Brian Mujati might be banned from rugby for anything from six months to life after being cited.
Mujati pushed referee Nigel Owens of Wales in the European Cup match againt Perpigan last Friday.
Mujati is in his first season with Northampton.
In 2003 Percy Montgomery was banned for 24 months, 18 months of which were suspended, for also pushing a referee. Neil Back also received a six-month ban for pushing referee Steve Lander in 1996.
They are currently reviewing the video material.
@superbul dan gaan dit dom wees as hy met ps vir n plek in die bok span kompeteer
@smallies72 – Goed dankie smallies en naand Boerboel
Dis vir my moer lekker in die bos, en n wonderlike geleentheid hier langs die Kruger wiltuin. Vandag weer 2 mooi bromvoels gesien in die pad en later vanmiddag 3 bateleurs in twee bome langs mekaar gesien. Kon nie die nes spot nie maar dit moes naby gewees het want dit was n broeipaar en jong bateleur.
@smallies72 – Wel dis Rassie se doen en late, hy sal seker maar aangaan by PdV waar hy was.
@superBul – Nou stuur bietjie fotos
@superBul – ek het ‘n oom gehad wat daar in die groot marico geboer het dit was altyd vir my kwaai lekker om soontoe te gaan,daar was hel baie luiperds en ander groot wild.op skool het ek die laeveld met my fiets plat gery en in die bos op plekke soos komatie poort ensabie geslaap
@smallies72 – en sabie
@smallies72 – Hier in die Sederberge waar ek nou al ‘n jaar lank werk is ‘n berg jagluiperd bewaringsarea, ek het nog nooit een gesien nie. Ek wil nou een hele dag vat en op een plek gaan sit en kyk of een nie wil verbykom nie.
@Boerboel – dit behoort nogal koel te wees.hoe ver is jy van die stadsaal grotte af daar?
Wikus Blaauw… lyk soos daai een fokker op die cartoon-movie, Toy Story…. check bietjie mooi, sodra hy sy skrumpet op het lyk sy gesig so laaaaaaaank en afdraende soos ‘n wasklip!
Maar lykmy Proudfoot het hom darem reggekry…
Maar verseker die beste skrummende stutte in die land speel vir die Cheetahs… Kevin Buys van die Lions word heeltemal te vroeg opgehype…. hy is nog vis nog vlees…
Guthro Steenkamp lyk weer soos ‘n lelike Shrek…
@smallies72 – Ons het nou net ‘nbrug naby die grotte klaargemaak.
26@smallies72 – Ek was ‘n vaskop, daar is nie so iets soos wettiglik skrum nie, tensy jy op jou moer wil kry.
@grootblousmile – 39
Stutte moet mos lelik wees hehehe
@Boerboel – ha ha ha ek ok die beste was om met so ‘n skewe koppie te hit na jou hakker toe pyn is geboek vir die ander hakker
@Boerboel – ek het gehoor dit gee kango opdraende is dit waar
@SA Barbarians – ja met een kool oor en ‘n skewe neus
@smallies72 – hehehe ja vir seker! ‘n Stut wat nie battle scars dra nie, doen nie sy werk nie. Nekke is ook oortollige goed
nou ja nag mense ek groet tot later
@smallies72 – Ek het ongelukkig nog kans gehad om daar te gaan kyk nie, maar dit is blykbaar moers. Daar is elke jaar November ‘n konsert daar en ek gaan kyk of ek nie die jaar saam met ons 4×4 klub die plek kan besoek nie.
@SA Barbarians – ek het so ‘n halwe boggel op my rug van skrum lol
@smallies72 – Cheers Smallies
@Boerboel – kry foto’s
@smallies72 – 47
cheers lekker slaap (visvang) hehehe
braai almal en groente tuis
@smallies72 – Wag juis vir my vuur om bietjie aftekoel. Gaan vanaand die eerste keer in ‘n lang tyd fillet op die kole gooi. Ek is eitlik ‘n t-bone of rump fan, so hoop nou nie ek fok die fillet op nie. Groente???? Wel, chips en mushroom sous tel darem seker as groente? hehehe
@KingPaul – 54
Fokkit, klink lekker!!
54,
So praat ‘n man.
OK, net gou WEEEEEEEEEEEEEEERRRRRRRRRRRRR my kos laat warm maak, ek is so besig, kry nie kans om te eet nie…
EK moet nou eet, dan kan ek ontspan en vir broer Barbaar help met sy wireless kakkas…
@grootblousmile – 57
hehehe nee ek dink jy moet nou ingaan vir ‘n lekker tlc van Handbriekie, dan kyk ons more na die wireless.
Nag almal, ek moet nog ‘n stuk werk inwerk vanaand
http://www.youtube.com/watch?v=8-baNIlE25U
There is nothing to this.
ai die Europeans tog, maak ‘n berg van ‘n molshoop
Users Online
Total 58 users including 0 member, 58 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,237,008 Page Impressions
_