I received a very enlightening E-Mail with proper stats detailing the exact position of every team, since Finals were introduced in 1939.
Go through these stats and see where your team features in the race to the Cup.
The Blue Bulls/Northern Transvaal record against the Free State (Cheetahs) in finals is:
Year | Winner |
Score |
Venue |
1973 | Northern Transvaal |
30-22 |
Pretoria |
1975 | Northern Transvaal |
12-6 |
Bloemfontein |
1977 | Northern Transvaal |
27-12 |
Pretoria |
1978 | Northern Transvaal |
13-9 |
Bloemfontein |
1981 | Northern Transvaal |
23-6 |
Pretoria |
2004 | Blue Bulls |
42-33 |
Pretoria |
2005 | Free State |
29-25 |
Pretoria |
2006 | Shared |
28-28 |
Bloemfontein |
2009 | Blue Bulls |
36-24 |
Pretoria |
Currie Cup stats in this decade (2001 – 2009):
Team |
Finals |
Champion |
Blue Bulls |
7 |
5 (share 1) |
Free State |
5 |
3 (share 1) |
Sharks |
3 |
1 |
WP |
1 |
1 |
Lions |
2 |
0 |
Summary of Currie Cup stats since finals were played (1939 to date):
Team |
Finals |
Champion |
Northern Transvaal/Blue Bulls |
31 |
23 (share 4) |
Western Province |
21 |
12 (share 2) |
Transvaal/Lions |
18 |
8 (Share 1) |
Natal/Sharks |
12 |
5 |
Free State/Cheetahs |
13 |
4 (share 1) |
Griqualand West |
1 |
1 |
Boland |
1 |
0 |
Eastern Transvaal |
1 |
0 |
The following are the results of all the Currie Cup finals played:
Year |
Teams |
Score |
Venue |
1939 |
Transvaal v Western Province |
17 – 6 |
Newlands |
1946 |
Northern Transvaal v Western Province |
11 – 9 |
Pretoria |
1947 |
Western Province v Transvaal |
16 – 12 |
Newlands |
1950 |
Transvaal v Western Province |
22 – 11 |
Johannesburg |
1952 |
Transvaal v Boland |
11 – 9 |
Wellington |
1954 |
Western Province v Northern Transvaal |
11 – 8 |
Newlands |
1956 |
Northern Transvaal v Natal |
9 – 8 |
Durban |
1968 |
Northern Transvaal v Transvaal |
16 – 3 |
Pretoria |
1969 |
Northern Transvaal v Western Province |
28 – 3 |
Pretoria |
1970 |
Griqualand West v Northern Transvaal |
11 – 9 |
Kimberley |
1971 |
Northern Transvaal v Transvaal |
14 – 14 |
Johannesburg |
1972 |
Transvaal v Eastern Transvaal |
25 – 19 |
Springs |
1973 |
Northern Transvaal v Orange Free State |
30 – 22 |
Pretoria |
1974 |
Northern Transvaal v Transvaal |
17 – 15 |
Pretoria |
1975 |
Northern Transvaal v Orange Free State |
12 – 6 |
Bloemfontein |
1976 |
Orange Free State v Western Province |
33 – 16 |
Bloemfontein |
1977 |
Northern Transvaal v Orange Free State |
27 – 12 |
Pretoria |
1978 |
Northern Transvaal v Orange Free State |
13 – 9 |
Bloemfontein |
1979 |
Northern Transvaal v Western Province |
15 – 15 |
Newlands |
1980 |
Northern Transvaal v Western Province |
39 – 9 |
Pretoria |
1981 |
Northern Transvaal v Orange Free State |
23 – 6 |
Pretoria |
1982 |
Western Province v Northern Transvaal |
24 – 9 |
Newlands |
1983 |
Western Province v Northern Transvaal |
9 – 3 |
Pretoria |
1984 |
Western Province v Natal |
19 – 9 |
Newlands |
1985 |
Western Province v Northern Transvaal |
22 – 15 |
Newlands |
1986 |
Western Province v Transvaal |
22 – 9 |
Newlands |
1987 |
Northern Transvaal v Transvaal |
24 – 18 |
Johannesburg |
1988 |
Northern Transvaal v Western Province |
19 – 18 |
Pretoria |
1989 |
Western Province v Northern Transvaal |
16 – 16 |
Newlands |
1990 |
Natal v Northern Transvaal |
18 – 12 |
Pretoria |
1991 |
Northern Transvaal v Transvaal |
27 – 15 |
Pretoria |
1992 |
Natal v Transvaal |
14 – 13 |
Johannesburg |
1993 |
Transvaal v Natal |
21 – 15 |
Durban |
1994 |
Transvaal v Orange Free State |
56 – 33 |
Bloemfontein |
1995 |
Natal v Western Province |
25 – 17 |
Durban |
1996 |
Natal v Transvaal |
33 – 15 |
Johannesburg |
1997 |
Western Province v Free State |
14 – 12 |
Newlands |
1998 |
Blue Bulls v Western Province |
24 – 20 |
Pretoria |
1999 |
Lions v Natal |
32 – 9 |
Durban |
2000 |
Western Province v Natal |
25 – 15 |
Durban |
2001 |
Western Province v Natal |
29 – 24 |
Newlands |
2002 |
Blue Bulls v Lions |
31 – 7 |
Johannesburg |
2003 |
Blue Bulls v Natal |
40 – 19 |
Pretoria |
2004 |
Blue Bulls v Free State |
42 – 33 |
Pretoria |
2005 |
Free State v Blue Bulls |
29 – 25 |
Pretoria |
2006 |
Free State v Blue Bulls |
28 – 28 |
Bloemfontein |
2007 |
Free State v Lions |
20 – 18 |
Bloemfontein |
2008 |
Sharks v Blue Bulls |
14 – 9 |
Durban |
2009 |
Blue Bulls v Cheetahs |
36 – 24 |
Pretoria |
Currie Cup final venues:
Loftus Versfeld: 17
Newlands: 11
Johannesburg: 6
Bloemfontein: 6
Durban: 6
Wellington: 1
Kimberley: 1
Springs: 1
Halloooooooo Trupi, het jy jou picks gemaak op Superbru? sien jy het die eerste rondte gemis odf verwar ek jou nou met iemand anders?
Jinne, nou het Juan de Jongh ‘n halwe seisoen agter die rug (op buitesenter)….. nou moet hy skierlik in die Bokke se beginspan binnesenter speel…… eishhhhhhhhhhh
Tripples — almal al gemaak so jy is so effens deurmekaar…
#93 hehe seker nie te vreemd nie aangesien ek al so grys is nie
92–mirrag spietkop–jy in die koelte?
Die Olivier/Fourie kombinasie teen die Leeus het nie gewerk nie….Snorre moet nou iets anners try…
Hy moet een of ander stadium getoets word….As hy vanaand uit die bus uit bliksem weet ek weereens hoekom!…
Polla,hulle raak deurmekaar want niemand weet wie vir hulle skree nie — moffie of mossie? hehe
Dink jy nie dalk dat Fourie ‘n af dag gehad het……en hoe verduidelik jy dat Pretorius so swak gespeel het die hele seisoen…..hmmmm dink nie mens kan dit op Olivier blameer nie.
96@ Polla – So sit maar ‘n WP speler in met min ondervinding??
Neewat tjom, haal die hoops-brille af !
100
Ek speel egter nog steeds eerder vir Juan as wat ek vir Adi nog ‘n kans gee!
Om die waarheid te sê, hulle kan eerder vir Bosman speel voor Adi!!
Ek rate Adi net mooi niks!!
KP— too late she cried
Ek dink net Olivier kan beter doen op Buitesenter…hy is nie ‘n goeie balverspreider nie en kan nie dieselfde ruimtes skep wat ‘n Jean De Villiers gedoen het nie. Hy kan dalk baie beter op 13 doen met sy spoed en oog vir buitegap. Maar nou het ons vir Mossie ook daar!
#100 Nee GBS..as dit by die Bokke kom het ek eerlikwaar nie oogklappe aan nie. As ek na die senters kyk wat daar op toer is, behoort De Jong en Fourie mekaar die beste aan te vul. Senterspel gaan oor kombinasies. Ons gaan nou eers agterkom watse groot gaping JDV gelos het!
101@ Koningkie – Adi sleep al ouman se kant toe….. en hierdie jaar was hy nie vars nie, laasjaar wel. Hy speel met ‘n swak skouer en hardloop sideways…
Volgende jaar behoort die Bulle te kook….. Fourie du Preez, Morne, Jacques-Louis Potgieter (binnesenter), Meisiekind (buitesenter), Shaddow / Francois Hougaard, Akona, Kirchner / Moses van der Westhuizen.
69 – Jammer, het jou post gemis… Maar ja, ek weeti eers wat maak hy indi span ni!
#105 Nou sien..daar het jy ook vir WO op 13!….
105
hehehehe
Jy reken Moses gaan vir Zane met sy kierie teen die skeen moer om so plek innie span te kry??
Ek sal self sover gaan op klein Hougaard op senter in te span bo Adi!..Hy het darem daar in die 0/21 World Cup gespeel!..
107 @ Polla – Noodgedwonge, om Jaco Pretoors uit die sisteem te kry….
Ek vermoed hoeka PDivvie het ‘n anner plan met Hougaard. Hy gaan vir Ruan P op fullback teen die Franse speel met Hougaard oppie bank wat scrummie en vleuel kan cover en Ruan kan Morne cover met Zane ook op die bench.!
#110. Daai kan dalk net ‘n goeie backline wees…Net jammer julle het nie ‘n Habs op vleuel nie!..hehehe
112@ Polla – Habana issie onvervangbaar nie…. Fourie du Preez het meeste van sy tries veroorsaak anyway….
ek is ook bevrees dat Habanero het sy beste jare vir die Bulle gegee……
Ok julle lekker naweek en GO BOKKE!!!!
Klop klop klop..
Rassie “wie’s da?”..
BH: “Dis ek Bryan”…
Rassie: “Hoezit Gabba!
Bryan: “Kak man coach!..ek kannie meer driee druk nie..!
Rassie:”Ek sien daai poefies ook al die heel seisoen…wat’s fout?
Bryan:”Ek soek vir FDP hier!
Rassie:”..No problem mate”…Sommer volgende week!..Hallo Frikkie!….
Word vervolg!
114@ Tripples – Cheers… en Excelsa Petamus
#116 Wat van haar pajamas?…
115@ Polla – Ek breek persoonlik al Rassie en Frikkie Vroetelvingers se vingers……
Ek sien ou Habs gaan nou vanaf Oktober tot Februarie in die kakste rappie speler ooit verander!…lol
Cheerz almal, geniet die naweek…. Whoohooo!!!!
Users Online
Total 394 users including 0 member, 394 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,828,773 Page Impressions
_