Being the week of the Currie Cup semi’s, I thought we would institute a Thread where we insult each other without getting heated about it!
Gooooooooooi Mieliessssssssss !
The rules are simple… no swearing at someone’s family, no politicking, no racism, do not go OVERBOARD on player insults… and go relatively easy on very foul language.
This is the place to vent your anger, fear, insecurity… with impunity.
REMEMBER, you are not allowed to get ANGRY !
This should be interesting…. hehehehe
@K9-MonsterLeeu – #177 Ek lag my dood as hulle vir DH terugbring Leeus toe……..wat gaan jy dan sê huh?
178@grootblousmile –
ag naas se p*es
en
allie blou bulle s’n oek!!
@Tripples – Dit is soos rook. Slegte gewoonte wat jy nie kan los.
Dis nou sleg gewoonte om nooit iets te wen. Raak n lewenstyl.
@Tripples – Ek sal hom voorlê en sodanig beseer dat hy nie kan speel nie.
@Ashley – 😆
@grootblousmile – Flok! Dit moet ma k@k wees om nie die Bulle te support nie.
Ek is bly ek het reg gekies toe ek nog n snotkop was.
@K9-MonsterLeeu – en dat julle nie kan wen nie!
@grootblousmile – Ja in die wes-rand..
182@Ashley – Hey, moenie jou papsnoek-gewoontes op die Bulle en Naas uithaal nie!
Skaam vi djou !
@Tripples – Die leeus sal nooooit in hul lewe kan bulle een dimensionele rugby speel nie. DH sal nie inpas nie.
@Ashley – Tipies.
Jy stereoGatiep jul gwarre van die Kaap met daai taal.
BTW, jy daai stuk gelees op News24 van die Kaapse Fletse mense se tanne, of lack thereof?
181@Tripples –
Ek se jou nou dit gaan gebeur as Heyneke coach word. Hougaardt moet een of ander tyd terugkom SA toe.
@The-Pill – #186 Bwaaaaahahahahahahahaha, ja dis lekker, kyk net hoe suur is Ash en ou K9 puppy dog tog!!!!! :laugh:
188@Scrumsaam – Oi, die Woes-Rand is Wes !
186@The-Pill –
wel enigeen wat homself kop en gat blou bespuit moet snot as verstand hê!!
@Supa Die Bloubul – #192 ek weet hehehehehe, ons kan maar dna in bymekaarkom en in ‘n KOOR vir K9 lag
191@The-Pill –
😀
nee
ekt dit juis gister gaan soek na jy dit genoem het
post die link vir my?
@grootblousmile – jy weet mos die kinders byt die honde hier waar was van Byt op skool seker ook êrens in die woes-rand…
@Tripples – #196 Hoekom laat ek jou aan dna dink? 😆
@Ashley – Dja my laarnie. Het djy nie 5 rand vir my nie? Aggg, makit ma n twentie.
Ek sal mooi kyk na dji motorkar.
@Ashley – Ek het nie die link. Gaan soek, dit is daar.
@K9-MonsterLeeu – #199 hehehe
Ek het die disleksies vingertjies vir ‘n goeie rede….dis om die leeus, problems en shark supporters bietjie te laat dink oor wat ek probeer sê, jy weet, keeps you occupied and yourminds out of the gutter for a while…….
Dis deel van my gemeenskapsdiens
200@The-Pill –
ag fok ja man
kyk na die donnerse kar
o,
en as ek trugkom moet djy daai blou :poop: wat jy aanhet uitgetrek het!!
verstaan jy my jou blou moermengsel?
:reallypissed: now this is my kinda shit :loser:
@Ashley – Ja wa kry djy daai bek vol stront bra?
daaiskeloms ek meen shitters :poop: sheetahs sheet alwaeer saterdag :rotfl:
@sharky_forever – #204 especially after your last stint on voldy hehehehe
@AB – eish boet so jy is maar ne nog a kaapse app double adapter :rotfl:
:laugh: @Tripples –
203@Ashley – Bwahahaha… moermengsel… hahaha
Nou het ek flokken lekker gelag, amper my koffie deur my neusgate op die keyboard gespuit!
Jy’s lekka fattap, Asbakkie !!
Users Online
Total 325 users including 0 member, 325 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,855,175 Page Impressions
_