 – 15

Durban

2001

Western Province v Natal

29 – 24

Newlands

2002

Blue Bulls v Lions

31 – 7

Johannesburg

2003

Blue Bulls v Natal

40 – 19

Pretoria

2004

Blue Bulls v Free State

42 – 33

Pretoria

2005

Free State v Blue Bulls

29 – 25

Pretoria

2006

Free State v Blue Bulls

28 – 28

Bloemfontein

2007

Free State v Lions

20 – 18

Bloemfontein

2008

Sharks v Blue Bulls

14 – 9

Durban

2009

Blue Bulls v Cheetahs

36 – 24

Pretoria

 
Currie Cup final venues:

Loftus Versfeld:                17
Newlands:                        11
Johannesburg:                 6
Bloemfontein:                   6
Durban:                           6
Wellington:                      1
Kimberley:                       1
Springs:                          1

153 Responses to Currie Cup stats since finals were played

  • 121

    117@ Polla – Nee man, ek en Tripples was mos saam in matriek…. eeue gelede… dis ons skool-leuse daai

  • 122

    Ons offer ou FDP net so mooi huisie byrie see….Hy kan lekker hier kom aftree…lol

  • 123

    120@ Pastei – Cheers vrind…. gooooooooooi mieliesssssssss

  • 124

    #121 O ek sien..klink soos een van Harry Potter se spells!..

  • 125

    Excelsa Petamus!…en daar staan jy in jou pajamas!…of so iets!

  • 126

    122@ Polla – Die see is overrated, veral daai koue water daar by julle

  • 127

    Het jy ‘n speedtrap op die site GBS?..Hy bly my stop en se ek post te vinning!..lol

  • 128

    Aaaah GBS….Nie waar nie!…See is great!

  • 129

    127@ Polla – Iemand met dieselfde IP Address as jy (mens ADSL ROUTER of Vodacom/MTN ken IP adresse toe en as mens sisteem kak gestel is, dan het jy so fattup, common IP address….. dan gebeur dit)

  • 130

    Polla
    Die ouens kannie swem nie man! En dan is hulle nog bamg virrie haaie en die son ook! Hou ook nie van sand tussen hulle tone nie.

  • 131

    Ooo..Die verkeer moet net nie weer vanmiddag rondneuk nie..ek is nie lus om weer 2 ure uit die stad uit te ry nie!

  • 132

    131
    N1 of N2?

  • 133

    #130 is ook weer waar KP…Hulle is daai manne wat met die hemde en driekwart broeke onner die sambreel op ‘n stoel sit en Frik se outobiografie lees oor Desembers!…lol

  • 134

    #132 N1…Ek sit en kyk nou hier uit oor Herstzog Blvd…maar verkeer vloei darem nog…

  • 135

    133
    En wat nie op Cliffton se strande wil rondstap nie want hulle dink al daar hang net gays uit!!

  • 136

    135@ Koningkie – Werk hulle daar in die Kaap ook aan letterlik AL julle Highways…. flok hier werk hulle aan die N1, N3, R21, N12…. en elke Snelweg is poer in sy moer….

  • 137

    #135..Daar hang net tiete uit ..nie gays nie..die gays le daar by seepunt rond!..lol

    #136 Flok GBS..Daar is nie eers ‘n sypaadjie waar hulle nie werk nie!..Ons is ook vol padwerke!

  • 138

    Ek gaan nou stadig afsluit…

  • 139

    GBS
    Ek raak elke dag net meer de moer in! Nie so erg soos daarbo by julle nie, maar omtrent elek highway in Kaap toe word aan gewerk. party konstruksie maatskapye (soos op die R300 hier by ons) werk mooi, sonder veel steurnisse, maar ander fokkers voel ‘n fok vir die verkeer! En nou lyk dit nog of van die donners se geld aan die opraak is, en dit nadat hulle KLAAR die fokken teer van die pad afgeskraap het!! Soos ‘n ou uit die Kaap kom, op die N1 by die Koeberg wisselaar is hulle besig om die hele wisselar oor te bou. Nou is die pad so bietjie verskuif om plek te mak vir die ouens om te werk. Daar is ‘n befokte skerp draai, waar die spoedgrens maar 40Km/h is, maar gereeld sal een of ander aap ‘n lorrie daar omgooi omdat hy te haastig is. Dan is die hele N1 uit die stad uit toe, en almal is gefok!
    Ek werk gelukkig op Die Bos, so hiervandaan is dit gou gou Durbanville toe.

  • 140

    Cheers PoePolla….. geniet jou reis deur die verkeer.

    Ek’s klaar tuis…. dit maak mooooooooooooooosa sin om van die huis af te werk….

  • 141

    Gaat ook nou die pad huistoe vat. Daar is nog krieket ook vanmiddag om die tyd tot na 9 te help verbygaan…

  • 142

    141@ Koningkie – Ek’s weer lus vir ‘n woeste rugby-trippie….. ons moet die BruVVas begin bymekaarskraap vir ‘n epiese toer vroeg volgende jaar….. dalk moet julle ouens hierdie keer hier na boontoe kom….. flok, ons maak dit sommer een MOOOOOOOOOOOOOOOOOOOSA Rugby-Talk saamtrek…. markiestent, allles….

  • 143

    polla @ 125
    lmao, nice one bru

  • 144

    Hahahaha. Reading through some of the postings here. Polla now has the best sense of humour on any site.

    Damn you are a funny oke Polla. Had such a good laugh at some of your posts. Enjoyed your posts here..hehehe.

    Enjoy your weekend mate.

  • 145

    #130 KP
    Lekker grootbek…net laasweek se jy vir ons jy gaan nie naby n haai nie oor daai klein haaitjie daai twee ouens bang gemaak het in die hok…

  • 146

    #134 Polla
    Maak soos Trupisero. Hy blog, drink en bestuur gereeld!

  • 147

    144@ Puma – What says you about the Bokke’s chances tonight?

  • 148

    146@ Suipa – Ek is nou moeg gewag vir die ruggus…

  • 149

    @145
    nee, dit was K9 wat so bang is vir die haaie. Ek duik my lewe lank al daar in Kleinbaai se water, en alhoewel ek nie bang vir ‘n haai is nie is ek nog steeds moer versigtig vir die goed. Die geheim is om saam met iemand wat nie gereeld bad nie te duik…soos ex-player!! hehehehe

  • 150

    147 – GBS

    Going to be tough but Dirt Tracker Boks going to win. Now go and do your picks on SuperBru.. 😆

Users Online

Total 456 users including 0 member, 456 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm