The Cheetahs management showed confidence in the squad which powered them into the semi finals by not tinkering much with the winning squad.
The game sees the return of Bulls bound Jacques-Loius Potgieter at flyhalf and the exciting speedster Lionel Mapoe on the wing. The dominant forward pack is retained with WP Nel back at tighthead and Coenie Oosthuizen on the bench.
15. Hennie Daniller
14. Lionel Mapoe
13. Corne Uys
12. Meyer Bosman
11. Jongi Nokwe
10. Jacques-Louis Potgieter
9. JP Joubert
8. Ashley Johnson
7. Frans Viljoen
6. Heinrich Brussow
5. David de Villiers
4. Nico Breedt (k)
3. WP Nel
2. Richardt Strauss
1. Wian du Preez
Bench
16. Coenie Oosthuizen
17. Izak van der Westhuizen
18. Hendro Scholtz
19. Kabamba Floors
20. Tewis de Bruyn
21. Louis Strydom
22. Fabian Juries
die manne gaan die janne van beben laat huil saterdag
ek sou met tewis begin het en jp op die bank
@smallies72 – Helloooo Smallies. Ek stem saam. Bulle/ Cheetahs Finaal. Ek en KP hoop regtig so.
@smallies72 – hehehe
Kyk, ek like die Cheetahs minder as wat jy die WP like, maar ek dink ook die Cheetahs gaan die Sardyne se kieue uitruk die naweek!
Voorspoed!!
ouens julle is so pas ere cheetah manne gemaak baie geluk en doen dit met trots en passie vir die wit
@Ed_the_Lion – WP-Cheetah finale op Nuweland!@!!
6@KingPaul – Nou gaan jy ver terug in die geskiedenis. Na watse jaar verwys jy hier?
@Ed_the_Lion – Wat soek jy buietndien hier? Moet jy nie gaan help seker maak die oorblywende lion spelers het geldige kontrakte nie? 😎
6@ kp jy moet weet dis n doods vonnis wat jy teken met daai een
@KingPaul – 9
hahaha
Dink nie daar was al ooit ‘n WP/Cheetah finale nie…
@KingPaul – 10
Daar was in die geskiedenis van CC rugby nog net een finale tussen die WP en die Vrystaat. In 1997, en WP het gewen 14-12.
@kp 1997 final score 12-8 vir wp die een wat fs met n forward pass verloor het
Ja 14-12 dis die score gewees
@KingPaul – Hy QP. Nou raak jy lelik. hehehehehe
14@Ed_the_Lion – Hy’s nog ALTYD lelik, sy Ma het hom net mooier aangetrek toe hy klein was.
15@grootblousmile – Nou is daar geen hulp vir hom nie. Ai man. Gewoonlik het die lelikes ‘n mooi persoonlikheid. Arme QP het niks. 🙁
Good team, well balanced, tried and tested combinations!
VRYSTAAAAAAAAAAAAAAAAAAAT!
@Loosehead – GOOOO Vrystaaaaaaaaaaat!!!!!
en as die guppies moeg is kom ysterman hendro saam met karamba en coenie op eish arme haaitjies 😀
Ek wil nou nie snaaks wees nie, maar hierdie Cheetahs span lyk vir my te lig in die broek vir die Tjarks…. met paar uitsonderings, soos Brussouw….
5min later jurries en tewis eish arme guppies 😀
Goeie span hierdie, maar dan sal hul van die begin druk moet opsit teen Sharks. As hul weer 10 tot 15 punte agter raak, gaan hul dit nie maak nie. Sal daardie slegte gewoonte moet afleer. … net in die finaal teen die BB kan hul daardie slegte gewoonte voortsit tot die eindfluitjie geblaas het.
Naand Ed die Bul !
@bdb – Naand BDB. Hoe gaan dit?
24@Ed_the_Lion – goed en jy my maat, hoe lyk dit, het jy al die blou trui aan vir saterdag ? Sukkel seker so bietjie om jou boepie, maar as jy asem ophou sal hy mooi pas. 😉
Die rede dat die bok voory oorleef het in die 3nasie was omdat vic en bakkies hulle slotte was.nou is dit poofter muller en sykes.hulle gaan dit swaer he saterdag :-))
26@smallies72 – cheetahs moet hul geleenthede gebruik, dan kan hul verras.
@ bdb ek hoop hulle doen dit daar is nie baie supersterre nie ma almal is ysters en het die ghoens hulle moet die haaie vroeg vat en nie los nie
@bdb – Ek het nie ‘n boepie of ‘n blou trui nie. Ek hoop die tahs en bulle wen die naweek. Ek is nie mal oor die coastal spanne nie.
nie odwa of jp het mapoe en nokwe se pace nie en mapoe is nog sterk ok dan het ons vir jurries om die game in die laaste 20 om te keer dink net nokwe mapoe en jurries agter
Users Online
Total 210 users including 0 member, 210 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,840,638 Page Impressions
_