From Official WP Site
As senior professional coach, within the bounds of WP Rugby policy, as determined by the President and Executive Committee and the Chairman and the Board, I am responsible for on-field success of our teams. Core to success is our ability to identify, develop and nurture talent to ensure we have a pool of athletes capable of achieving success. Equally, where we are thin or in need of experience or specific skills, to identify and buy in that requirement with the approval of WP Rugby. I am very pleased to be able to say that the structures now in place at WP, from the Toyota School of Excellence (that identifies and prepares elite squads at U12, U15 and U17 age group levels for participation in relevant national rugby weeks), through our Institute in Stellenbosch and our junior U19 and U21 teams, are excellent. The results of all of these teams speak for themselves. (All junior WP teams went to the finals of their respective national weeks, with two winning, the WP U19 team is unbeaten, the U21´s are 3rd on the log with a game in hand and the senior team is in the running for a home semi.)
At junior levels we have a large pool of talent and the trick is to identify and pull through the best to ensure that at a senior level we have contracted the best players that we truly believe are going to make it. A huge amount of work and effort goes into this by many committed people and the results simply don´t lie. The simple reality is that we cannot offer everyone we develop contracts and it is not fair to keep players and not play them simply for the sake of keeping them away from other provinces.
What is important in terms of home grown talent, is to spot and endeavour to retain the best (Juan de Jongh, JC Kritzinger, De Kock Steenkamp, Martin Muller, Dewaldt Duvenhage, and JJ Engelbrecht are all youngsters currently getting exposure at senior levels). Some athletes will inevitably slip through the net and some, like Francois Hougaard for instance, despite serious efforts, one is simply unable to retain.
In fact, we will actively look to develop players by allowing them to sign short term agreements with smaller unions, for example Boland and Griquas, where they can get game time they need to develop. This often with a signed agreement that should the player succeed, WP has an option on the player after that period. This whilst all the time endeavouring to ensure we have contracted the two best senior and a junior player available to us in each position.
On occasion, at senior team level, we will look to foreigners to provide mentoring roles to young athletes, to bring new ideas and insights and to fill gaps where we have an obvious and immediate need. Chris Jack and Tony Brown are great examples of athletes who benefitted the team and our young athletes enormously. In addition, we like all other professional sporting teams, will look to buy in star athletes ( Bryan Habana is an example at senior level and the SA U20 flyhalf Lionel Cronje another at junior level) , experience (Frikkie Welsh) or specific players for specific needs (Matt To´omua).
I remain cognisant of the passion, history and unique culture of rugby in this great province and, like any senior professional coach, I am striving to ensure that my tenure here results in professional, positive, winning teams that all are proud of. Balance and perspective remain crucial.
@Supa Die Bloubul – hehe….AL sy vriende was daar.
@K9-MonsterLeeu –
Ek hoor sy braai was so vervelig, hy het self vroeg gewaai.
@Supa Die Bloubul – hehe…toe Nakkie die Nar daar opdaag vir die vermaak toe sit net ex-player daar.
@K9-MonsterLeeu –
lmao…Ex player het blykbaar al Nakkie se tapes gekoop na die show…
@Supa Die Bloubul – en Nakkie het ‘n rooi neus met sy handtekening op vir ex-player gegee. Ook gedog ex-player is ook ‘n nar met sy rooi neus.
@smallies72 – @24
Ek moet daarop aandring dat jy omverskoning vra vir jou aanmerking oor Rassie. 😉
@KingPaul – 36
hehehe
@SA Barbarians –
Jis jis!!
Hoe gaan dit met die GrootMan?
@KingPaul – 38
Punt innie wind die kant dankie bra. Jou kant?
@KingPaul – 25
Goeie post hierdie. Moontlik bietjie TE rasioneel om landswyd aanklank te vind, maar baie goed beredeneerd in elk geval 🙂
@SA Barbarians – 39
Nee wat, die week het so vinnig verby gevlieg, ek is skoon op my nerves! Gaan lekker besig by die werk, ‘n paar groot joppe wat die laaste week ingerol het.
@KingPaul – as ek hom in bloem kry trap ek hom die vark nek,toe transvaal hom weggegooi het toe was ons goed genoeg om sy loopbaan weer te red ma wag ma hy is n huursoldaat en ken nie die konsep van loyalityd nie :reallypissed:. joke net
@KingPaul – 41
Dis great as besigheid weer begin rol. Die voorlopige tekens is belowend internasionaal. Hoop net nie dis ‘n “false dawn” nie
@smallies72 – Jy is net moerig oor ons bo julle oppie log le!! heheheh
@smallies72 – 42
:-)) Naand Smallies!!
hoesit ed
@KingPaul – neewat as jy k@k aanjaag en jou eerste 4 games weggee dan moet jy ma die pak vat wat naa jou kant toe kom :-))
@SA Barbarians – hoe lyk die dinge daar in hillbilly land :laugh:
@smallies72 – 42
Rassie het geen verbintenis met laasnaweek se ref wat julle so beroof het op Loftus nie 🙂
@smallies72 – sorry ek dag dis ed,sab wat gaan aan in slaapstad
SAB
Ek ek K9 het nou die aand ook gesels. Lojaliteit is al laaaankal by die venster uit. Dit gaan oor geld! En hoekom is dit OK as Jean deVilliers en Francois Steyn en ander oorsee gaan speel, maar almal beskuit hulself as SA spanne oorsese spelers kontakteer. En as die reels jou toelaat om ‘n speler vir net 3 wedstryde te kontrakteer, hoekom sal jy dit nie doen nie as daai speler waarde tot jou span kan toevoeg nie?
@smallies72 – 48
Nee, nee, ek is in die Kaap. Nie Tswane nie!! :-))
@SA Barbarians – ek sal nie verbaas wees as dit ‘n neef of iets van hom is nie :-X
hehehe
Laas Saterdag toe wou Naka die ref bliksem!! Maar hy was doodstil toe Marius Plonker ons twee weke terug uit daai game uit bevark het!!
@SA Barbarians – kon sweer ek bedoel kaapstad dis mos moers laidback da nie so gejaagd soos bloem nie
@KingPaul – 51
Presies, maar moet nou nie dat rasionele denke kukpratery bederf nie. Waaroor sal hulle dan moan? Die Suid-Oos? :-))
@KingPaul – dis maar hoe dit werk my ou ma die kykweer se nogsteeds dat daai RERIG ‘n straf drie was
@smallies72 – 55
heehe Ja, dit moet loutere hel wees om te bly in daai besige metropool van julle!
@SA Barbarians – ek is nogals bly daai ou briesie waai nie by my nie,ek het so ‘n garra noordweste wind wat als uit droog hier
@KingPaul – Niemand stry nie, ek wil juis die punt maak dat alle unies gebruik maak van spelers wat nie daar gebore is nie, en Supa ook. Dit raak irreterend as ouens begin om te se, ja julle het die cup gewen net omdat die ou in daai provinsie gebore is. Derick Hougaard het een jaar vir die bulle amper al die punte aangeteken in n finaal, en toe hoor ons ook hoe gelukkig die bulle was dat hulle n Wp ou gehad het om die game vir hulle te wen. Derick het daai dag n Blou bul trui aangehad. Dus was hy n blou bul, nie half hier en half daar nie.
Users Online
Total 174 users including 0 member, 174 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,840,478 Page Impressions
_