Being the week of the Currie Cup semi’s, I thought we would institute a Thread where we insult each other without getting heated about it!

Gooooooooooi Mieliessssssssss !

The rules are simple… no swearing at someone’s family, no politicking, no racism, do not go OVERBOARD on player insults… and go relatively easy on very foul language.

This is the place to vent your anger, fear, insecurity… with impunity.

REMEMBER, you are not allowed to get ANGRY !

This should be interesting…. hehehehe

508 Responses to Oop Ketels / Open Season

  • 211

    Hahahahaha. This is going to be fun, hehehe.

    :poop: :poop: :poop: :poop: :poop: :rotfl:

  • 212

    205@AB
    wat ek hier onder my arm dra?
    is gbs s’n!!
    kyk mooi! hiers sy kop, nek en gat nog alles vas aan die bek vol :poop: !!

  • 213

    @Tripples – Daai post nommer 204 het al groot moeilikheid in bloggerland gemaak vra vir GBS! Hehehe Wat gaan deesdae op Voldy aan?

  • 214

    cheetahs are like a free state hambuger ( which is stywepap met slap pap in die middel ) and when we done with them on saturday they will be just another heap of :poop:

  • 215

    @Ashley@sharky_forever – Lekker rof en onbeskof vandag hier!! Maar eks nie bang vir n f@kken klomp bergbokkies wat stront praat nie!

  • 216

    @Puma – hiyas bro, you see those stool pushing cape tonians tried attacking me on voldy cuzz they unable to read properly?? :rotfl: :rotfl:

  • 217

    @AB – :laugh: stem saam , blerrie halfnaaitjies daar in die slaapstad :rotfl:

  • 218

    @AB – #213 nee Sharky het vertel hoe hy met hulle gesukkel het daar, grant 10 en die rah rah boys, dis hoekom ek se hierdie sla hom nou lekker kan laar aflaai

  • 219

    @AB – Hy le met sy papbek en snork daar in die Fletse. Dan kruip die kokrotte deur die hek en kak in sy bek.

    MMmm.. ampe klink ek nou soos Pieter die Bokwagter,

  • 220

    @sharky_forever – Yip dan skreeu hulle mos nog vir die All Blacks ook as hulle vol mos is!

  • 221

    217@sharky_forever
    soooooooeee
    daai maak o’s familie, is ek reg?

  • 222

    @The-Pill – :evilgrin: :evilgrin: :evilgrin: :evilgrin: :evilgrin: :evilgrin: :evilgrin: :evilgrin: :evilgrin: :evilgrin: :evilgrin: :evilgrin: :evilgrin: :evilgrin: :evilgrin: :evilgrin: :evilgrin: :evilgrin:

  • 223

    @Tripples – #218 DAAAAAAAAAMIT

    sla hom nou lekker kan laar = sal hom nou lekker kan laat

  • 224

    @Ashley – :cigarette: Lyk my jy kry :poop: vandag hier.

    All in good spirits. :liquor:

  • 225

    @Ashley – Daai fatup streep truie van julle, kon seker nie besluit of julle Bulle of Leeus is nie, toe vat julle maar helfte, helfte! :chic:

  • 226

    @AB – boet die :poop: op voldy het gister oggend begin toe ek waag see het tot daar egte bewyse is raakend die bytery storie is dit n klomp snert en dit kan ook wees dat die wp speler homself gebyt het , net soos die endelse met die false blood storie.

    ek het nooit gese hy het homself gebyt nie maar dat dit moontlik is

    en ek het hulle aangevat omdat ouens soos grant gese het dis the ref se skuld en hy moes iemand afgejaag het

    how kan dit die ref se skuld wees as hy of die lynregters dit nie gesien het hie??
    dis hoekom daar a na westryd citing komissie is nie so nie ??

    eish en vir daai rede het die kaapse moffies my soos een mam probeer aanvat en vloek en skel , toe gee ek maar terug :rotfl: :rotfl:

  • 227

    @sharky_forever – 216

    Ja, from now on just ignore. Its better mate. I am going to as well.

    Now trying to think of some /Open Season talk to say here…..hehehe. Can not think of much right now. Wait for it I will though :-))

  • 228

    @Ashley – daasie n manier nie suster ashwee :rotfl: :laugh: :loser:

  • 229

    @sharky_forever – Ja wat, die enigste goeie Province supporter is een wat pak gekry het dat die bloed loop!

  • 230

    @Puma – lol boet i have been trying to get into it fully , i need to get angry first and they say we not allowed to :rotfl: :rotfl: :-/

  • 231

    219@The-Pill
    dit is KOKKEROTTE
    ek weet, ek weet
    jy’t aspris verkeerd gespel sodat niemand moet weet jy’t oek van hulle nie,
    ma’ moetie worry nie, die kapenaar se bek is toe (behalwe wa’ die gap is)
    ek sil vi’ niemand ve’telie!!

  • 232

    :rotfl: @AB

  • 233

    @Puma – #227
    I think you are too ‘ordentlik’ hehehehehe

  • 234

    @Ashley – Jou Blou en Wit Makmoermengsel.

  • 235

    :laugh: @Ashley

  • 236

    Bulls to blow the men that wear womens underwear away Saterday leaveing the sissy baby blues so tenderised that they are made into mincemeat by the NUMBER 1 team the sharks who have also won the most games this season after they have decimated the toothless and clawless whimpering kittens. :evilgrin:

  • 237

    @sharky_forever – Jy luister nie na my nie bru, ek het jou al hoeveel hints hier gelos…….bly weg van daaai fokkers aseblief man.
    Ons het nou ons eie plek hier, laat hulle loop kuk innie Kaap.

  • 238

    cheetahs to change on saturday from :tiger: to :cat2: and :poop: themselves till they 😥

  • 239

    @Ashley – Eintlik Kakkerlakke.

  • 240

    Ok ek groet tot more…….lekker mekaar verder vloek!!!!!

Users Online

Total 130 users including 0 member, 130 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm