I received a very enlightening E-Mail with proper stats detailing the exact position of every team, since Finals were introduced in 1939.
Go through these stats and see where your team features in the race to the Cup.
The Blue Bulls/Northern Transvaal record against the Free State (Cheetahs) in finals is:
Year | Winner |
Score |
Venue |
1973 | Northern Transvaal |
30-22 |
Pretoria |
1975 | Northern Transvaal |
12-6 |
Bloemfontein |
1977 | Northern Transvaal |
27-12 |
Pretoria |
1978 | Northern Transvaal |
13-9 |
Bloemfontein |
1981 | Northern Transvaal |
23-6 |
Pretoria |
2004 | Blue Bulls |
42-33 |
Pretoria |
2005 | Free State |
29-25 |
Pretoria |
2006 | Shared |
28-28 |
Bloemfontein |
2009 | Blue Bulls |
36-24 |
Pretoria |
Currie Cup stats in this decade (2001 – 2009):
Team |
Finals |
Champion |
Blue Bulls |
7 |
5 (share 1) |
Free State |
5 |
3 (share 1) |
Sharks |
3 |
1 |
WP |
1 |
1 |
Lions |
2 |
0 |
Summary of Currie Cup stats since finals were played (1939 to date):
Team |
Finals |
Champion |
Northern Transvaal/Blue Bulls |
31 |
23 (share 4) |
Western Province |
21 |
12 (share 2) |
Transvaal/Lions |
18 |
8 (Share 1) |
Natal/Sharks |
12 |
5 |
Free State/Cheetahs |
13 |
4 (share 1) |
Griqualand West |
1 |
1 |
Boland |
1 |
0 |
Eastern Transvaal |
1 |
0 |
The following are the results of all the Currie Cup finals played:
Year |
Teams |
Score |
Venue |
1939 |
Transvaal v Western Province |
17 – 6 |
Newlands |
1946 |
Northern Transvaal v Western Province |
11 – 9 |
Pretoria |
1947 |
Western Province v Transvaal |
16 – 12 |
Newlands |
1950 |
Transvaal v Western Province |
22 – 11 |
Johannesburg |
1952 |
Transvaal v Boland |
11 – 9 |
Wellington |
1954 |
Western Province v Northern Transvaal |
11 – 8 |
Newlands |
1956 |
Northern Transvaal v Natal |
9 – 8 |
Durban |
1968 |
Northern Transvaal v Transvaal |
16 – 3 |
Pretoria |
1969 |
Northern Transvaal v Western Province |
28 – 3 |
Pretoria |
1970 |
Griqualand West v Northern Transvaal |
11 – 9 |
Kimberley |
1971 |
Northern Transvaal v Transvaal |
14 – 14 |
Johannesburg |
1972 |
Transvaal v Eastern Transvaal |
25 – 19 |
Springs |
1973 |
Northern Transvaal v Orange Free State |
30 – 22 |
Pretoria |
1974 |
Northern Transvaal v Transvaal |
17 – 15 |
Pretoria |
1975 |
Northern Transvaal v Orange Free State |
12 – 6 |
Bloemfontein |
1976 |
Orange Free State v Western Province |
33 – 16 |
Bloemfontein |
1977 |
Northern Transvaal v Orange Free State |
27 – 12 |
Pretoria |
1978 |
Northern Transvaal v Orange Free State |
13 – 9 |
Bloemfontein |
1979 |
Northern Transvaal v Western Province |
15 – 15 |
Newlands |
1980 |
Northern Transvaal v Western Province |
39 – 9 |
Pretoria |
1981 |
Northern Transvaal v Orange Free State |
23 – 6 |
Pretoria |
1982 |
Western Province v Northern Transvaal |
24 – 9 |
Newlands |
1983 |
Western Province v Northern Transvaal |
9 – 3 |
Pretoria |
1984 |
Western Province v Natal |
19 – 9 |
Newlands |
1985 |
Western Province v Northern Transvaal |
22 – 15 |
Newlands |
1986 |
Western Province v Transvaal |
22 – 9 |
Newlands |
1987 |
Northern Transvaal v Transvaal |
24 – 18 |
Johannesburg |
1988 |
Northern Transvaal v Western Province |
19 – 18 |
Pretoria |
1989 |
Western Province v Northern Transvaal |
16 – 16 |
Newlands |
1990 |
Natal v Northern Transvaal |
18 – 12 |
Pretoria |
1991 |
Northern Transvaal v Transvaal |
27 – 15 |
Pretoria |
1992 |
Natal v Transvaal |
14 – 13 |
Johannesburg |
1993 |
Transvaal v Natal |
21 – 15 |
Durban |
1994 |
Transvaal v Orange Free State |
56 – 33 |
Bloemfontein |
1995 |
Natal v Western Province |
25 – 17 |
Durban |
1996 |
Natal v Transvaal |
33 – 15 |
Johannesburg |
1997 |
Western Province v Free State |
14 – 12 |
Newlands |
1998 |
Blue Bulls v Western Province |
24 – 20 |
Pretoria |
1999 |
Lions v Natal |
32 – 9 |
Durban |
2000 |
Western Province v Natal |
25 – 15 |
Durban |
2001 |
Western Province v Natal |
29 – 24 |
Newlands |
2002 |
Blue Bulls v Lions |
31 – 7 |
Johannesburg |
2003 |
Blue Bulls v Natal |
40 – 19 |
Pretoria |
2004 |
Blue Bulls v Free State |
42 – 33 |
Pretoria |
2005 |
Free State v Blue Bulls |
29 – 25 |
Pretoria |
2006 |
Free State v Blue Bulls |
28 – 28 |
Bloemfontein |
2007 |
Free State v Lions |
20 – 18 |
Bloemfontein |
2008 |
Sharks v Blue Bulls |
14 – 9 |
Durban |
2009 |
Blue Bulls v Cheetahs |
36 – 24 |
Pretoria |
Currie Cup final venues:
Loftus Versfeld: 17
Newlands: 11
Johannesburg: 6
Bloemfontein: 6
Durban: 6
Wellington: 1
Kimberley: 1
Springs: 1
28@ Polla – Hou op suurgat wees, toe… dit pas nie by jou nie….
29@ gbs – Fanx!
Ons moet na die CC in die profesionele era kyk, dis al wat tel.
1990 Natal
1991 Blue Bulls
1992 Natal
1993 Transvaal
1994 Transvaal
1995 Natal
1996 Natal Sharks
1997 Western Province
1998 Blue Bulls5
1999 Golden Lions
2000 Western Province
2001 Western Province
2002 Blue Bulls
2003 Blue Bulls
2004 Blue Bulls
2005 Free State Cheetahs
2006 Free State Cheetahs
2007 Free State Cheetahs
2008 Natal Sharks
2009 Blue Bulls
# 31 Ek is glad nie suurgat nie..Ek stel net die feite korrek!..:-)..
#33 Die professionele era het eers na 1995 aangebreek! Daai eerste drie wenne vir die Sharks tel dus nie!
Poolnaam is RT Europe, kan nie die code sien nie….
Jy kan myne ook join BBP…
Website: http://www.superbru.com/endofyear
Pool code: romemean
Pool name: VUL EOY Tours
35 – Nee dit het in 1990 begin, julle was net so 5 jaar laat. Ons het al in 1990 gekoop en die ref betaal. 😆
33@ Snoek – die Proffesionele era het in 1996 begin…. na die Wêreldbeker van 1995 toe Francois Pienaar en die ouens gerebelleer het en die game Pro gedraai het…. so dis 13 jaar… van hierdie 13 jaar wen die Bulle hom 5 keer en deel hom 1 keer (2006)…. so, steeds oorheers die Bulle die wedloop ook.
Polla, geluk met jou 400 comments.
RT Europe se poolcode is givewaxy
Ai, manne, dis mos eenvoudig, soos wiskunde:
CB kampioene + S14 kampioene = blou
Soos 2 + 2 = blou
#37 Bwaaahahahahahaha
38 – GBS
2002 – 2004 tel nie. Die sharks het die bokke gedra daai jare en toe mag hulle nie CC speel nie.
Fanx Tripples, ekt jou groep ge-“join”… fanx!!
Middag Pastei, Tripples en al die ander rugby liefhebbers.
Daar is drie CC tydperke ..die periode 1883 tot 1939 toe dit as liga gespeel is…hier was WP baas…Die tydperk vanaf 1939 to 1995…N-Tvl het hier hulle neus voor…en die Prof era vanaf 1996…Hier is Bulls weer voor..met WP en Cheetahs altwee op 3 met Sharks op 2…So hoe ookal jy daarna kyk..die Sharks suig maar aan die agterste tiet!
Presies bidibidi
Dit bly lekker om dit te sê
En daar bars ek deur die 400!…Hoor julle “Chariots of Fire” in die agtergrond?
46 – Polla
So dis lekker om tiet te suig. 😆
trots op jou Polla!!!!!
#49..bwahaha..OK..
Welkom BBP!!!!!! hehehehe
Hallo bdb, hoe gaan dit met blou? ek bedoel jou?
48: geluk Polla
het jy die RT poolcode gekry BBP? dis givewaxy, net jammer jy het die eerste game gemis maar jy sal kan opvang van vandag af
46@ Polla – Man…. in daai 1ste tydperk het ons nog hierbo aan die Anglo Boere-Oorlog, Uniewording (1910), die Rebellie, die 1ste Wêreldoorlog, die Mynstakings van 1922, die Taalstryd, die Wall Street Crash en arm-blanke-vraagstuk van 1929 en aan, die skrywe van die 1ste Afrikaanse Bybel in 1933 en die herdenking van die Groot Trek 1938…. deelgeneem.
Toe Wêreldoorlog II verby is toe speel ons rugby….. hehehe
BTW..wat het van ou Stan geword?…Ek kon lekker stry met hom…hy het gou kwaad geword..lol
bdb jy like mos net blou met ‘n skakering van blou in die blou. 😆
Ons het sommer deur al daai kak rugby gespeel!..Sommer so met die Ingelse bomme ons drops ge-oefen!
#56 bwaahahahaha GBS, nou is ek skoon moeg!!!!
Users Online
Total 124 users including 0 member, 124 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,833,711 Page Impressions
_