The finalists for the semi-finals of the Currie Cup Premier Division 2009 has finally been decided.
I predicted a couple of weeks ago and confirmed my prediction this week that the Teams would finish as they have done.
Log standings:
Pos | Team | P | W | D | L | PF | PA | PD | TF | TA | BPts | Pts |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Sharks | 14 | 12 | 0 | 2 | 424 | 231 | 193 | 48 | 21 | 6 | 54 |
2 | Vodacom Western Province | 14 | 10 | 0 | 4 | 445 | 226 | 219 | 51 | 19 | 10 | 50 |
3 | Vodacom Blue Bulls | 14 | 9 | 0 | 5 | 475 | 299 | 176 | 56 | 28 | 10 | 46 |
4 | Vodacom Free State Cheetahs | 14 | 8 | 0 | 6 | 485 | 280 | 205 | 61 | 28 | 8 | 40 |
5 | GWK Griquas | 14 | 8 | 0 | 6 | 404 | 447 | -43 | 50 | 52 | 8 | 40 |
6 | Xerox Lions | 14 | 7 | 0 | 7 | 391 | 292 | 99 | 43 | 26 | 9 | 37 |
7 | Platinum Leopards | 14 | 1 | 0 | 13 | 258 | 582 | -324 | 27 | 79 | 2 | 6 |
8 | Boland | 14 | 1 | 0 | 13 | 179 | 704 | -525 | 18 | 101 | 1 | 5 |
Â
This means that the semi-final games will be:
Sharks vs Cheetahs in Durban
WP vs Blue Bulls in Cape Town
Goooooooo Bulls !!
Gooooooo Cheetahs !!
cheetahs gaan die haaie pak gee en dan die cup WEER op loftus vat go vrystaaaaat janne!!!
@grootblousmile – So did you put a bet on your prediction??
Helloooo to you btw !! 😀
3@carol – Helloooooo
Was a good afternoon… I got the semi’s I wanted!
@smallies72 – It must be nice to live in your dreamworld!
5 ab mens moet posetief wees en wel dis nie vergesog nie dit het al gebeur. die cheetahs is nou die een span wat almal kan pap speel as hulle aangeswich is en almal weet dit :-))
@grootblousmile – Wow I would LOVE to go to the WP v Bulls match in Cape Town…That would be a dream weekend!! :-))
Who needs romantic breaks in Paris if you could have a match like that in Cape Town just as it was warming up….. 😎
8@carol – True…
I notice the absense of WP bloggers here, suddenly.
Bwahahaha
@grootblousmile – Pride, it comes before a fall!! Hey, I have just said goodbye on the other thread so I will say cheerio again….Byee, have to entertain!!
@grootblousmile – 9
Hulle celebrate jong, volgende week kan hulle dalk nie. Waneer laas was hulle in n semi, verseker rede tot moerse feeste, wat van n tickertape parade, as hulle vanaand tuis kom.
Hierdie week gaan die blogs kook met banter, gemoedere gaan hoog loop!
Bergdwerge se CC is verby…
Final op Loftus manne, kyk maar.
Soos dit hoort kan ek byvoeg 😀
blouste sien post 2 😀
@smallies72 –
Dis nie heeltemal oe ek dit gesien het nie…tyd sal leer.
Ons 2 spannetjies moet miskien maar eers op die semi’s fokus. :beatup:
blouste neewat ons superpowers sal daai minor league spannetjies sommer gou plat maak :rotfl: :rotfl:
Nothing funny about losing to the Lions, it has happened before
Well done Lions for effing up my weekend once more
Wat ek gesien het vandag wat my bekommer is Bekker, die ou speel daai aflos senter posisie blerrie goed. Dan het Januarie nou vir AC confuse, moet hy of moet hy nie? Dan lyk Luke of hy kan crack as dinge verkeerd loop, hy skree heeltemal te veel op die manne.
Die voorrye …. die eerste saadtjie van twyfel is gesaai by die refs, watch hoe blaas hulle hulle Saterdag.
@JL1 –
Byt vas, die ergste kom volgende week… :devil:
@Blouste – Jy klink gesuip, of jy is baie sterk om nou al so te sê
Anything can happen in a semi
Luke is ‘n k@k kaptein.
Maklik om goed te lyk as als goed gaan. Hy sou so op my skree as ek in sy span was…
Bergdwerge het vandag ‘n moerse psychological blow ook gevat …
@JL1 –
Ek moet maar nou praat, later in die week sal die senuwees begin knaag.
Maar vandag het julle wiele sleg afgekom….
WP se enigste hoop is mou…enige iets kan gebeur in ‘n semi… :laugh:
sorry – nou
Baie geluk aan die Lions manne. Julle span het kookwater gespeel en glad nie negatief gespeel soos laas toe ons moes 4 driee kry nie. Plus Jonker het ook baie beter geblaas.Julle kort net n beter 10 dan sal julle ver kom vogende jaar. Bulls manne, lyk my julle vrees die sharks en hoop maar dat die Cheethas hulle vir julle sal uitskakel of hoe?.
@WitenBlou –
Jy praat so of ons al in die final is…
Jy geen vertroue in jou spannetjie nie?
@Blouste – My post is eintlik gemik op die bulle wat dink hulle is alreeds in die final.
He he soos ek vroeer gese het ek praat maar nou groot ek weet die senuwees sal later in die week sy ding doen…
Hierdie week gaan ongelooflik wees. Dink net aan al die mind games in die koerante en die opbouing tot die games Saterdag. EK kan nie wag vir Saterdag nie.
Users Online
Total 72 users including 0 member, 72 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,846,872 Page Impressions
_