Being the week of the Currie Cup semi’s, I thought we would institute a Thread where we insult each other without getting heated about it!
Gooooooooooi Mieliessssssssss !
The rules are simple… no swearing at someone’s family, no politicking, no racism, do not go OVERBOARD on player insults… and go relatively easy on very foul language.
This is the place to vent your anger, fear, insecurity… with impunity.
REMEMBER, you are not allowed to get ANGRY !
This should be interesting…. hehehehe
150@The-Pill – Neem ‘n Pilletjie en kom daaroor!
@Loosehead –
Ancient Greek?? Sounds like one of Rassie’s new signings,and yes, we’ll never understand it.
@trupisero – 😆
@grootblousmile – Ek gebruik nooit :pill: nie!
Ek hou my maar in die week. Al geleer as ek te grootbek is moet ek altyd my woorde eet.
Anyway, ek sit Saterdag my geld op WP. 😮
Nie dat ek wil he hul moet wen nie. Ek verloor deesdae net geld op my picks. So hoopelik verloor ek my geld Saterdag.
Ek wil darem net se, so in die spirit van die thread, WP se ma …
right,ek moet gou weer hol.
Sien julle bulle & mede tjarks supporters next week!!
PS: GBS, vir `n man met `n kortbroek spietkop suit is jy vinning om ons lelik te noem!!!
Bok die Fulle!!!!!
@K9-MonsterLeeu –
Die artikel is al 3 ure terug geplaas. Jou so lank geneem om aan n belediging te dink?
156@trupisero – Flok jou en bye !
Eishhhhhhhh, spietkops is hoere se kinners ! Blerrie “koeltekwonte” !
@trupisero –
😆 😆
154@The-Pill – Jy’t ‘n taamlike fatalistiese lewensbeskouing oor die game….
Spaar liewer jou geld en koop drank daarmee, want dan word die lewe ‘n liter !
Hi.
Cheetah rugby is one incredibly huge wankfest, but not quite as huge as the Shark rugby wankfest, which in turn is a smaller wankfest than the Province rugby wankfest!
Bulls don’t wank.
Thank you.
@K9-MonsterLeeu – Jy weet dit nie, maar jou comment verwys na die obvious.
Baie Bokke in die Bulle Span.
160@Supa Die Bloubul – Waarvoor lag jy met die ore?
@K9-MonsterLeeu – #157
Net een woord vir jou Kittiekat!!!!
:yawn: LIIIIIIIIIIEEEEEEEEEEEEEEFFFFFFFFFLIIIIIIIING
@Supa Die Bloubul – ek was besig. Nie soos julle bulle wat nokol bydrae tot die ekonomie nie.
@The-Pill – paar blygemaakte bokke daar hoor.
@grootblousmile – Ek sien ek het getrek, ek woon nie in die kaap nie ek support maar net die span van daar af maar eintlik woon ek in leeu wêreld..
@Tripples – nie geweet jy voel so oor my nie? :kissing:
@grootblousmile – Ek gaan vir die double chance.
Nee ek sal nooit geld op WP sit. Wil ook nie geld van hul he nie.
@K9-MonsterLeeu – #160 :devil:
164@grootblousmile –
Het jy dan nie ore nie?
@K9-MonsterLeeu – Bwaaaaaaahahahahahahaha nice try, jy gaan dit Love om in die coke blik liefling vir jou nuwe losskakel wat HM gaan bring te sing!!! Weet nie hoekom jy so daarteen skop nie, hy is tonne beter as enige iets wat julle nou het (lees earl knokon Rose)
Moet se herkie het bietjie beter gespeel die saterdag
@Tripples – Ek weet hoekom “HAAT” K9 kamma die Bulle.
Onthou daai final waar Liefling amper man aleen die Leeukies geslag het op Ellispark?
168@Scrumsaam – Jammer om van jou kak te hoor… bly jy in JHB?
hey gbs spietkoppe dra BLOU :rotfl:
@Tripples – Kevin sal vir HM een tussen die ore gee as hy met Liefling kuk begin.
174@The-Pill – Sy haat is heelwat ouer as dit, hy het destyds al saam met Sannie Breedt gehuil toe Naas hulle voos geskop het op Ellispark….
@The-Pill – ja dis nes al die Naas haters van ouds!!!!! hehehehehehe, game wenners!!!!
mens sou dink ou brakkie sal DH bietjie waardeer…wil hy dan nie hê sy span moet begin kompeterend raak nie?
176@smallies72 – Net in die Kolonie… hier dra die verfoksels mos Khaki….
Users Online
Total 117 users including 0 member, 117 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,855,228 Page Impressions
_