Check this out, it does make for good reading…
Saturday 31 October 2009 – Loftus Versveld
0.19 Final Free State Cheetahs v Lions
0.21 Final Free State Cheetahs v Sharks
CC Final Vodacom Free State Cheetahs v Vodacom Blue Bulls
Who would have expected that after the horror start the Cheetahs had this year in the Currie Cup? From my pessimistic viewpoint of Naka it does beg the question why he can achieve this in the CC but not a hell of a lot in the Super 14 competition. I stated early in the year he has reached the end of his capabilities and should make room for someone else.
You can only assume after reaching the final his job is secure for at least another year. Hopefully the rest of the Cheetah supporter can convince me it is a good thing…
In other news I read somewhere that in the four team playing last week we had a total of 15 old Grey players plying their trade. I tried to find more specific stats and also about the number playing in the 0.19 and 0.21 semi finals but to no avail.
Well it is a pleasant surprise to find my team playing in the final, never expected that a few weeks ago or even on Saturday till moments before the final whistle. Now let’s hope admin can do their bit and hold on to the majority of these players for a couple of years.
@The-Pill – lol…wel ou maat, raai watse kleur is a bobejaan se agter-end…on n blou-aap se knater?
Sorrie bdb, ek het jou spesifieke groet gemis. Goeie more, my maat.
@Supa Die Bloubul – Is in n hospitaal gebore, maar ek het op n plaas tussen Warden en Reitz grootgeword.
54@The-Pill – dink net, as jy teen die BB speel, jy raak moeg om heeltyd in die blou truie vas te kyk wat oor jou hardloop, en besluit om so ruk op jou rug te gaan lê om te rus van ‘n ‘besering’, dan kyk jy op in die lug, en wat sien jy alweer ? 😉
@bos_otter –
Ek vra oor ons nog grond daar by Memel het. My ouers en ouma bly ook daar.
@bos_otter – Blou!’ Dink dit sou maar bra k@k gelyk het oranje! Dan is daar fout met daai knaters.
Maar jy moet onthou dat daar ape is met oranje gatte ook! Al gesien daai ape se gatte blom so oop? Lyk soos n ingeboude stoel kussing.
@Supa Die Bloubul – Ek het mense in Memel geken…weet nie of hulle noog daar boer nie…Willemse ?
@The-Pill – lol ok Pill…ek skat jy wen die een. Is net jammer die Bulle gaan nie wen…sorry:)
Laat ek probeer om bietjie rugby ook te gesels: ek lees Hendrik Cronje, dit is nou die Ctahs se eie Quintus van Blouwen, skryf dat Naka die oplossing gekry het om MS te neutraliseer: die plan is eenvoudig, goeie dissipline = geen foute = geen strafskoppe = geen MS.
Wat dink julle, gaan die Ctahs dit regkry ?
@bos_otter –
Klink jy en Supa is beide in die VK, miskien kan julle saam n skuimdop vat op n kol….
@bos_otter –
Daar was altyd baaaaaaaaaaaaaaaie Willemse’s daar. Die Cronje’s en Willemse’s was meer as die helfte van die boere altyd.
Ek ken nog heelwat Willemse’s, party boer nog daar, ander het weggetrek. Ken jy hulle name?
@Pietman –
More, n paar van ons kom juis 5 Des bymekaar vir die AB vs Baabaas game. 4man, ek, Carol, JL dink ek ook ens. Bosotter is welkom om te join. Almal RT bloggers, maar ek het nog net 4man ontmoet.
Btw, klink daar is groot kukkas oor die Spears/Melbourne franchise.
Miskien kan iemand n garing opsit daaroor, sodat ons TonyM/morne se ekspert opinies kan kry
@Supa Die Bloubul – jong, ek en Martienis was saam op skool vir n tyd. Sy broer was vriende of familie met die seun wat omtrent so 25jaar terug dood is tydens n groot veldbrand.Kan nie mooi onthou wat Martienis se ouers,broer of suster se name was nie, maar hulle het redelik groot geboer
69@bdb –
hehehe…hoekom doen die spanne dit nie al jare nie? Hulle kan hulle bes doen, maar as n ou onder druk is gaan jy een of ander tyd n strafskop afgstaan.
@bdb – Hehe ja.
En die ander probleem is dat oranje n mens honger maak. Dis hoekom jy dit so baie by fast food plekke sien.
Die Cheaters kyk heeltyd in blou vas, wat n kalmeerende effek het, en die Bulle kyk in Oranje vas wat hul meer honger maak. Dis nou vir Victory!
@Supa Die Bloubul –
Pilman is ook daar hoor, jy moet hulle bietjie jou info gee.
@bos_otter – #68 die Bulle gaan nie die een deur hulle hande laat glip nie, imagine eerste SA span ooit om Super14 en CC in een seisoen te wen, as hulle dit nou gedoen het het hulle darrem alles gedoen die jaar, dink hulle is net so honger soos die cheaters vir dit!!!
BUUUUUUUUUUUUUULLLLLLLLLLLLLLLLSSSSSSSSSSSSSSSSSSSS
hehehe, moet se ek is bly dis teen die cheaters, gaan baie exciting game wees……
@Pietman – Pietman…klink soos n plan daai 🙂
#69 bdb
How do you neutralise any opposing fly-half if the opposition is going to win say 65% of all line-outs of which say 35% is in you own half and within range of a drop-kick?
@bos_otter –
Ja, omtrent elke Willemse is n skatryk boer. Is Martiens getroud, met 2 of drie kinders, so in sy laat dertigs?. Dan is daar Beukes en gesin, Oom Louis en sy dogters – sy dogters bly egter in Aus. Ook Jan Willemse en sy gesin – wat in Nelspruit boer. Dink ek mis nog een of twee.
@Tripples – Tripples…dit gaan nie n geval wees van “deur julle hande laar glip nie”…ons gaan julle stukkend speel 🙂 (hoop ek gaan nie my woorde moet sluk agterna nie ) Jy is reg…gaan n huge game wees…kan nie wag nie. Voel soos n klein seuntjie voor Kersfees.
@bos_otter – Jy meen die Bulls is underdogs?
Ek moet erken, die Cheaters is n goeie span, maar die Bulle het nog nie gefire nie.
Ek dink dit gaan n naelbyter van epiese proporsies wees.
Of as die Bulls kliek op die dag dan is dit one way traffic.
Hoe gaan my senuwees dit hou!!
77@Pietman –
The Pill? Nie geweet nie.
@Supa Die Bloubul – Ja, Martiens is in sy laat dertigs. Ek het op n stadium n ander boer in die omgewing geken…sy naam was MW…kan nie sy van othou nie…was eeue terug.
@ bos otter jy is n goeie mens,wit en oranje is die mooiste kombinasie wat daar is.blou is vir spietkops en car-gaurds
80 @fender – MS se drops was skeef teen die WP, maar hul het baie groot druk op hom geplaas.
BB ‘sukkel’ egter so bietjie in die CB die laaste jare, bedoelende dat hul lanklaas ‘n ander span oordonder het. In die CB finaal van 2008 was hul OK, maar Sharks was beter, teen die WP laasweek het hul genoeg gedoen om net-net te wen, maar kon nie die WP oorheers nie.
Sal sien “if everything comes together” die 31ste.
@Supa Die Bloubul – #81
Hier is ‘n Gert Willemse wat hier by my werk? tel hy ook? HEHEHE
@stier – Oh wonderfull another Buls supporter, just what this site needs.
@bos_otter -Welkom hier by ons, nog ‘n Vrystaatse ondersteuner.
@smallies72 – #86 hier by ons is die metro poliesie (speedcops) se karre ORANJE!!!!!
Users Online
Total 121 users including 0 member, 121 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,838,598 Page Impressions
_