Check this out, it does make for good reading…
Saturday 31 October 2009 – Loftus Versveld
0.19 Final Free State Cheetahs v Lions
0.21 Final Free State Cheetahs v Sharks
CC Final Vodacom Free State Cheetahs v Vodacom Blue Bulls
Who would have expected that after the horror start the Cheetahs had this year in the Currie Cup? From my pessimistic viewpoint of Naka it does beg the question why he can achieve this in the CC but not a hell of a lot in the Super 14 competition. I stated early in the year he has reached the end of his capabilities and should make room for someone else.
You can only assume after reaching the final his job is secure for at least another year. Hopefully the rest of the Cheetah supporter can convince me it is a good thing…
In other news I read somewhere that in the four team playing last week we had a total of 15 old Grey players plying their trade. I tried to find more specific stats and also about the number playing in the 0.19 and 0.21 semi finals but to no avail.
Well it is a pleasant surprise to find my team playing in the final, never expected that a few weeks ago or even on Saturday till moments before the final whistle. Now let’s hope admin can do their bit and hold on to the majority of these players for a couple of years.
@fender – Morning, can I pay you in wine?
@bdb – #87 baie ware woorde, maar ek dink alles gaan click want hierdie gaan a first time thing wees vir die Bulle en dit sal jare vat vir anner spanne om dit te doen wat hulle gedoen het as hulle dit kan regkry
85@bos_otter –
Ja, ek het Martiens Desember gesien met die Geloftewees daar. Beukes hulle was ook daar. Goeie mense. Hulle sal weer die jaar daar wees. Interessant. Mn mense ken daai wereld. My oupa daar geboer jare terug en onshet nog die plaas, maar verhuur die weiveld uit.
@Tripples – En dus hoekom hulle so blerrie vinnig is.
@Loosehead – Dankie man
@smallies72 – Say what?
Die car guards en Spiekops dra sulke Oranje vests wat hul meer visible maak. Veral in die nag!
@tripplels so die spietkops begin smaak kry
@smallies72 – lol smallies….waar wat jy daar se 🙂
@Tripples – 90 Snap!
92@Tripples – kyk, as ons die CB ook wen, sal ons maar ‘n paar jaar moet onttrek om ook die anner spanne bietjie ‘n kans te gee, mens kan mos nie so aanhou vraatsig wees nie! 😉
88@Tripples –
hahaha…Tripples! Daai wereld was regtig destyds net Willemse en Cronje’s. Almal familie, as hulle oor iets stem, dan stem al die Willemse’s vir een ding, en al die Cronje’s vir n ander. Dan is dit omtrent gelyk. Daar was een jaar n groot fight oor die een Cronje gekraam het en moes hospitaal toe gaan. Haar man vat haar toe en hulle verloor met een stem!
#87 bdb
If I was a Bull supporter, and based on their semi-final performance, I’d be worried about the fatigue factor. Its been a long season and particularly the returning Boks have looked pretty flat to me.
@Loosehead – #94 bwaahahahaha nie regtig vinnig nie hoor, almal omtrent ten minste 30kg oorgewig, karre staan orals on die die bome, julle weet mos, ridders van die koeltebome
@Supa Die Bloubul – 101 bwaaahahaha tipies ons boerenasie ons kan net nie saamstaan nie
102@fender – ]
Dink hoe moeg Morne Steyn gaan wees – hyt Dinsdag aand getrou!
@Tripples – 103 of in Goeie Afrikaans, Koeltekwonte!
@ the pil hier in die fashion capital dra hulle sulke power puff blou outfits
102@fender – hulle kry ‘n ekstra week se ruskans nou, so ek dink hul sal reg wees vir die finaal.
fender – 102 this may be a factor but I think this weeks break will do them the world of good…..you just watch them next saturday. they will be clinical to say the least
@Supa Die Bloubul – Ja jong…baie boere wat deesdae net die weiding verhuur….dit gaan maar swaar met baie mense…as jy die weiding verhuur, dan kan jy darem nog die rekeninge betaal. Om te saai bly maar dobbel…klomp slegte jare het baie boere in ons distrik gebreek.
I have just noticed, no WP team in the CC final at all. But then 1/2 their team is playing in the promotion / relegation match.
#103 Tripples
Ridders vannie koeltebome, hehe!! Sounds like an old Bles Bridges song, Tripples, hehe!!
@Supa Die Bloubul – #105, hy het maande lank in die gym ge-oefen vir die week in sy lewe hehehe
105@Supa Die Bloubul – toemaar, nou gaan hy nog baie beter deur die mikke kan skop ! 😉
104@Tripples –
hehehe..ja! Ek het n engelse pel in Durban wat n teorie het. Die rede hoekom daar so baie klein dorpies in SA net 50km of so uitmekaar uit is, is die boere se skuld. Hulle het saam gebly, dan kry twee gesinne stry en trek net so 50km weg. Dan kry iemand weer stry, en trek nog 50km weg!
@Supa Die Bloubul –
@77 Sover ek wet ja.
@Supa Die Bloubul – Trou op n Dinsdag?
Lyk my hy vat sy Rugby baie ernstig! Soos ons weet natuurlik.
@Pietman –
‘weet’
@ triples frrrrttt!
@Supa Die Bloubul – I see that the WP bound Habana has injured his hammie. And that Chilliboy might be ready to sit on the bench.
Advantage to the team in Orange.
Users Online
Total 159 users including 0 member, 159 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,500,297 Page Impressions
_