The Pumas took on the Boland Cavalliers at Witbank in their second round Promotion / Relegation game to decide who will take part in next year’s Curry Cup Premier Division. The Pumas absolutely demolished Boland, beating them 40 / 3.
More to follow….
Points:
Pumas: 5 Conversions Braam Pretorius, 1 Try Jaco Bouwer, 1 Try Marius Coetzer, 1 Try Pieter Meyer, 1 Try MJ Mentz, 1 Try Shaun Venter, 1 Try Tiaan Marx
Boland: 1 Penalty Justin Peach
Teams:
Pumas: 15 MJ Mentz, 14 Braam Pretorius, 13 Shaun Venter, 12 Hyron Thysse, 11 Allister Ketteldas, 10 Tiaan Marx, 9 Jacques Coetzee, 8 Doppies le Roux, 7 Pieter Meyer, 6 Jaco Bouwer, 5 Marius Coetzer, 4 Eduaan van der Walt, 3 Ashley Buys, 2 Hannes Franklin (captain), 1 Ronnie Uys.
Replacements: 16 Corn Steenkamp, 17 Dawie Steyn, 18 Dee-Jay Terblanche, 19 Savage van Heerden, 20 Martin Sithole, 21 Juan Visser, 22 Ashwin Scott.
Boland Cavaliers: 15 Justin Peach, 14 Hayden Groepes, 13 PJ Vermeulen, 12 Cornal Hendricks, 11 Deon Scholtz, 10 Elgar Watts, 9 Danie van der Merwe, 8 Junior Bester, 7 Hilton Lobberts, 6 Zandré Jordaan, 5 George Earl, 4 Rito Hlungwane (captain), 3 Jacobie Adriaanse, 2 Harry Vermaas, 1 Janro van Niekerk.
Replacements: 16 Clemen Lewis, 17 Michael de Neuilly-Rice, 18 Angelo Brinkhuys, 19 David Hendricks, 20 Marnus Hugo, 21 Dewey Swartbooi, 22 Danré Gerber.
Referee: Pro Legoete
Assistant referees: Tiaan Jonker, Ben Crouse
TMO: Michael Cupido
Mooi logo.
Sien Januarie is al weer in die moeilikheid: het nie in die hof opgedaag nie. Die WP mense darem, g’n wonder dat hul met streeptruie speel nie.
29: hoekom, hoes jy nie goed genoeg nie ?
30: sterkte vir jou span vir more.
31 @ bdb – Hy en sy prokurower het seker oppad hof toe by ‘n bar vasgehak. Hehehe
28@ Snoek – Blou Baard Pastei het dit vir my gestuur… toe kry ek kleinboet om dit so effe te wysig en in te trek in die Header Graphics in
32@ bdb – Moenie spot nie, ek het gistraand by die dood omgedraai. 😉
GBS – Jy moet die ouens weer herhinder van die foto galery op die blog. Laat die ouens hulle kiekies stuur. Dit is interesant om te sien met wie jy praat.
25: sterkte ou maat, hoop jy word gou gesond.
Soos dinge nou lyk, gaan al die CB rugby volgende jaar hierbo gespeel word, behalwe WP.
Flok, my Sateliet-sein het uitgefokkkkk vir klomp minute met die weerlig buite…
Is die score nog 26 -3 ?
Yip
Morne van Wyk het 150 van 114 balle nie uit nie.
42@ Snoek – Vir watter rugby span speel hy?
Hehehehe
Vrystaaaaaaat !!!
Wag ek groet eers, sal later die score kom kyk.
45@ Snoek – Cheers stinkvis!
Try Pumas… Venter
Evening guys, first I get time to blog this week!
Pumas 33 / 3
Naand
Boland look like a toothless mob tonight
Shame, arme Boland trek swaar.
Ja, Boland trek kwaai swaar…. en Chester maak dinge nie beter nie
Try Tiaan Marx for Pumas
GBS, wat is julle manne so stil? Ek sal nou al so op my senuwees wees dat ek krampe kry! Gaan ‘n moerse game wees.
Pumas win 40 / 3
55@ Boerboel – Gaan moerse game wees.
Is maar nervous… maar nouja, wat kan ons doen?
ek wonder wie kry nou daai miljoen
Seker nie Boland nie.
Vanweë my agtergrond as gebore Kalahariman en 10 jr in Kimberley sal ek genoodsaak wees om more vir die Cheetahs duim vas te hou. Op Superbru het ek egter met my kop gedink en die Bulle gekies.
Users Online
Total 37 users including 0 member, 37 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,847,087 Page Impressions
_