The finalists for the semi-finals of the Currie Cup Premier Division 2009 has finally been decided.
I predicted a couple of weeks ago and confirmed my prediction this week that the Teams would finish as they have done.
Log standings:
Pos | Team | P | W | D | L | PF | PA | PD | TF | TA | BPts | Pts |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Sharks | 14 | 12 | 0 | 2 | 424 | 231 | 193 | 48 | 21 | 6 | 54 |
2 | Vodacom Western Province | 14 | 10 | 0 | 4 | 445 | 226 | 219 | 51 | 19 | 10 | 50 |
3 | Vodacom Blue Bulls | 14 | 9 | 0 | 5 | 475 | 299 | 176 | 56 | 28 | 10 | 46 |
4 | Vodacom Free State Cheetahs | 14 | 8 | 0 | 6 | 485 | 280 | 205 | 61 | 28 | 8 | 40 |
5 | GWK Griquas | 14 | 8 | 0 | 6 | 404 | 447 | -43 | 50 | 52 | 8 | 40 |
6 | Xerox Lions | 14 | 7 | 0 | 7 | 391 | 292 | 99 | 43 | 26 | 9 | 37 |
7 | Platinum Leopards | 14 | 1 | 0 | 13 | 258 | 582 | -324 | 27 | 79 | 2 | 6 |
8 | Boland | 14 | 1 | 0 | 13 | 179 | 704 | -525 | 18 | 101 | 1 | 5 |
Β
This means that the semi-final games will be:
Sharks vs Cheetahs in Durban
WP vs Blue Bulls in Cape Town
Ek geniet eintlik rugby as twee ander spanne speel. Ek stress te veel as my span speel. Die verloor is nie so erg nie. Ons het drie driee gedruk terwyl die sharks op hul tuiveld ook nie vier kon druk nie. Die game plan was nie wen nie, maar driee. As dit anders was kon die Wp slimmer gespeel het. Januarie en Fidji moet NIE SPEEL Saterdag nie. Dit is klaar n gewaarborgde 2 driee teen ons.
Nouja, geniet julle aand…. ek gaan nou voete in die lug stoot.
Cheetahs druk toe die meeste driee (61) soos verwag en die WP staan die minste af (19) wat nie verwag was nie. Groot semi wat wag die naweek, albei.
Cheetahs is nou die een span wat nog altyd weet hoe om semi en finale te speel. Hel die week gaan lank wees.
rom tom tom die blikore kom!!!
Geniet hom grootblousmile.
superBul, as ek daar in jou wereld kom moet ons nog bietjie ‘n braaitjie deurwerk.
Moet se om net 19 af te staan was indrukwekkend van WP. Minder as 2 per game. Sal die Bulle kwaai toets, maar ek dink ons het van die grootste spelbrekkers in ons agterlyn, FdP kan, Habana kan en so ook WO. Dit gaan baie intresant wees. :thunder:
@smallies72 –
Julle moet solank ir Kaplan ook organise soos in 2005 π
@Blouste – Nou praat jy my taal, waneer kom jy , kom jy gereeld?
As die Bulle gel gaan die ander spanne bloed sweet…
@superBul –
Gewoonlik so ten minste een keer in 3 maande.
Maar was lank laas daar.
Mik so teen die laatste vroeg Februarie volgende jaar.
@Blouste – Ag nee dis so ver ek is die week lus vir lekker braai en kuier. Maar dis reg praat net wanner jy wil kom ek is altyd game.
Net gou uit vir 5 min. Bambinos in die bed sit !
@Blouste – Ek hoor van die “gellery” nou al vir weke, smaak my as dit ‘n ander coach was het dit al lankal gebeur
Die Ludeke :-/ is “lucky”
WELL DONE LIONSSSSSSSSSSSSSS
WELL DONE SHARKSSSSSSSSSSSSSS
WELL DONE BBULLSSSSSSSSSSSSSSSS
WELL DONE CHEETAHSSSSSSSSSSSSS
EISH DIE LEWE IS N LIED :evilgrin: :evilgrin:
i told the guys last week its not that the sharks played so badely , but the lions played with a lot of heart and passion , kudo’s to them
today they proved that again :yes: :yes: :yes:
@superBul –
Hieeee haaaaa He he he.
Moenie vir my wag nie boeta, warm solank op. Ons sal skree verseker, ek het net nog 3 jaar se werk om in 3 maande klaar te maak π
@JL1 – :laugh: hahahaha jy se jy hoor dit al weke, maar ek het gewens daar is nog so week, nog een game oor. Ja jong gelukkig is hulle ou hande by die Bulle.
Wonder wat Mnr McFarlane deesdae doen , want ons verdediging is bleddie swak. 28 drie afstaan teen meer as 2 per game not so good.
Ja nee, Nuweland gaan n ander kleur blou wees Saterdag , sal maar sien of truie en vlae weer so vinnig verdwyn na die game. Sterkte vir nou sal later in die week opwarm en julle moere koer.
@superBul – hehehehe, sien uit daarna π
@superBul –
Wat jy se is waar maar, die youngsters het nie altyd vir my hart gewys nie ( wat verdediging aanbetref ) dink die ouer hande sal die attitude vinnig uitsort sodat die manne weer vir mekaar bloei.
Ons almal weet die Bulle se voorbereiding is groot ( op alle vlakke ) teen die WP, wonder hoe Bryan se hart die week gaan voel ?
Nou wat nou ? het ons ‘n Vrystaat aand?
Die strate opgerol en die ligte af ? π
@Blouste – Eish ek is moeg ek gaan stil stil verdwyn bed se kant toe. Gisteraand se golf het my klaar gemaak, mooi wen deur Clark en Els bewerkstellig.
@superBul –
Geniet hom pella, ons gesels weer ….
Fixtures:
Pumas vs SWD – 00:00
Sharks vs Cheetahs – 14:30
Western Province vs Blue Bulls – 17:00
52@Supa Die Bloubul –
Puma vs SWD Final is Friday, no time given het.
Geluk aan BB, Cthas, Sharks en WP wat die semi’s gehaal het.
Enigiets kan gebeur op die dag, die span wat hul kanse gebruik en die hongerste is, behoort te wen.
Aangesien die Bulle laas in Mei in ‘n finaal was, dink ek hulle sal baie honger wees om weer in ‘n finaal te wees. π
First division final is Friday 19:00 as per Supersport schedule.
thanks 55@dWeePer –
Here is the pool code for Superbru European tours for all RT bloggers. Who will make history to become the FIRST RT BLOGGER SUPERBRU CHAMPION?
Come join my pool in SuperBru End of Year Tours, the ultimate End of Year Tours prediction game! It’s easy – just go to the website and enter the pool code givewaxy to join my pool, RT Europe.
Website: http://www.superbru.com/endofyear
Pool code: givewaxy
Pool name: RT Europe
Here is the pool code for Superbru European tours for all RT bloggers. Who will make history to become the FIRST RT BLOGGER SUPERBRU CHAMPION?
Come join my pool in SuperBru End of Year Tours, the ultimate End of Year Tours prediction game! Itβs easy β just go to the website and enter the pool code givewaxy to join my pool, RT Europe.
Website: http://www.superbru.com/endofyear
Pool code: givewaxy
Pool name: RT Europe
Just a comment on the WP supporters.
You are the first to call the Bull fans tappits or brandy soaked neanderthals- then you exhibit all your class in booing a kicker at Ellis Park. I thought that sort of thing only happened when province are playing at newlands in front of the papsak brigade. Real classy guys.
It is now clear that the Joburg province supporters are of the same ilk.
@Onerb –
Ek stem, dis aaklig, daai geboeery.
Maak nie saak waar dit gebeur en deur wie nie.
Ek het my laas op Nuweland sit en vergaap aan daai mense….moet se hulle het nie almal WP-truie aangehad nie, party was in AB-kleure, meesal gesuip ook.
Ek sien hulle is by die Cheetahwedstryde ook, so hulle ry ver rond :-((
Users Online
Total 159 users including 0 member, 159 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,254,962 Page Impressions
_