I received a very enlightening E-Mail with proper stats detailing the exact position of every team, since Finals were introduced in 1939.
Go through these stats and see where your team features in the race to the Cup.
The Blue Bulls/Northern Transvaal record against the Free State (Cheetahs) in finals is:
Year | Winner |
Score |
Venue |
1973 | Northern Transvaal |
30-22 |
Pretoria |
1975 | Northern Transvaal |
12-6 |
Bloemfontein |
1977 | Northern Transvaal |
27-12 |
Pretoria |
1978 | Northern Transvaal |
13-9 |
Bloemfontein |
1981 | Northern Transvaal |
23-6 |
Pretoria |
2004 | Blue Bulls |
42-33 |
Pretoria |
2005 | Free State |
29-25 |
Pretoria |
2006 | Shared |
28-28 |
Bloemfontein |
2009 | Blue Bulls |
36-24 |
Pretoria |
Currie Cup stats in this decade (2001 – 2009):
Team |
Finals |
Champion |
Blue Bulls |
7 |
5 (share 1) |
Free State |
5 |
3 (share 1) |
Sharks |
3 |
1 |
WP |
1 |
1 |
Lions |
2 |
0 |
Summary of Currie Cup stats since finals were played (1939 to date):
Team |
Finals |
Champion |
Northern Transvaal/Blue Bulls |
31 |
23 (share 4) |
Western Province |
21 |
12 (share 2) |
Transvaal/Lions |
18 |
8 (Share 1) |
Natal/Sharks |
12 |
5 |
Free State/Cheetahs |
13 |
4 (share 1) |
Griqualand West |
1 |
1 |
Boland |
1 |
0 |
Eastern Transvaal |
1 |
0 |
The following are the results of all the Currie Cup finals played:
Year |
Teams |
Score |
Venue |
1939 |
Transvaal v Western Province |
17 – 6 |
Newlands |
1946 |
Northern Transvaal v Western Province |
11 – 9 |
Pretoria |
1947 |
Western Province v Transvaal |
16 – 12 |
Newlands |
1950 |
Transvaal v Western Province |
22 – 11 |
Johannesburg |
1952 |
Transvaal v Boland |
11 – 9 |
Wellington |
1954 |
Western Province v Northern Transvaal |
11 – 8 |
Newlands |
1956 |
Northern Transvaal v Natal |
9 – 8 |
Durban |
1968 |
Northern Transvaal v Transvaal |
16 – 3 |
Pretoria |
1969 |
Northern Transvaal v Western Province |
28 – 3 |
Pretoria |
1970 |
Griqualand West v Northern Transvaal |
11 – 9 |
Kimberley |
1971 |
Northern Transvaal v Transvaal |
14 – 14 |
Johannesburg |
1972 |
Transvaal v Eastern Transvaal |
25 – 19 |
Springs |
1973 |
Northern Transvaal v Orange Free State |
30 – 22 |
Pretoria |
1974 |
Northern Transvaal v Transvaal |
17 – 15 |
Pretoria |
1975 |
Northern Transvaal v Orange Free State |
12 – 6 |
Bloemfontein |
1976 |
Orange Free State v Western Province |
33 – 16 |
Bloemfontein |
1977 |
Northern Transvaal v Orange Free State |
27 – 12 |
Pretoria |
1978 |
Northern Transvaal v Orange Free State |
13 – 9 |
Bloemfontein |
1979 |
Northern Transvaal v Western Province |
15 – 15 |
Newlands |
1980 |
Northern Transvaal v Western Province |
39 – 9 |
Pretoria |
1981 |
Northern Transvaal v Orange Free State |
23 – 6 |
Pretoria |
1982 |
Western Province v Northern Transvaal |
24 – 9 |
Newlands |
1983 |
Western Province v Northern Transvaal |
9 – 3 |
Pretoria |
1984 |
Western Province v Natal |
19 – 9 |
Newlands |
1985 |
Western Province v Northern Transvaal |
22 – 15 |
Newlands |
1986 |
Western Province v Transvaal |
22 – 9 |
Newlands |
1987 |
Northern Transvaal v Transvaal |
24 – 18 |
Johannesburg |
1988 |
Northern Transvaal v Western Province |
19 – 18 |
Pretoria |
1989 |
Western Province v Northern Transvaal |
16 – 16 |
Newlands |
1990 |
Natal v Northern Transvaal |
18 – 12 |
Pretoria |
1991 |
Northern Transvaal v Transvaal |
27 – 15 |
Pretoria |
1992 |
Natal v Transvaal |
14 – 13 |
Johannesburg |
1993 |
Transvaal v Natal |
21 – 15 |
Durban |
1994 |
Transvaal v Orange Free State |
56 – 33 |
Bloemfontein |
1995 |
Natal v Western Province |
25 – 17 |
Durban |
1996 |
Natal v Transvaal |
33 – 15 |
Johannesburg |
1997 |
Western Province v Free State |
14 – 12 |
Newlands |
1998 |
Blue Bulls v Western Province |
24 – 20 |
Pretoria |
1999 |
Lions v Natal |
32 – 9 |
Durban |
2000 |
Western Province v Natal |
25 – 15 |
Durban |
2001 |
Western Province v Natal |
29 – 24 |
Newlands |
2002 |
Blue Bulls v Lions |
31 – 7 |
Johannesburg |
2003 |
Blue Bulls v Natal |
40 – 19 |
Pretoria |
2004 |
Blue Bulls v Free State |
42 – 33 |
Pretoria |
2005 |
Free State v Blue Bulls |
29 – 25 |
Pretoria |
2006 |
Free State v Blue Bulls |
28 – 28 |
Bloemfontein |
2007 |
Free State v Lions |
20 – 18 |
Bloemfontein |
2008 |
Sharks v Blue Bulls |
14 – 9 |
Durban |
2009 |
Blue Bulls v Cheetahs |
36 – 24 |
Pretoria |
Currie Cup final venues:
Loftus Versfeld: 17
Newlands: 11
Johannesburg: 6
Bloemfontein: 6
Durban: 6
Wellington: 1
Kimberley: 1
Springs: 1
56 – Hahahaha, julle was baie besig.
Dis waneer daai blou trui so bietjie oud raak en die wit kom so streep streep deur dat die outjies wat hom dra eintlik eers rerig kan rappie speel!
59@ Polla – Daar wassie rowwe oorlog innie Kaap propper nie… julle was almal Hans-Kakies…. hehehe
#63 Ja hulle was almal besig om met Harry die strandloper te speel 😉
Dis seker ook hoekom Natal so lank gesukel het, ons is mos die “last outpost”, so ons sukkel met te veel ingelse.
Ja, ek het hom, fanx Tripples!! Hehehe, kannie wagi… Wat dink jy van die Springbok XV span van ons…?
#65 hahaha ja moet wees, sien jy? dis al die Ingilse wat julle kortwiek
#59 Ons manne innie Kaap is nie eers kans gegee om te hensop as hulle ons vang baklei nie..sommer net daar geskiet of gehang as ‘n rebel!..Dis hoekom ons nou nog so lekker met die bol kan hol!…Ons moes hol of die kakies skiet ons innie hol!…
#66 al wat my pla is dat hulle maar net 2 dae saam kon oefen so ek weet nie hoe hulle gaan gel nie……O en dan het ons die pragtige vooruitsigte van Earl the Pearl as heelagter…
… en tussen 1899 – 1902 was ons almal op ons perde, sanna innie hand… niks rappie nie… en ons goeie spelers was almal deur die Kolonie se mense St Helenabaai toe gepos, ons vroue en kinners is in konsentrasiekampe aangehou sonder rappieballe… en swak kos gevoer dat ons jarrrre later ookie sou goeie spelers oplewer nie….
58 My gunsteling liedjie: “Blou”, deur Laurika Rauch (maar Andre Swiegers sing hom mooier)
Snoek, hoe byt die visse ?
Wag ek het nou genoeg stront gepraat. Cheers.
#68 Skiet hom in die hol Doll, pa wil die vel hê
#67..Soos hulle se..Engeland sou nie so sleg gewees het as dit nou nie vir die Engelse was nie!
Hoop net nie Snorre gaan Adi as binne senter bo Meisiekind speel nie. Het nou net groot respek vir ou Snorre begin kry, hy moet dit nou nie staan en weggooi hier aan die einde van die jaar nie … sal sommer gou sy Award weer terugtrek !
#72 Baaaaaaaaai Snoekie, lekker naweek vir jou
Stem bdb, dink ook hy moet met meisiekind begin, op die stadium is hy die beste wat ons het
71 – Daar vang jy my in jou net voor ek swem.
Nee gaan goed hier in die groen land van Natal.
# 70 as jy na die datums gaan kyk..na 1899 tot 1903 het ons ook nie rappie gejol nie…Ons moes julle se gatte oorroei St Helena toe of weg hol virrie Kakies. Dan moes ons nog so nou en dan vir Dok Craven se Maties ook uithelp want hulle het aanhou rappie speel op skelmbos en Dok was toe net so 45 jaar oud!..
Province!!!!
Dis nie my sklud die ouens in die Naaorde het so lank gevat om rugby te leer speel nie!! En dat hulle dit deesdae blerrie goed doen stry ek ook nie meer nie, maar WP se naam verskyn nog steeds die meeste keer op die CC!
Ek wil nou iets noem en ek gaan nou iets noem..Hoekom het Jaques Fourie in daai derde Leeu toets so swak gespeel?….en hoekom speel Jaco Pretorius so swak vir die bulle..terwyl hy nog verlede jaar gekook het?…
79@ Polla – Pietman sal ons mooi kan vertel oor die rugby van daai tyd…. hy het 1ste span gespeel van 1883 – 1938…, toe hy skool klaarmaak…. hehehe
#82..Ja ou Pietman het nog met ‘n griffel geskryf!..lol
…daar was ‘n meisiekind aan altwee se binnekant!
#81 Lig ons in….sal ook graag wou weet…
#84 Aaaaaaaaaaaaaaag wateva, nou sal jy eerder Adi speel?
En Pretorius speel al die hele seisoen so, meisikind het net die laaste paar games gespeel, was mos weg met die bokke
@83
Ek het weer gehoor hy het met houtskool teen die grotwande prentjies geteken en dit dan met potklei ingekleur!
#86..Nee, ek sal vir De Jong speel. Hy en Fourie gaan mos in elk geval volgende jaar vir die Stormers kombineer (Behalwe as Rassie vir Habs op senter sit). Hulle kan solank nou begin bladskud daar in die binneveld. Ek rate Adi ook nie….maar ongelukkig ook nie vir WO op teotsvlak nie.
is dit waar julle wegkruip?
MIRRAG!!!
en De jong het watter experience? nee man, die outjie het nou eers begin CC speel never mind S14 en dan internasionaal, sit hom op die bench ja, maar begin met Olivier…
De Jong en Fourie mag miskien volgende seisoen saamspeel maar hulle het nog nie, so hulle moet ook eers saam oefen op s14 en cc vlak.
Users Online
Total 157 users including 0 member, 157 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,833,557 Page Impressions
_