Check this out, it does make for good reading…
Saturday 31 October 2009 – Loftus Versveld
0.19 Final Free State Cheetahs v Lions
0.21 Final Free State Cheetahs v Sharks
CC Final Vodacom Free State Cheetahs v Vodacom Blue Bulls
Who would have expected that after the horror start the Cheetahs had this year in the Currie Cup? From my pessimistic viewpoint of Naka it does beg the question why he can achieve this in the CC but not a hell of a lot in the Super 14 competition. I stated early in the year he has reached the end of his capabilities and should make room for someone else.
You can only assume after reaching the final his job is secure for at least another year. Hopefully the rest of the Cheetah supporter can convince me it is a good thing…
In other news I read somewhere that in the four team playing last week we had a total of 15 old Grey players plying their trade. I tried to find more specific stats and also about the number playing in the 0.19 and 0.21 semi finals but to no avail.
Well it is a pleasant surprise to find my team playing in the final, never expected that a few weeks ago or even on Saturday till moments before the final whistle. Now let’s hope admin can do their bit and hold on to the majority of these players for a couple of years.
Sien hier’s ‘n paar nuwe ouens hier, so ek sal dit op myself neem om so bietjie raad uit te deel.
1 Sit ‘n foto van jou op die site (kyk bo) Jy kry baie meer hits met ‘n foto
2 Pasop vir ouens soos GBS, Pietman, Supa die Bloubul, BDB, Trippels , in fact enige naam met ‘n poefie blou konnektasie. Useless etters wat nokkol van rugby af weet.
3 Stem altyd saam met wat ek se en luister na my en jy sal nog ver in die lewe kom. o ja, luister ook na ouens soos King Paul, Ex player, SA Barbarian ens
Moerse nice ouens
@Ashley – Bwaaaaaaaaaaaaaahahahahahahahaha
10 uit 10 asbak
236 @ grootblousmile – Like jy my RT hoed? Spesiaal opgesit vir die foto vanmore.
241@isigidi –
thanks vi daai issi
fokken goeie raad, al moet ek self soe sê!!
@isigidi – Met n foto soos joune sal jy baie Hits in die gesig kry!
Na pouse vra juffrou vir Jannie wat hy tydens pouse gedoen het.
“Ek het saam met Sannie in die sandput gespeel” sê Jannie.
“Jannie, as jy vir my ‘sand’ kan spel, dan kan jy maar vroeg huistoe gaan.” Jannie spel toe die woordjie en juffrou laat hom gaan.
“En wat het jy gedoen Sannie?”
“Juffrou, ek het saam met Jannie in die sandput gespeel”
“Sannie, as jy vir my ‘put’ kan spel, dan kan jy ook maar vroeg huistoe gaan.” Sannie spel toe die woordjie en juffrou laat haar ook gaan.
“En wat het jy tydens pouse gedoen Sipho” vra juffrou.
“Ek wou saam met Jannie en Sannie in die sandput speel juffrou, maar hulle wou nie met my speel nie”
“Haai siestog Sipho. As jy vir my ‘onregverdige rassediskriminasie’ kan spel, dan kan jy ook vroeg huis toe gaan
243@Snoek – Jip… I like !
Wonder hoe lank voordat die WP manne weer die kadawer hier insleep!
@Snoek – 246. LMFGA
@Snoek – rofl
248@The-Pill – Jy hoef nie te wonder nie, hulle is ALMAL kadawers…. hulle sleep hulself heeltyd hierheen….
@Ashley – lol…thanks Ashley
GBS!!
watchit!!
the-pill #248 gebryk woore wat ekkie ve’stanie … daais “onregverdige rassediskriminasie” (my dank aan snoek #246)
251@grootblousmile – So dit is die reuk wat rond hang?
@grootblousmile – lol ..oh well, bos_totter klink ook ok 🙂
252@modder_totter – Hoe het jy hierdie web site gevind… wie het jou vertel hiervan?
@Ashley – Ja sorry man.
Ek bedoel die dooie lyk.
257@The-Pill –
ooooooooo
ekt gedog jy praat lelik 😯
ok ouens
eks vir eers af!
sien later
Ek glo nie ek kan die “bloggers photo galery” oopmaak nie, so ek kan geen een van julle se lelike bakkies sien nie 🙂
253@Ashley – Onthou, ek discriminate nie teen RAS, net teen WP ondersteuners.
Dog ek se ma net.
257@The-Pill – Is daar enige ander tipe lyk as ‘n DOOIE lyk??
O, jaaaaaaaaa, wag….. daar’s die lyk soos in “Jy LYK vir my so baie na Tant Koek se hoenderhaan”….
@The-Pill – Sien julle nuwe bloggers nou, dis vir boggers soos die wat julle moet ligloop. hiehie
Hallo en goeie more ou gal bitter blou pilletjie. Kan mens sommer jou Viagra in kort noem?
Julle moet my verskoon as ek so bietjie baie kuk oor die twee weke gaan praat maar my span le al reeds en tan op Clifton vir Desember vakansie!
Useless moere!
@grootblousmile – Grootblou…iemand op supersport het gese die ouens praat lekker rugby hier…ek is al lank op soek na n lekker plek om nonsens en rugby te praat met my mede Saffers, toe dog ek maar ek loer in.
260@The-Pill –
Nie teen ras nie, maar wel teen RASsie.
259@bos_otter – Net mense wat self foto’s gestuur het kan die Bloggers Photo Gallery sien….
259@bos_otter – Jy moet eers n pic van jou lelike gevreet stuur voordat jy ons se gevrete kan sien. Mail die webmonster.
@The-Pill – ah ok..ek sien.Ek maak so as ek by die huis kom
263@bos_otter – Nee maar dis mooi…
Ons is maar sowat amper 3 maande aan die gang hier… maar dit gaan moerssssssssssss voorspoedig hier…
Man, is mooi om te sien hoeveel comment’s die woord “Vrystaaaaaa” kan trek….267…not bad
Rom pom pom…toe donner ons om.
Users Online
Total 115 users including 0 member, 115 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,850,256 Page Impressions
_