The Pumas took on the Boland Cavalliers at Witbank in their second round Promotion / Relegation game to decide who will take part in next year’s Curry Cup Premier Division. The Pumas absolutely demolished Boland, beating them 40 / 3.

More to follow….

Points:

Pumas: 5 Conversions Braam Pretorius, 1 Try Jaco Bouwer, 1 Try Marius Coetzer, 1 Try Pieter Meyer, 1 Try MJ Mentz, 1 Try Shaun Venter, 1 Try Tiaan Marx

Boland: 1 Penalty Justin Peach

 

Teams:

Pumas: 15 MJ Mentz, 14 Braam Pretorius, 13 Shaun Venter, 12 Hyron Thysse, 11 Allister Ketteldas, 10 Tiaan Marx, 9 Jacques Coetzee, 8 Doppies le Roux, 7 Pieter Meyer, 6 Jaco Bouwer, 5 Marius Coetzer, 4 Eduaan van der Walt, 3 Ashley Buys, 2 Hannes Franklin (captain), 1 Ronnie Uys.
Replacements: 16 Corn Steenkamp, 17 Dawie Steyn, 18 Dee-Jay Terblanche, 19 Savage van Heerden, 20 Martin Sithole, 21 Juan Visser, 22 Ashwin Scott.

Boland Cavaliers: 15 Justin Peach, 14 Hayden Groepes, 13 PJ Vermeulen, 12 Cornal Hendricks, 11 Deon Scholtz, 10 Elgar Watts, 9 Danie van der Merwe, 8 Junior Bester, 7 Hilton Lobberts, 6 Zandré Jordaan, 5 George Earl, 4 Rito Hlungwane (captain), 3 Jacobie Adriaanse, 2 Harry Vermaas, 1 Janro van Niekerk.
Replacements: 16 Clemen Lewis, 17 Michael de Neuilly-Rice, 18 Angelo Brinkhuys, 19 David Hendricks, 20 Marnus Hugo, 21 Dewey Swartbooi, 22 Danré Gerber.

 

Referee: Pro Legoete
Assistant referees: Tiaan Jonker, Ben Crouse
TMO: Michael Cupido

171 Responses to Promotion / Relegation: Pumas (26) 40 vs Boland (3) 3 (f/t) – Game Thread & match summary

  • 61

    @boerboel ek laaik die noord kaap kwaai veral die kaleharie

  • 62

    Boerboel, dit is die lekker van rugby. Jy kan ondersteun net wie jy wil. Ek is neutraal vir die wedstryd. Ek hoop maar rugby kan wen.

  • 63

  • 64

    Jis jis
    Alles hang af wie die grootste invloed op die game gaan he, die Cheetah skrum en Brussow teen oor FdP, Morne Steyn en Wynand Olivier. As die Bulls gaan speel soos hulle teen die WP gespeel het, gaan hulle op hul moer kry. Veral hul losvoorspeler het glad nie oortuig teen die WP manne nie.

    Maar, ek dink nog steeds die Bulls gaan die pyp rook. My score, 22-16 vir die Bulls!
    Ek hoop net nie enige van die Bokke kry seer more nie, alhoewel dit seker nie so bad sal wees as Matfield, FdP en Bakkies kans gegee word om te rus na ‘n moerse rugby jaar nie!!

  • 65

    40-3, dit is ‘n groot drag slae.

    Die feit dat Pumas nou in a liga gaan speel, gaan heelwat spelers van Pta en Jhb trek. Dalk gaan ‘n paar spanne sukkel daar volgende jaar.

    WP het mos teen Suidoos Tvl daar verloor in vanmelewe se dae.

  • 66

    hoe is die bulle se seineweis myne is ma kla,ma ek is stilstil optimisties.hak die blik oor

  • 67

    KP, jy is reg, veral Stegmann het na sy besering, glad nie oortuig nie. Wie weet, dalk is more die dag, ons sal moet sien.

    Jy is reg, BB sal op alles silinders moet hardloop om more die begeesterde span van Ctahs te wen.

  • 68

    Yes BDB, moenie vergange se dae oproep nie! NTVL het ook teen Griekwas verloor, ek was daar en dit was ‘n fees!

  • 69

    Smallies, jy moet sterk wees my maat, vat ‘n dop vir die senuwees!

  • 70

    Naand manne. Jammer om spanne so te sien afgly. Vir my is die hartseer verhaal van die seisoen die Valke.

  • 71

    weet nie hoekom speel hulle eers die hoof wedstryd en dan die klein wedstryd môre nie.

  • 72

    Naand K9. So die groot 0/19 game is eerste môre. gedink hulle sou die hoofgame laaste wys.

  • 73

    ‘n laaitie wat my nogal beindruk het is daai no12 senter van die luiperds…kan nie sy naam onthou nie.

  • 74

    Ed ons o/19 span is vernietigend. Hoort eintlik by die o/21s

  • 75

    @kingpaul die ding is die cheetahs het nie sterre nie maar daar is nie passasiers in daai span nie.die bulle het 10 bokke maar sit met 5 pasasiers daar (steenkamp kuun kruger kirsner en akona)hulle kon ‘n beter span gekies het .waat my baie posetief maak is dat die bulle die laaste ruk driee soos ‘n sif gelek het,en vir elke doel wat die ctahs kry moet steyn 3 skoppe oor sit en dis nie asof die cheetahs sukkel om driee te druk nie

  • 76

    Wat in gedagte gehou moet word is dat daar tydens die more se game van hierdie donderstorms kan wees wat ons nou elke aand het. Kan dinge erg beinvloed.

  • 77

    Deon v Rensburg K9.

    Ons o/19 sal miskien vir WP kan trap.

  • 78

    Smallies jy praat die waarheid daar. As die bulle nie in die voorry die mas opkom nie gaan brussouw baljaar want die bulle se loosies gaan hulself moeg skrum.

  • 79

    Al die goeie rugby word om Pta gespeel: Luiperde, Pumas, selfs die ou Welpies van JHB begin nou regkom. Rugby lyk goed hierbo.

  • 80

    Ja BDB, en om te dink dit het alles by Transvaal begin. Noord Transvaal is soos ons klein sussie wat nou bietjie te veel geëet het.

  • 81

    Ed….nee Basil de Joncker. Deon het 13 gespeel. Daai laaitie het een moerse systap aan hom…..hy kom elke keer in ‘n gap in.

  • 82

    Wat gebeur as vrystaat se voorry nie oorheers nie ? Dink nie die BB se voorry sal oorheers nie, maar as hul net kan staan, wat dan ?

  • 83

    @bdb lyk soos die groot trek vaan voor af

  • 84

    Ja bdb….ek dink al lankal die Leeus moet die bulle insluk as unie….lekker span wees. Ons kort die diepte.

  • 85

    bdb….as die bulle se voorry bly staan gaan hulle in die sneeu speel hehehe

  • 86

    As dit môre te veel reën, kan die game wp uitdraai.

  • 87

    80: ja, dit is soos rugby wat in Engeland begin het, uitgevoer is na die ‘kolonies’, en nou oorheers die kolonies (SA, NZ.Aus), veral die een waarin ons woon.

  • 88

    Ed…..Tvl het sommer vir ons grootste voorstad hulle eie span en stadion gegee. Soos die kleinboet wat jy vergeet om dop te hou nou probeer hy die huishouding oorvat.

  • 89

    86: moenie nou so wp wees nie, wees positief.

  • 90

    @bdb kruger is nog swakker as j smit en ek dink nie hy en bakkies gaan vir wian in toom hou nie gutro het laaste game ok ma swak gelyk teen wp.nel en soos ek se kuun is ‘n pasasier en die straus nefies is ysters voeg coenie by die mix en die bulle voory se poefie is in die pos

Users Online

Total 36 users including 0 member, 36 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm