Check this out, it does make for good reading…
Saturday 31 October 2009 – Loftus Versveld
0.19 Final Free State Cheetahs v Lions
0.21 Final Free State Cheetahs v Sharks
CC Final Vodacom Free State Cheetahs v Vodacom Blue Bulls
Who would have expected that after the horror start the Cheetahs had this year in the Currie Cup? From my pessimistic viewpoint of Naka it does beg the question why he can achieve this in the CC but not a hell of a lot in the Super 14 competition. I stated early in the year he has reached the end of his capabilities and should make room for someone else.
You can only assume after reaching the final his job is secure for at least another year. Hopefully the rest of the Cheetah supporter can convince me it is a good thing…
In other news I read somewhere that in the four team playing last week we had a total of 15 old Grey players plying their trade. I tried to find more specific stats and also about the number playing in the 0.19 and 0.21 semi finals but to no avail.
Well it is a pleasant surprise to find my team playing in the final, never expected that a few weeks ago or even on Saturday till moments before the final whistle. Now let’s hope admin can do their bit and hold on to the majority of these players for a couple of years.
fender – #149 ANYONE is easier on the ears than ou Bles die PES
@The-Pill –
Sorry, ek het Supa gese jy is in die UK.
Hoe verlang ek nou na CAZ se merino slaghuis se biltong en Drostdy se koue bier!
baie daardeur gery.
Ek dink 4man is op vakansie daar rond op die oomblik.
@Tripples – Klein wereld. Dan het ek gistraant seker saam met hom gekuier by die Hotel.
@fender –
Doll’s House still there, in Green Point!
@The-Pill – Naam is Shaun, hy is een van die bestuurders daar
@Pietman – Hi Pietman.
Die Juweel van die Karoo.
Pragtige dorp die. Het juis laasnag gekuier by die Drostdy. Kromms Inn.
@Tripples – Morning Trippples and everyone else.
There is one thing the Sharks know how to do well and that is do our shopping in the Freestate, you are spoilt for choice shopping there,
@Tripples – Het hom laasnag ontmoet daar. Hulle het n afskeids funksie gehou vir my vriendin wat gister daar klaar gemaak het.
@The-Pill – #156 gedog dit was by Kromms hehehe, ons het darrem die voorreg gehad om by Kamdeboo te eet toe ons nou daar was…..die lekkerste sope en brood…
Shaun se meisie werk by ontvangs, hulle bly agter die hotel in die staf huis, in die straat waaruit mens na die streth court inry, hulle huis is reg oorkant dit, bourkestr ek dink
@The-Pill –
Ek weet, sal enige tyd daar gaan woon.
het n tante daar in die ouetehuis.
Pragtige dorp en lekker mense, om van karootjops nie eens te praat nie!
Ek gaan binnekort weer plan maak om bietjie daar te gaan draai, wil juis n pel op Aberdeen gaan kuier.
@Tripples –
Klein wereld hier op RT!
VRYSTAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAT!
@The-Pill – #158, Michelle? Ja Annelie gaan nou haar werk oorneem maar net in as Assistent Manager, Shaun is baie hartseer dat sy weggaan, hulle het baie lekker saam gekuier altyd….
@Loosehead – 162
BUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUULLLLLLLLLLLLLLLSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSS
ek wen
#154 Pietman,
Last time I looked it was still going strong. But okay, that was probably about three years ago now….
@Tripples –
Daar was destyds sulke outydse huisies agter die hotel, as ek reg onthou, jare terug daar oornag toe die Lootsberg toegesny was….
The Pill, daar is n ander ou daar wat af en toe blog onder die naam Dust.
Hy het laas gese sy kantoor is oorkant die wit kerk, landmeter of soiets.
@Tripples – 159. Ja dit was by Kromms.
Kyk, die mense daar weet van kos maak.
Ja ek ken van die Staff huis. Hehe. Al moeilikheid ook gekry daar.
@fender –
Jeez, that place has been there since I can remember, used to feed the gulls there when I was a toddler, slaptjips, soos jy se….
Tripples, Supa and bdb,
Talking about good songs: have you heard Piet Botha’s Held op Loftus Versveld? I mean with you lot being Bulls supporters and all….
Tjeers eers, laat ek gaan barman speel n bietjie…..dalk nog ‘losvrou’ by die restaurant ook….!
Praat later.
@Tripples – 163. Ja. Sy gaan volgende week Kaap toe en ek ry saam.
My beste vriendin ooit. Groot verlies vir GRT en die Hotel.
@Pietman – om nie eers te praat van daai kerk nie, dit is stunning!!!
Daar is baie ou huise daar agter en reg rondom die Drostdy…
Shaun het my vertel die Staff huis is nogal berug hehehehe
Hulle bly aan die linkerkant…..
@Pietman – Wit kerk?
Hier is so baie Kerke ek sal nou moet dink. O ja. Weet wie dit is.
@The-Pill – 171 gaan jy haar help trek, dit is bad dat sy gaan, ek meen sy is daar gebore geskool en alles maar nou ja….wat kan mens maak
dink dit is die maatskappy vir wie hulle werk, dinge is nie lekker nie en hulle is maar almal onder gewldige druk
@Tripples – laas Vrydag aand het n ou alweer deur die Kerk se muur gery. Laasjaar was dit 2 karre in 1 nag.
#168 Pietman
Ja, its a landmark..
I can vividly remember klapping a burger an chips in the back of my Mom’s Zephyr 4 after an under 12 game of soccer agaist Hellenic on the Green Point common.
We the underdogs, lost narrowly and I was bitterly disappointed, but after the first slap tjip I new the healing had begun!
@Tripples – Dink haar kop staan al lankal Kaap se kant toe. Sy gaan dit geniet daar.
Ek gaan vir n vriend gaan kuier in die Kaap. Met die oog ook op moontlike besigheid.
Mostert,Ludick and Alberts., Fantastic buys, lets hope we sell off Kanko and Pienaar. Now just a center or two and byby Jacobs and Murrey.
What good centers are there out there apart from Meisiekind and Fourie who we unfortunetly cant get ?
hoor nou net opd ie radio daar was ‘n armed robbery by die banke by retail park menlyn gewees, hulle het 3 gevang en die res het in Menlyn ingehardloop en alles is nou toe en afgeseel om hulle te vang…groot marakkas
Users Online
Total 98 users including 0 member, 98 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,849,879 Page Impressions
_