For those who did not watch Superrugby last night…….

Adriaan Strauss announced that his cast would be coming off this week and that he will be ready to face the Bulls in the 2009 Currie Cup Final.

More on the Cheetahs team injuries etc to follow.

28 Responses to Strauss to play in Final

  • 1

    VRYSTAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAT! Janne!

  • 2

    Was jy ooit al daar op Loftus
    As dit vol is en dit rof is
    En die Bulle kom met n up en under chaaaaarge
    Waar ministers rugby dol is
    en vergeet wat protokol is
    lalalalallalallllla
    Haak skop
    maak n drop
    nog n slot word omgedop
    OP LOFTUS
    En die oomie vra die antie waar sy dop is!!

    Die lewe is sooooooo lekker BLOU!!!!

  • 3

    Well I do rate A. Strauss. A fine hooker, really hope that he is over that injury and game fit. Final only the following Sat so he should be fit by that time.

    Pity Juan is not going to play would have added a lot too this Cheetah side too.

  • 4

    @AB – 2

    LOL. You in a good mood AB..haha.

  • 5

    @Puma – Morning matey! Yip its just sooooo long to next weekend! Are you well?

  • 6

    @AB – 5

    Yes very well mate. You must be looking forward to the final. Are you going to Loftus? Should be great the atmosphere there.

  • 7

    @Loosehead
    Hello boys, howzit, long time no speak, just a quick smokebreak over here, and then I am off again.
    Mopping up at the office after the rains, a helluvva mess!

  • 8

    Pietman lees die berig oor losskakels , gedink jy sal name herken en die styl van die storie geniet.

  • 9

    @superBul
    Sal so maak dankie, sodra ek n los kansie het, wil dit rustig lees.

  • 10

    Vir hoe lank is Juan uit?

  • 11

    @Pietman – 7

    Hello Piet, Has your bad weather started already? We getting right into our summer now.

  • 12

    @Pietman@Puma – I am awaiting confirmation on tickets from my friend!More broer!

  • 13

    More mense.
    Ek sien nou Dick Muir se Leeus kontrak begin op 1 November. Hy is klaar die hele November in Europa saam die Bokke en kom glad nie by die Leeus uit nie. Al die ander spanne gaan dan al begin voorberei het.
    Wonder of hy die “twee gode” voluit gaan kan dien.

  • 14

    @AB – 12

    Hope you get tickets AB. Should be a great game.

    I have never been to Loftus but think the atmosphere must be great there.

  • 15

    @Supa Die Bloubul – 13

    Think he will have assistant coaches helping him. He has too, otherwise it will never work. He has taken a huge load on. Going to be a very busy man the next year.

  • 16

    @Supa Die Bloubul – Hey….worry oor julle eie afrigter. Vanoggend het Wikus….groter bloubul as jy en GBS ken hom….my gebel en sy bekommernis uitgepreek oor die bulle. Hy reken FL se rugryery op HM se werk begin nou krake wys. Toe sê ek mos vir hom dis baie duidelik.

  • 17

    15@Puma

    I dont undestand how he starts getting paid from 1 November but he will only join them from December. This is the Lions big chance now. They want to turn things around. They dont have any Springboks and could get an adavantage by practising and preparing with a full squad ahead of the s14, while other teams cant. But lets see…

  • 18

    @K9-MonsterLeeu

    Se vir Wikus hy moet ontspan. Ons is s14 kampioene en speel oor twee naweke vir CC kampioene ook!

  • 19

    Supa die Bloubul,

    Sorry oor gisteraand, internet was in sy maai. Ek het jou geantwoord op die Jaque Fourie thread.

    Vir hoe lank is Juan Smit uit?

  • 20

    @Die Valk – tot S14

  • 21

    As jy nie wil gaan kyk nie sal ek jou sommer her antwoord. Ja, ek het die Courtney reeks al gelees. Na die Egiptiese reeks is dit definitief my gunsteling.

    Hou van boeke wat histories akkuraat is en jou meesleur met die taalgebruik en storielyn.

  • 22

    K9,

    Wel, ons sou hom in die finaal kon gebruik het maar ek dink dit is iutstekend vir sy loopbaan dat hy nou ‘n ruskans kry. Ek is bang vir van die Bulle en die Sharks se Bokke se onthalwe.

  • 23

    uitstekend

  • 24

    @Die Valk

    More Valk. Ek het nog nie die Egiptiese reeks gelees nie. Iemand het vir my gese dis nie goed nie? So jyt daarvan gehou? Ek lees nou die Courtneys of Africa. Is besig met die “The Sound of thubder” weer te lees, maar het n klomp ander Courney boeke gelees soos “When the Lions feeds, Golden Fox etc.
    Dis uitstekend.

  • 25

    Valk
    Ek het nou 5 of 6 gelees, maar my gunsteling sover is Power of the Sword wat gaan oor die destyds Ossewa Brandwag en Verwoerd se aanval ens.
    Sy heel eerste een van 1964 “When the Lions feeds” was ook vir my baie goed.

  • 26

    #21 Hi Valk

    About 2 months ago I had the unexpected pleasure of visiting the Raptor Sanctuary about 5 km outside Plett. Got the chance to look at some big species up close like the Brown Eagle, but also smaller raptors e.g. buzzards, falcons etc.

    The touring party got kitted out with a glove each. The smaller species would then fly in and perch on your hand and give you the opportunity to feed the bird.

    The guy in charge would then offer the most amazing insights into the various birds.

    By far the best workshop I ever attended and probably the one where I learnt the most. And all it cost me was a donation of R40.

    Unforgettable experience.

  • 27

    @Supa Die Bloubul – 17

    Maybe he will give his input before he leaves with the Boks. Who are going to be the assistant coaches there? I wonder as they will have a lot of work to do too. While Muir is away.

  • 28

    16@K9-MonsterLeeu – soos met die bokke, het hierdie profesionele spelers nie ‘n ‘afrigter’ nodig nie, maar ‘n mentor/bestuurder/organiseerder. HM was skitterend met dit, en FL is baie dieselfde soort persoon. Ek dink in elk geval Victor is die voorspelers en FDP die agterspelers se ‘afrigters’.

Users Online

Total 301 users including 0 member, 301 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm