Almal kla altyd oor provinsies wat spelers koop en steel by ander provinsies, maar kyk ‘n bietjie wie speel deesdae waar.. 

 Hieronder volg ‘n stukkie interessante statistiek van al die spelers wat in Saterdag se Currie Beker Finaal gaan speel.  Julle sal oplet dat slegs 3 spelers in beide spanne “born and raised” in hul onderskeie provinsies is.  Vir die Bulls is dit slegs Fourie Du Preez, Pierre Spies en Victor Matfield wat in BlouBul land gebore is en daar skool gegaan het en vir die Cheetahs is dit slegs Heinrich Brussow, Adriaan Strauss en Wian du Preez.

Kyk gerus ook hoeveel spelers wat in die SuidKaap (WP, Boland en SWD) gebore is of skoolgegaan het speel Saterdag in die finaal.

Blue Bulls:

Zane Kirchner: born – George (South Western Districts); school – PW Botha (South Western Districts)

François Hougaard: born – Paarl (Western Province); school – Paul Roos (Western Province)

Jaco Pretorius: born – Johannesburg (Golden Lions); school – Randburg (Golden Lions)

Wynand Olivier: born – Welkom (Griffons); school – Affies (Blue Bulls)

Bryan Habana: born – Johannesburg (Golden Lions); school –  KES (Golden Lions)

Morné Steyn: born – Bellville, Cape Town (Western Province); school – Sand du Plessis, Bloemfontein (Free State)

Fourie du Preez: born – Pretoria (Blue Bulls); school – Affies (Blue Bulls)

Pierre Spies: born – Pretoria (Blue Bulls); school – Affies (Blue Bulls)

Dewald Potgieter: born – Port Elizabeth (Eastern Province); school – Daniël Pienaar, Uitenhage (Eastern Province)

Deon Stegmann: born – Cradock (Eastern Province); school – Grey College (Free State)

Victor Matfield: born – Polokwane (previously Pietersburg) (Blue Bulls); school – Pietersburg (Blue Bulls)

Bakkies Botha: born – Newcastle (KwaZulu Natal); school – HTS Vereeniging (Valke)/HTS Middelburg (Mpumalanga)

Werner Kruger: born – Kemptonpark (Valke); school – Kemptonpark (Valke)

Derick Kuün: born – Johannesburg (Golden Lions); school – Affies (Blue Bulls)

Gürthro Steenkamp: born – Paarl (Western Province); school – Paarl Boys’ High (Western Province)

Bandise Maku: born – King William’s Town (Border); school – Dale (Border)

Rossouw de Klerk: born – Vredenburg (Boland); school – Paarl Gim (Western Province)

Danie Rossouw: born – Sabie (Mpumalanga); school – Rob Ferreira (Mpumalanga)

Pedrie Wannenburg: born – Nelspruit (Mpumalanga); school – Oakdale (South Western Districts)

Heini Adams: born – Worcester (Boland); school – Esselen Park, Worcester (Boland)

Burton Francis: born – Paarl (Western Province); school – Klein Nederburg, Paarl (Western Province)

Gerhard van den Heever: born – Bloemfontein (Free State); school – Affies (Blue Bulls)

Free State Cheetahs:

Hennie Daniller: born – Cape Town (Western Province); school – Paarl Gim (Western Province)

Lionel Mapoe: born – Port Elizabeth (Eastern Province); school – Fichardtpark, Bloemfontein (Free State)

Corné Uys: born – Bredasdorp (Boland); school – Bredasdorp (Boland)

Meyer Bosman: born – Bethlehem (Griffons); school – Oakdale (South Western Districts)

Danwel Demas: born – Paarl (Western Province); school – New Orleans, Paarl (Western Province)

Jacques-Louis Potgieter: born – Pretoria (Blue Bulls); school – Affies (Blue Bulls)

JP Joubert: born – Port Elizabeth (Eastern Province); school – Framesby, Port Elizabeth (Eastern Province)

Ashley Johnson: born – Wynberg, Cape Town (Western Province); school – Paarl Gim (Western Province)

Frans Viljoen: born – Ficksburg (Griffons); school – Grey College (Free State)

Heinrich Brüssow: born – Bloemfontein (Free State); school – Grey College (Free State)

David de Villiers: born – Johannesburg (Golden Lions); school – Empangeni (KwaZulu Natal))

Nico Breedt: born – Johannesburg (Golden Lions); school – Kearsney (KwaZulu Natal))

WP Nel: born – Loeriesfontein (Boland); school – Drostdy, Worcester (Boland)

Adriaan Strauss: born – Bloemfontein (Free State); school – Grey College (Free State)

Wian du Preez.: born – Bloemfontein (Free State); school – Grey College (Free State)

Richardt Strauss: born – Pretoria (Blue Bulls); school – Grey College (Free State)

Coenie Oosthuizen: born – Potchefstroom (Leopards); school – Grey College (Free State)

Izak van der Westhuizen: born – Kimberley (Griquas); school – Diamantveld, Kimberley (Griquas)

Kabamba Floors: born – Oudtshoorn (South Western Districts); school – Morestêr, Oudtshoorn (South Western Districts)

Tewis de Bruyn: born – Hoopstad (Free State); school – Grey College (Free State)

Louis Strydom: born –  Welkom (Griffons); school – HTS Welkom (Griffons)

Fabian Juries: born – Grahamstown (Eastern Province); school –  Kingswood (Eastern Province)

Stats verky vanaf rugby365.com

180 Responses to Wie steel by wie??

  • 91

    #89 Probably hehehe do you think I am going to be bansihed to the nether regions now?

  • 92

    #87 Dis omdat hy Ingils is hehehe, nee ek spot net, jy is 100% reg

  • 93

    70# Nee Supa, hy is nie ‘n Bul nie, Hy het egter sy Rugby daar geleer. As dit nie vir die rugby was wat hy in PTA Boys High gespeel het en geleer het nie, sou hy dalk nooit gekom het waar hy is nie.

  • 94

    88@ Polla – Vir ‘n verandering het ek nie ‘n babbelas gehad nie… het my mooi gedra… ons het net fokken laat gekuier man, tot 04:00vm…

    Jeeeez, ek was Dinsdag moeg jong, my oge het gevoel of hulle bloei !

  • 95

    Polla@78
    100%
    Ek moes teruggkpom vir hierdie een.
    Geboorteplek het min met min met die saak te make, skool mag wel (maar ook nie altyd nie, kyk maar Wickus Blaauw, Tiaan Strauss, Gio Aplon, Breyten Paulse en daai wat op ‘plaasskole’ was).
    Enigste kriterium is, ‘Waar het jy jou eerste senior provinsiale wedstryd gespeel’?

  • 96

    #89 and Goerge Clooney is pushing it somewhat 😉

  • 97

    86@
    Wanneer het jy dan n Roomse vader geword, hehehehehe!
    Hey, ek moet waai, netnou mis ek my lift.
    Cheers, gaan gou eet en hierdie duur bier drink, vir oulaas….

  • 98

    I feel that although schooling has an influence, I do feel it is after school, tertiary or not where they really start making their mark and where they play there first provincial games is where it counts

  • 99

    #94…Die probleem is dat mens deesdae nog 48 uur vat om te herstel van so laat nag!..Ons het verlede Donderdag aand so Manne aand daar by Boishaai in die Paarl gehad…Ek dink ek het eers hier teen Sondag begin beter voel!

  • 100

    97@ Pietiepedia – Hehehe

    Nee jong, dis mos nou die mode…. rondekraag suits… geen das nie…

    Anders dra jy gewone suit met so mooooooooooooooooosa gebondelde fokken lelike das…

  • 101

    Ok bye almal, praat more weer

  • 102

    #95&#98 Pietman en Tripples…Ek stem in ‘n mate saam, maar elkeen van ons sal maar ons eie opinie he. Vir my sal JS nooit ‘n bul wees nie, maar die bulle kan hom kleim as ‘n produk van hulle strukture. Rugby begin tog nie eers as mens skielik 20 is nie!

  • 103

    exactly paul and dis wat my so die bliksem in maak as mense hulle vroom hou and probeer altyd vinger wys na die sharks

    almal koop , dis tog n professioneela era

  • 104

    Ek dink GBS lieg vir ons…hy het net daar by daai funksie gewaiter!..check daai waiter suit! Toe al die VIP’s in die saal is toe glip hy gou op die rooi tapyt om die foto te neem!…lol

  • 105

    99@ Polla – Eishhhhhh, toe gaan slaap ek nog Dinsdagaand na 02:00vm ook, want ek het toe mos werk om in te haal…. ek is nounog kisboude !

    My oge is fattup…

    Ek het my leesbril ook begin gebruik, ek moes….

    Ek het sommer Dinsdag vir myself 2 nuwe 22″ LG LCD Monitors gekoop… beide langs mekaar opgestel… waarvan ek nou blog en werk…. nou kan ek darem die skrif mooi lees.

  • 106

    104@ Polla – Check maar Glitterati op Kyknet Saterdagaand…. hulle saai die Toekennings uit… jy sal my sien sit by die tafels…. hehehe

  • 107

    #105, Nou moet jy nog net vir jou daai software kry vir die “Vision Impaired” dan is jy “gewax” soos my seun sal se!…Sukke mooi GROOT LETTERS!…lol..help baie vir babbelaas en seer koppe ook!

  • 108

    Ek sal uitkyk vir jou…daar met die skinkbord en al!..lol Ek moet nou eers hol…Praat weer later vanaand!

    Cheers almal

  • 109

    Oh look Tripples has gone….was going to ask her if Brad Pittt was more appropriate? 😉

    Hi and Bye Piet and Puma….

  • 110

    107@ Polla – Kyk, as jy nie kan sien op 44″ se skerms nie, sal fokkol help… dan sal ek moet BRAIL skerms kry.

    Het jy gehoor van die blinde ou wat die rasper beetgekry het…. hy sê dis die wildste boek wat hy nog ooit gelees het !!

    Hehehe

  • 111

    See you too Polla…

    GBS what does “My oge is fattup” mean, sounds really funny? You lot do have some great words ‘skinkbord’…..sounds like something you drain the dishes on!

  • 112

    Greetings everyone, Hi Carol wanted to know how your night out was quickly before i go read what has been said on this thread.

  • 113

    111@ Karlientjie – “My oge is fattup” = My eyes are farked”

    Skinkbord = Serving Tray

  • 114

    boompieeeeeeeeeeee dag skatie lol hows you??hugsssss mwahhhhhhhhh

  • 115

    << sings in afrikaans

    karolientjie karolientjie , karollientjie soek n maaaaaaaaaaan

    😆

  • 116

    112 – Hi Treehugger, great fun, loads of laughter and swapped stories. Thanks for asking…..No dancing on tables on a Wednesday night though, we leave that for the weekends!! 😉

  • 117

    SHARKIEEEEEEE !!!!!! HOWZAT DOLL. mwahhhhhh mwhaaaa

  • 118

    lol no man Carol those days are past for us. Used do that on a regular basis at Cattlemans on the beachfront in the bad old days.

  • 119

    GBS – Are you wearing your glasses then? The answer will be no…..!!
    Blogging in braille will be a challenge….look after your eyes!
    Notice I am nagging again!! Heheheheh,, it’s because I care! xx

  • 120

    eish about to start thunder storm here in pretoria

Users Online

Total 338 users including 0 member, 338 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm