Depending on who you support this coming week the possible results is being thrown around wildly since yesterday.
Most Province and Bulls supporters reckon that the Cheetahs can do the job against the Sharks. It’ makes perfect sense that they believe this, as this result will give both those teams a home final should they get there. And some may even argue that the Sharks in Durban could be a tough final, and therefore the fear of facing the Sharks in Durban make them see a Cheetahs win as a real possibility.
The Sharks supporters on the other hand would like to see WP prevail against the Bulls this weekend. WP might be the most improved team this year, and they did beat the Sharks home and away this year, butt they don’t look as daunting as a star studded Bulls outfit. And call it fear or respect; the Sharks have played enough finals against the bulls lately to know that this Bulls team takes some beating in a final.
So who would the Cheetahs like to play in a final? I’m not really sure about this one. I think they would back themselves more against WP than the Bulls, although some Cheetahs might argue otherwise. The cheetahs have had some nail biters against the Bulls in the last few years, and they might see themselves lifting the cup in Pretoria as they did a few years ago.
This week the talk will be big, and the attitudes even bigger, but hey, this is the Currie Cup, probably the most Provincial orientated rugby competition in the world. This competition has broken some of the strongest friendships in South Africa, and it will test a few more this week.
So let us support our teams with dignity this week, and may the two best provincial sides in South Africa contest the final of another awesome Currie Cup in three weeks time.
Easy! Support the Bulls.
Recent Cheetahs/sharks results:
Tournament Date Venue Result Outcome
Currie Cup Sep 2009 Durban Sharks 24 – 13 Cheetahs Sharks by 11
Currie Cup Jul 2009 Bloemfontein Cheetahs 12 – 21 Sharks Sharks by 9
Super 14 Apr 2009 Bloemfontein Cheetahs 31 – 6 Sharks Cheetahs by 25
Currie Cup Sep 2008 Durban Sharks 22 – 10 Cheetahs Sharks by 12
Currie Cup Jul 2008 Bloemfontein Cheetahs 31 – 9 Sharks Cheetahs by 22
Super 14 May 2008 Durban Sharks 33 – 14 Cheetahs Sharks by 19
Currie Cup Sep 2007 Bloemfontein Cheetahs 25 – 23 Sharks Cheetahs by 2
Currie Cup Aug 2007 Durban Sharks 22 – 42 Cheetahs Cheetahs by 20
Super 14 Mar 2007 Bloemfontein Cheetahs 14 – 30 Sharks Sharks by 16
Currie Cup Oct 2006 Bloemfontein Cheetahs 30 – 14 Sharks Cheetahs by 16
Currie Cup Sep 2006 Bloemfontein Cheetahs 37 – 35 Sharks Cheetahs by 2
Currie Cup Jul 2006 Durban Sharks 19 – 31 Cheetahs Cheetahs by 12
Super 14 Feb 2006 Durban Sharks 26 – 27 Cheetahs Cheetahs by 1
Reds and Cheetahs are the Sharks bogey teams. Sharks have lost 67% of their games against the Reds.
Janee kyk, dit gaan tough wees komende Saterdag… maak geen fout nie !
Natuurlik sal ek hoop die Bulls wen… en natuurlik sal ek hoop die Cheetahs wen, want dan’s die final hier op Loftus.
Maar as jy my vra wie GAAN WEN, dan sal ek huiwerig opper dat die Bulls ‘n moeilike game sal deurtrek… en dat die Tjarks die ding gaan doen teen die Cheetahs.
So, in alle eerlikheid, ek verwag ‘n Durban final.
Maar ek onderskat nie die WP nie…. dit gaan woes en rof wees, dit gaan hard en taai wees. Persoonlik hoop en dink ek die Bulls het EEN voordeel en dis dat hulle die afgelope dekade net in eenvoudig heelwat meer semi’s gespeel het as WP se manne.
@grootblousmile – ek moet erken dat ek baie nervous is…..dink ook die Bulle gaan dit net net deurtrek, die realiteit is, dat dit ‘n semi is en ons almal weet dat finals en semi’s ‘a beast of a different colour” is, op die dag kan dit either way gaan. Die bulle het wel die laaste paar jaar meer ondervinding maar dit word ge negate deur die feit dat die wp ‘n home game het……dan natuurlik is die weer ook ‘n groot faktor so daar is baie if’s but’s and maybe’s…..all in all voel ek die bulle moet dit wen maar sal nie my life savings daarop sit nie…
en presies op dieselfde trant kan mens die cheaters/tjarks game ook match sodit gaan ‘n baie lekker stresvolle rugby naweek wees hehehe
this weekend is going to be a big lottery…..and tough as hell to call. past results count for bodderall and im hoping that the loss to lions was a big wake up for wp. but anyway….i hope all games are played in the right spirit( no teeth marks) and are exciting to watch.
@Tripples – I am begging all and sundry’s forgiveness for my mixing of the tails hehehe, I am of pavement special descent, English Primary and AFrikaans high school, English Mother and Afrikaans father and my tails are not pure!!!!
Weet iemand waar mens ‘n fototjie in die hande kan kry oor Louw se bytmerk??
The Freestate can beat both WP and the Bulls, so we don’t mind who we play against.
Having said that It would be nice to win a final at Newlands!
Going to be some great rugby this weekend. Hoping for a Sharks/Bulls final but it could really go anyway. WP could win so could Cheetahs.
So may the best two teams win and face each other in the final.
Good Luck to my team. Go Sharks.
caral said
Just what I wanted if WP wants to win the CC they will have to beat a very good Bulls team may it be in the semis or in the final – as a loyal WP supporter I know that this will not be easy for WP and they are probably the underdogs going into the game but I believe the loss against the Lions may have been the weak-up call the boys from the Cape needed to enable them to be more focus. On the other side the Bulls have not really been tested the last 2-3 weeks and have almost been involved in practice matches with the weaker teams – the question that needs to be asked is that will the Bulls underestimate WP and be overconfident – if this is the case they will make a big mistake. I cannot wait for Saturday as I know that WP does stand a real chance of upsetting the Bulls.
Al wat ek kan se is vrystaaaaaaat! :pissedoff:
So stukkie uit Jan Oberholtzer se website.
Frans Ludeke het die volgende na die span se oorwinning te sê gehad – “ Ons het nie goed
afgerond in die eerste helfte nie, maar ek is baie tevrede met die tweede 40 minute. Die
belangrikste was om ritme te kry met die oog op volgende week – en ek dink ons het dít reggekry.
Die span is nou in ’n ideale posisie om te versnel. Ewe verblydend was die terugkeer van Fourie
(du Preez) en Bakkies (Botha).”
Saterdag gaan ons Bulle te doen kry met die volgepakte Nuweland met hul partydige toeskouers,
met net die plaaslike Bul ondersteuners as die blou ondersteuners, want ons weet daar sal nie
veel kaartjies vir ons Pretoria Bul ondersteuners wees nie. Glo my hierdie skare kan erg raak en
ek onthou nog hoe Moaner van Heerden in die 1982 finaal, amper katswink gegooi is met ’n groot
Elgin appel, hoog van die pawiljoen af.
Ons het Saterdag een groot voordeel en dit is dat ons weer honger is om weer die Curriebeker te
verower, want dit is iets wat ons laas alleen in 2004 reggekry het.
Al wat ons ons Bulle kan vra is om op Nuweland te wen, sodat ons die Guppies in die Haaitenk
kan gaan wys aan wie die Curriebeker werklik behoord.
Baie Blou ondersteuners hoop vir ’n Cheetah oorwinning die naweek sodat die finaal op Loftus
kan wees, maar ek voel daardie kans is maar skraal en ek voorspel ’n Sharks / Blou Bulle finaal
in Durban op 31 Oktober.
Net nog ’n bietjie Blou nuus. Gary Botha het toe Woensdag op Loftus kom kuier na sy terugkeer
uit Engeland. Hy lyk baie positief en hy besef dat hy eers sy plek volgende jaar in die Super 14
moet oopspeel vir die Bulle, voordat hy weer vir die Bokspan in aanmerking kan kom.
@superBul –
@grootblousmile –
wat dink jy gaan gebeur as dit baie reenerig is? Die jaar het die WP goeie rugby in kwaai reen gespeel. Ek dink maar nou aan die B&I Lions toer asook die Grikwas game. Weet nie hoe die weer gaan lyk nie, maar ek weet dit reen tans honde en katte?
Dit klink nie gryp na strooi halms, maar dit kan bepalend wees…
Superbul, jy maak ‘n baie goeie punt. Currie Beker, Super 14, as ‘n span teen die Bulle uit draf en mens sien daai see van blou vlae en Steve of Gey speel oor die luidsprekers, lyk en klink dit baie intimederend.
Ek dink mense onderskat die feit dat die semi op Nuweland is.
Terloops, wanneer laas het ‘n BB span in die Currie Beker op Nuweland gewen? Nie die jaar of laas jaar nie, as ek nou reg onthou?
Users Online
Total 247 users including 0 member, 247 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,826,428 Page Impressions
_