Noises from Durban are getting louder that the star flank of the Cheetahs and the Bokke will play for the Sharks in the Super 14 next season.

From the Shark Tank however there is only silence about the question whether the Cheque book has been hauled out to get Brüssow to the Shark Tank.

Mr Rudolph Straeuli, who is responsible for the contracting of players for the Sharks, did not want to comment about the possible move of Brüssow to the Sharks.

“There will be more clarity next week about contracting of players”, is all he said.

However, from Durban we hear that Brüssow was indeed there lately to have talks with the bosses of the Sharks.

It is clear that he still has a valid contract with the Cheetahs for next season (2010) which would keep him in Bloemfontein, but the Sharks are apparently prepared to pay up to R2 million to buy Brüssow out of his contract with the Cheetahs.

It was even mentioned two week ago, before the Currie Cup semi that he might be on his way to the Sharks and this week these rumours surfaced again.

The people from KwaZulu Natal might also have to search for a new Currie Cup coach, because John Plumtree apparently is not keen to be involved with both the Super 14 and the Currie Cup.

*****************************************************

Die geluide uit Durban word al hoe meer dat hierdie sterflank van die Cheetahs en die Springbokke aanstaande seisoen vir die Haaie in die Super 14-rugbyreeks gaan uitdraf.

Uit die Haai-kamp word daar egter nog soos die graf geswyg oor die vraag of die tjekboek uitgehaal is om Brüssow volgende jaar in die Haaitenk te kry.

Mnr. Rudolph Straeuli, wat betrokke is by die kontraktering van spelers by die Haaie, wou hom nie uitlaat oor Brüssow se moontlike skuif na Durban toe nie.

“Daar sal volgende week meer duidelikheid wees oor die kontraktering van spelers,” is al wat hy wou sê.

Tog word daar uit Durban verneem dat Brüssow glo onlangs daar was om samesprekings met die Haaie se rugbybase te voer.

Hy het wel nog ’n kontrak met die Cheetahs wat hom tot die einde van aanstaande seisoen (2010) in Bloemfontein sal hou, maar die Haaie is blykbaar selfs bereid om tot R2 miljoen te betaal om Brüssow uit sy kontrak te koop.

Daar is selfs voor die Curriebeker-halfeindstryd twee weke gelede genoem dat hy dalk op pad na die Haaie toe kan wees, en vandeesweek het daardie gerugte weer kop uitgesteek.

Die KwaZulu-Natallers sal dalk ook aanstaande seisoen ’n nuwe Curriebeker-afrigter moet soek, want John Plumtree is glo nie meer lus om by die Super 14- én Curriebekerspan betrokke te wees nie.

95 Responses to Brussow it seems could well be on his way to Durban at a cost?

  • 31

    29
    The wounds are deep.

    I gave up, started to prepare my losing speech………

  • 32

    30
    saw somewhere today Hawies reckon it will be Naas Oliviers position.

  • 33

    Smallies @ 28 – Weet jy hoeveel afrikaanse kinders van Natal gaan Grey bloem toe, wat julle scouts hier kom haal? Baie ou pel. Teen daardie tyd het hulle al klaar hulle potensiaal gewys.

    So ons koop hulle terug nadat julle ons laerskole gestroop het. Maar vir julle gemak vergeet julle graag hierdie dinge.

  • 34

    30 – So if he comes it would be because the cheatahs released him in a fair deal.

  • 35

    29 – Snoek

    Mine too. We had it for the taking. If Fransie kicked it out that was it. He should have.

  • 36

    34 – Snoek

    It looks like Brussow is coming to the Sharks. For me it is still a rumour but the rumour is now starting to sound more real each day. He was seen at the Tank the other day. So something is on the go.

    What about Alberts and Ludick? Still need to see if they are coming.

    We need centres. Also read that we sold our U21 FH to the Bulls. Crazy should have kept him.

  • 37

    29 – Snoek

    Also Muir took off John too soon. Should have still been on the field. That was one game he should have played for 80min. Ag, it still hurts. I tell you. Maybe one day we will win it.

    Now read that Sharky said that Plum only wants to coach the S14 side and not the CC? Must be too much doing both. Wonder who will coach CC then?

  • 38

    37
    Too much side issues , do like Bulls, build a team and a great team spirit.

    Then players will die for each other. Look how happy is Bakkies now that VM is back from France. I feel sorry for Habs , he was made by FdP, he had a lot off poor games at the Bulls and FdP just knew how to bring him into the game. In another team he might even lose his place.

  • 39

    snoek as grey al die spelers werf wat almal se dan moet hul so 10000 sterk wees inder waarheid is hul net so 1000 sterk en die meerderheid uit die vrystaat self

  • 40

    18: sê hulle, ou smallies.

    Ek glimlag maar net as die Sharkies altyd sê, gewoonlik in daardie volgorde ook: “ONS en die bulle is die beste SA spanne in die S14” 😉

  • 41

    22: feite, maar soos die gesegde lui: sekere ondersteuners struikel dikwels oor die feite, maar op een of ander maniere staan hul weer op, en strukel verder …

  • 42

    27: Dit was nie ‘n knock nie, Walsh het goed geblaas, en Kuun het nie die bal op die grond gespeel nie. Hoe kon hy, hy was dan ondergronds ? 🙂

    Hoe is dit dat dit net die BB ondersteuners is wat nooit kla oor die refs nie ?

  • 43

    40 – 😉

  • 44

    Brussow is die beste, maar Stegmann is meer as goed genoeg om hom in toom te hou. Dan gaan Kuun ook weer flank speel, so dinge lyk goed wat dit betref. Sharks sal nog moet koop om te kompeteer volgende jaar, Brussow alleen gaan nie goed genoeg wees nie.

  • 45

    29: Die grootste vraag van daardie wedstryd vir my, waarmee ek baie geworstel het, was ….

  • 46

    Ek verstaan ook partykeer nie hoe sommige mense se koppe werk nie. Maar so loop hy maar.

  • 47

    45 – Ek wag in spanning.

  • 48

    45: hoe op dees aarde het die Sharkies dit reggekry om al daardie champagne proppe so vinnig terug te kry in die bottels ? 🙂 😉

  • 49

    Hey, wat sê al my mal maters en die ander moepels vanaand?

  • 50

    48 – Op daai stadium was niks onmoontlik nie. Toe habana daai drie druk het ek ‘n kurk prop geskyt.

  • 51

    49 Huh…? 🙂

  • 52

    Hallo GBS, het jy daai inbreker gevang?

  • 53

    Sou die Sharks bereid wees om 2 miljoen te betaal vir Brussow, sal die Vrystaat baie dom wees om die aanbod te aanvaar, selfs as die prys nog hoër gaan.

    Wat gaan hul dan met al die geld doen ? Dit is te laat om ander topspelers aan te koop vir volgende jaar, en wat help dit jy koop 3 gemiddelde spelers, maar verloor ‘n topspeler.

    Nee wat, nie ‘n goeie deal nie.

  • 54

    Naand Ed die Bul !

  • 55

    Whooooooossssssssssshhhhhhh……..trainers on, I’m off…..

  • 56

    53 – Ek stem met jou saam, ek kan nie sien dat die vrystaat een van die beste spelers in SA sal wil verkoop nie. Maar ons weet ook dat hulle nie veel gepla is oor S14 glorie nie, so miskien soek hulle kersfees bonus geld.

  • 57

    Naand Bdleeu.

  • 58

    #52 Snoek, natuurlik

  • 59

    49 Naand GBS

    56 ja, verster en naka soek dalk nog bietjie vakansiegeld, en Ollie wil nog ‘n paar sigare koop en Os soek ‘n paar osse.

  • 60

    Ek hoor Morne Steyn het die Sharks genader vir ‘n kontrak. Blykbaar is hy nie seker of hy of JLP volgende jaar gaan begin nie. Sharks stel ongelukkig nie belang nie. 😆

Users Online

Total 161 users including 0 member, 161 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm