Jean de Villiers new rugby career in the Northern Hemisphere didn’t get off to the best of starts.

The Springbok and former WP centre, in his second run-on for the Irish club, was part of a Munster side “demolished in practically every facet”, if Monday’s Irish Times is to be believed, as they crashed 30-0 in Dublin.

Leinster, the European champions, scored three tries in the romp against the Magners League title-holders.

The newspaper’s Gerry Thornley reported: “When Jean de Villiers has bad dreams, one ventures that O’Driscoll will now feature in them.

“The Springbok won’t enjoy watching the video of the Irish captain making him look as if he was jogging on the spot as he accelerated around him; nor will (fullback) Keith Earls as O’Driscoll eluded his despairing tackle for the 45th-minute killer try.”

Munster will face Northampton next and De Villiers will probably come up against his old team mate Brian Mujati.

But there was both victory (13-11) and a standing ovation for Gary Botha, the Bok hooker, as he bade farewell to the Harlequins faithful against the Michael Claassens-led Bath team.

Botha will now return to South Africa but the chances are slim that he will play on Friday night against the Leopards.

Botha enjoyed his time at Quins: “We have strong leaders, strong characters at Harlequins, good structures in place and that makes it difficult to leave.”

Brendan Venter team Saracens won yet another match 22-15 at Newcastle to make it five wins out of five and ensure sole leadership of the Premiership. Venter’s team are the only team to have won all their games.

Saracens had SEVEN South African born players in their starting line-up. They were captained by ex Bulls and Lions player Wikus Van Heerden and Brad Barrit, Derick Hougaard, Neil de Kock, Schalk Brits, Justin Melck and Ernst Joubert all played their parts.

The Guardian reported that “the excellent tactical kicking of half-backs De Kock and Hougaard helped (Saracens) gain a stranglehold on field position. Centre Barritt and No 8 Joubert made several telling carries”.

Gcobani Bobo played of the bench for Newcastle.

96 Responses to Saffas abroad

  • 31

    Sorry dis nie Oelchig nie, hy was te bang om appels te swaai, dit was die Paris scrummie, oud Bul Norman Jordaan.
    Check gou hoe klap hy die Franse. no 9 met die swart trui.
    http://www.youtube.com/watch?v=_ngxKz0BKDI

  • 32

    30@Loosehead

    Check out the link in 31. The bald headed scrummie Jordaan. Oelschig didn throw a punch.

  • 33

    29 @Supa Die Bloubul – Blou, dan is ons broers, nie bloedbroers nie, maar bloubroers !

  • 34

    Is dit net my rekenaar, of is die internet staaaaaaaaaadddddiiiiiigggg vandag ?

  • 35

    @Supa Die Bloubul – 27
    Geniet dit ek was lanklaas by een, hier is mos nie sulke goed nie.

  • 36

    @bdb – Seker maar jou neukenaar soos my kleinseun die ding noem.

  • 37

    Ek sien Habana se besering is nie ernstig nie en sal defnitief die semi finaal kan speel.

  • 38

    35@superBul

    Naand Super. Ja ek sien baie uit. Ek geniet daai uieringe en pienk sous! Ons gaan saam Aussie pelle van ons uit eet…ons wil hulle bietjie Spur laat proe…maar dis eintlik net ons wat dit graag wil he!

  • 39

    @Supa Die Bloubul – Nou wat het nou op die blog gebeur wat interesant was vandag?

  • 40

    @superBul

    Ek was maar min hier vandag. Net gesien party tokkel weer dieselfde snaar oor en oor maar niks veel verder nie.
    Ek sien uit na die semi finale van die CC. Gaan twee taai games wees! Hoop dis WP/Bulls en Sharks/Cheetahs.

  • 41

    @Supa Die Bloubul – Ja dinge lyk al meer en meer na n semi tussen ons en die WP , hulle sal maar bietjie moet wag vir n finaal teen ons.

  • 42

    Lyk my Auz gaan die Champions Trophy wen…sou eerder wou he NZL moes!

  • 43

    40@Supa Die Bloubul – Flokkkkkkkkk, nou’s ek self lus vir Spur se pienk sous in oormaat, op chips……

    Ek eet sommer koedoe droeë wors om daarvan te vergeet !!

  • 44

    41@superBul

    Ja, dis in WP se eie hande. Hulle moet 5 punte teen die Leeus kry as hulle ons vir eers wil vermy. Gaan taai wees, daai kong Leeuwens gee alles…

  • 45

    :pill:, jou ongedierte…. ek sien jou sluip….

  • 46

    @Supa Die Bloubul – Moerse gatslag toe Vetori ontrek het, maar kom ons kyk alles het net te puik vir Aus gegaan, miskien val n paar van die sterre uit die hemel vanaand.

  • 47

    @grootblousmile

    Nou ja! Vat vir Handbriekie en gaan eet Spur…dink net…pienk sous op chips en uieringe…en dan kom die lekker gaar steak met cheddamelt sous op!!
    Jou droeewors aanmerking was totaal en al ongevraagd! Waar moet ek dit nou kry?! hehe

  • 48

    46@superBul

    Dink net hoe lekker sal NZL krieket voel as hulle n slag n trofee wen!

  • 49

    @Supa Die Bloubul – Dink net hoe lekker ek sal kry as Australia dit nie regkry om vanaand te wen nie.

  • 50

    Die Proteas het nou al hoeveel keer weer ge-choke die laaste paar jarew, daar moet verandering kom, maar dit lyk of beide afrigter en kaptein se plek nogsteeds veilig is. Hulle sal weer goed speel hier en daar, maar totdat hul nie een of ander groot trofee gewen het nie, sal hul bekend staan as die grootste Choker span van die laaste dekade. Eish.

  • 51

    @superBul

    Wat het met Vettori gebeur?

  • 52

    50@bdb

    Ja bdb..dis nie lekker nie. Eks keelvol dat ons in al die groot toernooi sukkel…dis nou al baie jare!

  • 53

    @Supa Die Bloubul – Dink sy dyspier beseer

    Watse spier het Habs beseer? sien ouens spot oor sy honeymoon.

  • 54

    53@superBul

    Nee ek weet nie, daar is seker baie spiere wat n ou so kan beseer om n honeymoon! 😉

    Ek is oppad Spur toe – lekker aand vir jou.

  • 55

  • 56

    What time are we gathering this evening to mull over the weekends events?
    I feel a need to catch up…..

  • 57

    ek voel ook sterk oor Mapoe.Weet net nie hoe lyk die man se kontrakte nie, maar hy het alles in hom om self wêreldklas te word. Dis die eerste vleuel in ‘n lang tyd wat sy direkte opponent kan klop deur verby te hardloop of bo-oor.

    Die Sharks en die WP is ewe moeilik en eerskomende naweek in kimbelrey sal wys of hulle hul gebruiklike (gebreklike) choker asems en plot verloor het.

    Gluteus muscle – dis die honeymoonspier!

  • 58

    Is anyone here upset that Schalk decided on the beach option rather than Newlands on Saturday? 😀
    Appears to be a bit of an issue elsewhere!! 😉

  • 59

    See you later, must walk mutts…. :dog:

  • 60

    @carol – Hi Carol, i think you wont find many on tonight , read through the posts today thats our only way to see what happened

Users Online

Total 128 users including 0 member, 128 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm