Noises from Durban are getting louder that the star flank of the Cheetahs and the Bokke will play for the Sharks in the Super 14 next season.

From the Shark Tank however there is only silence about the question whether the Cheque book has been hauled out to get Brüssow to the Shark Tank.

Mr Rudolph Straeuli, who is responsible for the contracting of players for the Sharks, did not want to comment about the possible move of Brüssow to the Sharks.

“There will be more clarity next week about contracting of players”, is all he said.

However, from Durban we hear that Brüssow was indeed there lately to have talks with the bosses of the Sharks.

It is clear that he still has a valid contract with the Cheetahs for next season (2010) which would keep him in Bloemfontein, but the Sharks are apparently prepared to pay up to R2 million to buy Brüssow out of his contract with the Cheetahs.

It was even mentioned two week ago, before the Currie Cup semi that he might be on his way to the Sharks and this week these rumours surfaced again.

The people from KwaZulu Natal might also have to search for a new Currie Cup coach, because John Plumtree apparently is not keen to be involved with both the Super 14 and the Currie Cup.

*****************************************************

Die geluide uit Durban word al hoe meer dat hierdie sterflank van die Cheetahs en die Springbokke aanstaande seisoen vir die Haaie in die Super 14-rugbyreeks gaan uitdraf.

Uit die Haai-kamp word daar egter nog soos die graf geswyg oor die vraag of die tjekboek uitgehaal is om Brüssow volgende jaar in die Haaitenk te kry.

Mnr. Rudolph Straeuli, wat betrokke is by die kontraktering van spelers by die Haaie, wou hom nie uitlaat oor Brüssow se moontlike skuif na Durban toe nie.

“Daar sal volgende week meer duidelikheid wees oor die kontraktering van spelers,” is al wat hy wou sê.

Tog word daar uit Durban verneem dat Brüssow glo onlangs daar was om samesprekings met die Haaie se rugbybase te voer.

Hy het wel nog ’n kontrak met die Cheetahs wat hom tot die einde van aanstaande seisoen (2010) in Bloemfontein sal hou, maar die Haaie is blykbaar selfs bereid om tot R2 miljoen te betaal om Brüssow uit sy kontrak te koop.

Daar is selfs voor die Curriebeker-halfeindstryd twee weke gelede genoem dat hy dalk op pad na die Haaie toe kan wees, en vandeesweek het daardie gerugte weer kop uitgesteek.

Die KwaZulu-Natallers sal dalk ook aanstaande seisoen ’n nuwe Curriebeker-afrigter moet soek, want John Plumtree is glo nie meer lus om by die Super 14- én Curriebekerspan betrokke te wees nie.

95 Responses to Brussow it seems could well be on his way to Durban at a cost?

  • 1

    swak f@kken poachers is die mighty kanko deysel botes en daniel dan nie meer goedgenoeg nie

  • 2

    this will be great for Brussow. If he ever wants to be successful, he should do this. No need to stay in that feeding union.

  • 3

    Well if Straueli says there will be more clarity next week about conracting players. Then we will just have to wait. If he has signed Brussow then it must be done already, as Brussow next week will be in France.

  • 4

    1 Smallies 😆

  • 5

    Die feeder union wat die tradisilose sharks uit die cc uit gehaal het en hulle in die s14 op gedonner het snaaks dat die guppies hom nou soek dat hy n bok is ma nou ja almal weet dat die sharks ma dof is as dit by talent spotting kom

  • 6

    Will be good for Brussow to grow up at a well run union. He must be looking forward to the change. Can’t play in the platteland forever.

  • 7

    so n wel run union dat hulle nie eers hulle eie talent kan raaksien nie ma as jou top skool met 60 punte teen grey verloor is daar seker pokol talent in bunychow land nie

  • 8

    Hello Smallies. Hoe gaan dit?

  • 9

    somer kak ed die donnerse aap sharks is al wee met hulle kak besig

  • 10

    Ek weet hoe jy voel Smallies. Dit hou nie op nie.

  • 11

    Die beskawing in dirtbin is so hot hulle ou stadiontjie was nie eers goed genoeg vir fifa nie

  • 12

    Brussow now wont play in the Dirt Tracker side and will stay behind and train with the Test side. Deysel will take the Brussow’s place in the Dirt Tracker side. This is only because of the injury to Spies.

    So if Spies never got injured Brussow was not going to play in the tests!! Strange why our best fetcher was at first not selected to play in the test side.

    Read that on Sport24.

  • 13

    Die cheetahs is so kak in die S14 dat ek nie hulle spelers blameer dat hulle van die losers wil weg kom nie. Die Sharks en die bulle is nou maar eenmaal die beste presteerders in die S14, en enige spleler in SA wil in sy hart ‘n wenner wees.

  • 14

    snoek en hoe ver het julle teen die loser cheetahs gewen in die s14

  • 15

    Qote from Naka after Saturday’s final:
    ‘We’ve secured all our key players, except Richardt Strauss, whose going to Ireland, and Jacques-Louis Potgieter [Bulls] for next year. We’re also losing Fabien [Juries] to Western Province, but he wouldn’t have featured as a starting player. So that’s encouraging from our perspective.

    ‘This loss is very disappointing but we have to pick ourselves up and look to the future.’

  • 16

    Ek hoop Brussouw bly by die Cheetahs. Hulle gan hom nodig he volgende jaar.

  • 17

    14 – Dit is juis wat die staat so kak maak, hulle buk vir die oorseese spanne om hulle te violate en speel dan soos besetenes teen die SA spanne.

    Natuurlik sal julle ons wen as julle die hele S14 rus en ons ons gatte afspeel elke wedstryd.

    Julle is die cheats.

  • 18

    snoek praat julle wat die cc net elke 12 jaar wen die enigste span wat kan bek gooi oor die s14 is die bulle hulle het immers 2 titels

  • 19

    Daar is in elk geval nog geen definitiewe besluit geneem nie. So daars niks om oor te moan nie.

  • 20

    I see we have an “Inbreker” here… hey, Sharks are nr1.

    Either you are not registered or you have changed your nick without permission, and are trying to stir… you have mail…

  • 21

    18 – Nou praat jy bollie, en jy weet dit. Die Sharks het nie trofees nie, maar hulle haal die semis gereeld. Gaan kyk maar! En as dit nie vir daai bleddie Habana was nie, het ons een elk gehad.

  • 22

    18 en 17
    Julle altwee se spanne is useless. Net die Bulle is goed, so hou op stry! 🙄

  • 23

    honibal jouba mulder ollie breed straus bismark jannie ruan frans en dalk brus rede genoeg om te moan dok craven moes julle in die b-afdeling gelos het

  • 24

    22 – Nee wat ek probeer net so bietjie vir Smallies ref omdat hy die Sharks slegse.

  • 25

    23 – Ons het onself daar uitgespeel sonder dok se hulp.

  • 26

    snoek semis en finals is nie bekers wen nie ek weet ma julle weet ok mos van semis verloor

  • 27

    21 – Snoek

    Or Steve Walsh. We would have had that one in 2007. He messed up big time in the last few min.

    Then also Fransie should have kicked it out. The hooter had gone and he kept the ball.

    Don’t think he heard the hooter go as remember the game a few weeks back that year against the Saders. They too never kicked it out and said after they never heard the hooter.

    Tank need to make that hooter much louder. That was one we should have won for sure but let it slip there.

  • 28

    snoek dis die konsep van spelers stroop wat my naar maak en die sharks stroop voor hulle ontwikkel en dink dis fine

  • 29

    27 – Puma

    That was the worst day of my life. The excitement ofthe win, and suddenly the horror of a loss.

    Eish………..

  • 30

    I heard another story. The Cheaters needs a flyhalf. Apparently Monty Dumond is part exchange for Brussow.

    Please note that Brussow is not a free agent, but the Sharks can negotiate a deal with the Cheaters.

Users Online

Total 183 users including 0 member, 183 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm