Check this out, it does make for good reading…
Saturday 31 October 2009 – Loftus Versveld
0.19 Final Free State Cheetahs v Lions
0.21 Final Free State Cheetahs v Sharks
CC Final Vodacom Free State Cheetahs v Vodacom Blue Bulls
Who would have expected that after the horror start the Cheetahs had this year in the Currie Cup? From my pessimistic viewpoint of Naka it does beg the question why he can achieve this in the CC but not a hell of a lot in the Super 14 competition. I stated early in the year he has reached the end of his capabilities and should make room for someone else.
You can only assume after reaching the final his job is secure for at least another year. Hopefully the rest of the Cheetah supporter can convince me it is a good thing…
In other news I read somewhere that in the four team playing last week we had a total of 15 old Grey players plying their trade. I tried to find more specific stats and also about the number playing in the 0.19 and 0.21 semi finals but to no avail.
Well it is a pleasant surprise to find my team playing in the final, never expected that a few weeks ago or even on Saturday till moments before the final whistle. Now let’s hope admin can do their bit and hold on to the majority of these players for a couple of years.
262@isigidi – Ok. iets wat ek al lankal moes genoem het.
The-Pill verwys nie na n actual pil nie, maar na n rugbybal?
Does everybody get it?
Ek gebruik nie daai pille, die blou soort, hel nee. Somtyds wens ek daar was n pil wat my opgewondenheid kon wegvat vir so rukkie.
Hoop net nie daai pil is oranje nie!!
Ek kyk nou weer na daai foto’s, en dit lyk of Karen die kamaraman wil headbutt.
269@os_botter – Jy moet sien as dit wedstryd-dag is, hoe kook die site op die “live game threads”…
Damm…Os du Randt het al amper 24 000 facebook fans. Die man is darem maar n yster. Hy doe goeie werk met die Vrystaat scrum. Ons het die Sharks stukkend gedruk..arme goed
@grootblousmile – ek sal seker maak ek kyk…ek raak baie honger vir rugby praat tydens n game.
@bos_otter – Ja het gesien. Beast en JS is ook nou van sy fans op FB.
257@grootblousmile – Ek het daardie Pleonasme (sic?) aspris gebruik vir ons kaapse fletse vriend. Jy ken mos die taal daar?
274 @ bos_otter – Niemand was stukkend gedruk nie……… Ons was net so bietjie gekneus.
@Snoek – lol…ok, as jy dit so wil noem 🙂
Ok. eers gou uit. Gaan kos kry.
BEAST!!!…die mense, die Ingelse ek meen, hier in England is gek daaroor as die mense skreeu “Beast!!” as hy die bal kry.
@bos_otter – Ek het krokodil trane gehuil toe ons springbok voorry so agteruit loop.
277@The-Pill – Goedige moer…. pleonasme… hehehe
Dit kan ‘n lekker vloekwoord wees….
“Hey, sleep jou pleonasme hier uit!”
“Ag jou hele flokken pleonasme man!”
“Moenie vir my kom pleonasme vertel nie!”
@Snoek – ja snoek…was mooi en lelik om te sien. Dui duidelik daarop dat die Springbok skrum werk nodig het.
Cheers manne,
ek moet ook weer groet…sien later
285@Snoek – Tjorts, ons Tjarks korrespondent….
286@bos_otter – Tjorts MODDER_TOTTER
Tripples… ek sien jy’s aan lyn… rapporteer hier… kom, kom, kom!
VRYSTAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAT!
Cheers, back to the salt mines.
@Loosehead –
Got the email..its actuallly damn funny…the creator went through a lot of trouble. hehe Ive forwarded it to few RT bloggers.
Hiers ek gbs, was in ‘n meeting gewees, het net vergeet om die page toe te maak…..
@Supa Die Bloubul – 293 ek het niks gekry nie 🙁
K9 Halloooooooooooo brakkie
GBS HIER IS EK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
hehehe
@Tripples – Hallooooooo EEEEEEEEEEEEEEEEEEE. Jy sê wat vanmiddag???
@Tripples – GBS het vas aan die slaap geraak. Drool op sy keybord.
296@Tripples – O….
OK… gisteraand is ek mos Lynnwood toe gewees…. en drink toe by my huurders ‘n knertsie of 2… 3….
Anyway, een van die mense wat saam met ek en jy in Matriek was daag toe daar op…. Fiool-Moffie Nr 1 op skool… ene Are van Schalkwyk…
@Supa Die Bloubul – Hi Supa, was it you that recommended Carol read that Wilbur Smith book with the Courtneys, cause if it was you must really try read Something of Value and Uhuru in that order by Robert Ruark. Outstanding reading about the MauMau upriseing in Kenya, very factual and hair raiseing stuff.
Users Online
Total 110 users including 0 member, 110 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,850,215 Page Impressions
_