Today, Saturday 14 November 2009, we had 3 important Test matches on the End of Year Tours to the Northern Hemisphere. They were the Following games:
- Italy vs New Zealand – San Siro, Milan, Italy (k/0 at 16:00 SA Time, broadcast on SuperSport 5)
- England vs Argentina – Twickenham Stadium, London, England (k/0 at 16:30 SA Time, broadcast on SuperSport 1)
- Scotland vs Fiji – Murrayfield, Edinburgh, Scotland (k/0 at 16:30 SA Time, broadcast on SuperSport 6)
Scoring:
Italy vs All Blacks: (f/t)
Italy: [3] 6 (2 Penalties)
All Blacks: [14] 20 (5 Penalties, 1 Try)
England vs Argentina: (f/t)
England: [9] 16 (1 Drop Goal & 2 Penalties, 1 Converted try)
Argentina: [9] 9 (3 Penalties)
Scotland vs Fiji: (f/t)
Scotland: [16] 23 (3 Penalties, 2 Converted tries)
Fiji: [7] 10 (1 Converted try, 1 Penalty)
Go All Blacks
Go Argentina
Go Fiji
Go Italy
Go ENGLAND
Go Scotland
2@ Carol – Bwahahaha…. so we are direct opposition in all 3 games… hehehe
Italië
Argentinia
Scotland, the Brave !
Sien Bulle en Leeus wil vir Carl Hayman kry vir die S14. Ek is nie ten gunste van oorsese spelers nie, maar as dit moet, sou ek sê beperk dit tot 2 spelers per span. Dink Carl H sal goed lyk in ‘n blou trui. Nog net vir Heinke oortuig om groot rugby te speel, dan kan die Bulle ‘n goeie voorry in die veld stoot.
GBS, sit nog ‘n poll op asb, oor John Smit:
a. haker
b. stut
Ampr mis ek die game, ek was so besig om rustig te programmeer!
NZ 3 / Italy 3
4@ BiDiBiDi – Sal so maak vrind
4@ BiDiBiDiBiDiBiDi – Poll is op!
NZ 6 / Italy 3 after 14 min
6: Dankie !
Sien ek en en nog iemand het albei gestem vir haker.
Hoop ons maat, Snorre, gaan sy fout erken, en Smittie weer terugskuif haker toe. Daar is genoeg vaskopstutte wat nou deurkom.
7 3 – 3
Gower counters from the restart and goes high to Ellis. Sivivatu kicks to Mirco Bergamasco who pins the ball deep in to All Black territory.
6
McAlister is lining up the long-range kick. No problem for the former Sale man.
9@ BiDiBiDi – Dit was ek en jy
Dit reen nou weer sulke groooooot harde druppels hier… my sinkdak van my kantoor klink befokkkkkkkk… ek sukkel om die rugby kommentaar te hoor
Daar fok my DSTV signal uit…. oi!
Hou my op hoogte van scores…
Ons het darem vroeg vanmore ook reen gekry, wat n lekkerte, sommer op stoep gaan sit en dit geniet.
15@ SuperBul – Janee, julle was woes droog daar… seker al beplan om die diere met zamaleks te voer… hehehe
Hoe Kommin is die mense op R-T?
Gaan doen die toets en LAG JOU GAT AF
Ek`s maar 57% kommin.
17@ Pilletjies – Daasie EEN Kommin siel hier nie… stuur die toets vir Voldy se mense… hehehe
Try Cory Flynn for NZ
3 – I notice I am probably the ONLY person on RT who would want England to win…..Strange being a ‘minority’!! 🙂
NZ 11 / 3 after 27 min
#18.
Ek het n ander woord vir daardie sielsiek saadsokkies!
England 3-0 Droppie
Eng 3 / Arg 0 after 6 min
Stu Dickinson is his usual appalling self 🙁
20
Carol i picked England by 5
25@ R_P – Hello you round-headed house animal… don’t worry, AB’s will win and win well
3-3 penalty Argentina
Eng 3 / Arg 3 after 14 min
NZ 14 / Italy 3 after 38 min
3/0 to Scotland…
SuperBul – Ahh but do you WANT England to win? 😉
Rugby Princess – Hi, this time last week I was watching your ‘Men in Black’ live! Poor Wales (again) !
Users Online
Total 143 users including 0 member, 143 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,442,588 Page Impressions
_