Check this out, it does make for good reading…
Saturday 31 October 2009 – Loftus Versveld
0.19 Final Free State Cheetahs v Lions
0.21 Final Free State Cheetahs v Sharks
CC Final Vodacom Free State Cheetahs v Vodacom Blue Bulls
Who would have expected that after the horror start the Cheetahs had this year in the Currie Cup? From my pessimistic viewpoint of Naka it does beg the question why he can achieve this in the CC but not a hell of a lot in the Super 14 competition. I stated early in the year he has reached the end of his capabilities and should make room for someone else.
You can only assume after reaching the final his job is secure for at least another year. Hopefully the rest of the Cheetah supporter can convince me it is a good thing…
In other news I read somewhere that in the four team playing last week we had a total of 15 old Grey players plying their trade. I tried to find more specific stats and also about the number playing in the 0.19 and 0.21 semi finals but to no avail.
Well it is a pleasant surprise to find my team playing in the final, never expected that a few weeks ago or even on Saturday till moments before the final whistle. Now let’s hope admin can do their bit and hold on to the majority of these players for a couple of years.
Out of here now. Catch up later.
Forgot.
GO COBRAS.
Cheers all. Meeting.
Jis jis
Is hier nog werfetters wat lus is vir k@k praat?
484@KingPaul – nee, ons is klaar gepraat oor die WP. 😉
Grotblou…hoe maak ek met die foto vannaand…stuur ek dit net na jou webmaster link toe en moet ek dit van die e-pos address af stuur weermee ek gerigistreer het?
Wat is nou weer die rede waarom die finaal nie nou saterdag gespeel word nie, maar eers die 31ste Okt ?
@bdb – geen idee nie…seker maar om die Bulle genoeg tyd te gee om te leer rugby speel voor die game 🙂
488@bos_otter – ek dink wat my vrystaatse vrinne bietjie senuweeagtig maak is juis die feit dat ons julle nie meer onderskat die afgelope paar jaar nie. Ons weet dit gaan taai wees, so ons sal goed voorberei wees. As jul dit regkry om ons te klop op Loftus, dan verdien julle dit.
@bdb – Mmm….ek stem saam. Die bulle gaan nie dieselfde fout maak as die Sharks nie. Ek is baie opgewonde oor die game. Dit gaan n taai game wees en ek dink die Bulls gaan by die basics hou, en ons penaliseer op al ons foute. Mag die beste span wen.
sien weer later
Folks, before anyone complains, I’ve disabled the REPLY BUTTON, because I’m working on it… will work on it tonight as well.
So, relax, drop your slacks…. and be patient !
Cobras bowling now in the semi. Last over very expensive from M.Z.
Go Cobras.
Isi @453
Puma @459
Moenie komkommer Isi, ek sal my bes doen om julle te vermy!
Maar sal moet by SAB aangaan ongelukkig, hy het my genooi vir n braai en ek en Loosehead gaan by Diemersdal eet.
Vir KP sal ek waarskynlik in die Overberg raakloop, by een of ander kospot of kroeg, hehehehehehe!
In Februarie op Nuweland as die Bulle speel gaan ek die losies en press box vermy en staanplek tussen die ‘manne’ voor die Craven Stand soek, lekker geselskap daar altyd.
Users Online
Total 121 users including 0 member, 121 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,833,822 Page Impressions
_